×
Vul (sterrebeeld)

Die Vul (Latyn: Equuleus) is ’n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim, die tweede kleinste beeld naas die Suiderkruis. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Vul
Latynse naam Equuleus
Genitief Equulei
Afkorting Equ
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h
Deklinasie 10º
Grootte 72 vk. grade (87ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 3
Helderste ster Kitalpha (Alpha Equulei)
Naaste ster Gliese 818 (HD 200779)
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 10
Aangrensende sterrebeelde
Waterdraer, Dolfyn, Vlieënde Perd
Portaal Sterrekunde

Die helderste ster in die Vul is Kitalpha (Alpha Equulei) met ’n helderheid van 3,92 mag. Daar is ’n paar noemenswaardige dubbelsterre: γ Equ, ε Equ (wat uit vier komponente bestaan) en δ Equ, waarvan die komponente elke 5,7 jaar om mekaar wentel – op ’n tyd die kortste bekende tyd vir ’n optiese dubbelster. Daar is min veranderlike sterre in die sterrebeeld. Net sowat 25 is bekend en die meeste is dof. γ Equ wissel elke 12½ minute tussen 4,58 en 4,77 mag.

Weens die Vul se afstand van die Melkweg af is daar net ’n paar dowwe sterrestelsels tussen 13 en 15 mag wat hier voorkom, soos NGC 7015, NGC 7040, NGC 7045 en NGC 7046.


Publikasie datum: September 26, 2021

sterrebeeld, latyn, equuleus, dowwe, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, tweede, kleinste, beeld, naas, suiderkruis, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemaeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, vullatynse, naam, equuleusgenitief, equuleiafkor. Die Vul Latyn Equuleus is n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim die tweede kleinste beeld naas die Suiderkruis Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde VulLatynse naam EquuleusGenitief EquuleiAfkorting EquWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 21hDeklinasie 10ºGrootte 72 vk grade 87ste Kwadrant NQ4BesonderhedeHoofsterre 3Helderste ster Kitalpha Alpha Equulei Naaste ster Gliese 818 HD 200779 Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 10Aangrensende sterrebeeldeWaterdraer Dolfyn Vlieende PerdPortaal SterrekundeRuimtevoorwerpe WysigDie helderste ster in die Vul is Kitalpha Alpha Equulei met n helderheid van 3 92 mag Daar is n paar noemenswaardige dubbelsterre g Equ e Equ wat uit vier komponente bestaan en d Equ waarvan die komponente elke 5 7 jaar om mekaar wentel op n tyd die kortste bekende tyd vir n optiese dubbelster Daar is min veranderlike sterre in die sterrebeeld Net sowat 25 is bekend en die meeste is dof g Equ wissel elke 12 minute tussen 4 58 en 4 77 mag Weens die Vul se afstand van die Melkweg af is daar net n paar dowwe sterrestelsels tussen 13 en 15 mag wat hier voorkom soos NGC 7015 NGC 7040 NGC 7045 en NGC 7046 Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Equuleus Star Tales Equuleus Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vul sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vul sterrebeeld amp ol,
Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf