×
Vrystaat

Die Vrystaat (Suid-Sotho: Foreistata, Engels: Free State) is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Sy hoofstad is Bloemfontein wat ook Suid-Afrika se geregtelike hoofstad is.

Vrystaat Provinsie
Free State Province
Foreistata

Wapen
Hoofstad Bloemfontein
Grootste stad Bloemfontein
Premier Sisi Ntombela (ANC)
Oppervlakte
– Totaal
Geranglys 3de
129 480 vk km
Bevolking
– Totaal (2011)
Bev.digtheid
Geranglys 8ste
2 745 590
21 / vk km
Tale Suid-Sotho (64,2%), Afrikaans (12,7%), Xhosa (11,5%), Tswana (5,2%), Engels (2,9%), Zoeloe (1,4%)
Etniese verdeling Swartes (87,6%), Blankes (8,7%), Kleurlinge (3,1%), Asiërs (0,4%)

Op 'n landkaart lyk die Vrystaat nog net soos die ou Boererepubliek van die negentiende eeu, die Oranje-Vrystaat – in die landelike hartland van Suid-Afrika. Maar in die twintigste eeu is sy landelikheid veral in die noorde dramaties verander deur die ontdekking van goud en die vervaardiging van olie uit steenkool. Die ou naam Oranje-Vrystaat is in Junie 1995 tot Vrystaat verkort.

Inhoud

Sien Oranje-Vrystaat

Meerderheidstale in die Vrystaat:

Geen meerderheidstaal

  • Bevolking (2017-skatting): 2 890 000.
  • Tale: Suid-Sotho (64,4%), gevolg deur Afrikaans (14%).
  • Meeste van die wit- en bruinmense praat Afrikaans, die meeste Indiërs praat Engels en meeste van die swartmense praat Suid-Sotho.

Oppervlakte: Sowat 129 825 km².

Ligging en topografie

Die Vrystaat lê tussen die Oranje- en die Vaalrivier en word omring (kloksgewys van bo af) deur Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, Lesotho, die Oos-Kaap, die Noord-Kaap en Noordwes. Die provinsie is geleë op die Hoëveld, die groot plato waarop 'n groot deel van die Suid-Afrikaanse binneland lê. In die verre weste is die Vrystaat plat en yl begroei, maar die res van die provinsie word deur uitgebreide grasvlaktes gekenmerk. Die landskap raak heel aanskoulik in die Oos-Vrystaat namate 'n mens die Drakensberge nader.

Daar is 4 distrikte in die provinsie Vrystaat, naamlik:

Dorpe en stede

Bloemfontein
Bloemfontein
Beeste wei naby Winburg

Die Vrystaat is 'n belangrike mynbou-provinsie in die middel van Suid-Afrika en goud, diamante en steenkool word ontgin. Sintetiese brandstof word in Sasolburg uit steenkool vervaardig. Op die koop toe is die provinsie 'n vername landbousentrum waar 'n groot verskeidenheid van gewasse gekweek word, waaronder mielies, aartappels, sonneblomsaad, koring en sorghum. Die meeste van die land se kersies word in die Ficksburg-gebied geoes; daar vind ook jaarliks 'n kersiefees plaas. Suiwel- en skaapboerdery dra ook grootliks tot die ekonomie by.


  1. – 2011-sensus



Koördinate:29°S26°O /29°S 26°O /-29; 26

Publikasie datum: September 03, 2021

vrystaat, suid, sotho, foreistata, engels, free, state, nege, provinsies, suid, afrika, hoofstad, bloemfontein, suid, afrika, geregtelike, hoofstad, provinsie, free, state, province, foreistata, wapenhoofstad, bloemfonteingrootste, stad, bloemfonteinpremier, s. Die Vrystaat Suid Sotho Foreistata Engels Free State is een van die nege provinsies van Suid Afrika Sy hoofstad is Bloemfontein wat ook Suid Afrika se geregtelike hoofstad is Vrystaat Provinsie Free State Province Foreistata WapenHoofstad BloemfonteinGrootste stad BloemfonteinPremier Sisi Ntombela ANC Oppervlakte Totaal Geranglys 3de 129 480 vk kmBevolking 1 Totaal 2011 Bev digtheid Geranglys 8ste 2 745 590 21 vk kmTale Suid Sotho 64 2 Afrikaans 12 7 Xhosa 11 5 Tswana 5 2 Engels 2 9 Zoeloe 1 4 Etniese verdeling Swartes 87 6 Blankes 8 7 Kleurlinge 3 1 Asiers 0 4 Op n landkaart lyk die Vrystaat nog net soos die ou Boererepubliek van die negentiende eeu die Oranje Vrystaat in die landelike hartland van Suid Afrika Maar in die twintigste eeu is sy landelikheid veral in die noorde dramaties verander deur die ontdekking van goud en die vervaardiging van olie uit steenkool Die ou naam Oranje Vrystaat is in Junie 1995 tot Vrystaat verkort Inhoud 1 Geskiedenis 2 Demografie 3 Geografie 3 1 Ligging en topografie 4 Distrikte 4 1 Dorpe en stede 5 Ekonomie 6 Bronne 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigSien Oranje VrystaatDemografie Wysig Meerderheidstale in die Vrystaat Afrikaans Engels Xhosa Zoeloe Suid Sotho Tswana Geen meerderheidstaal Bevolking 2017 skatting 2 890 000 Tale Suid Sotho 64 4 gevolg deur Afrikaans 14 Meeste van die wit en bruinmense praat Afrikaans die meeste Indiers praat Engels en meeste van die swartmense praat Suid Sotho Geografie WysigOppervlakte Sowat 129 825 km Ligging en topografie Wysig Die Vrystaat le tussen die Oranje en die Vaalrivier en word omring kloksgewys van bo af deur Gauteng Mpumalanga KwaZulu Natal Lesotho die Oos Kaap die Noord Kaap en Noordwes Die provinsie is gelee op die Hoeveld die groot plato waarop n groot deel van die Suid Afrikaanse binneland le In die verre weste is die Vrystaat plat en yl begroei maar die res van die provinsie word deur uitgebreide grasvlaktes gekenmerk Die landskap raak heel aanskoulik in die Oos Vrystaat namate n mens die Drakensberge nader Distrikte WysigDaar is 4 distrikte in die provinsie Vrystaat naamlik Fezile Dabi voorheen Noord Vrystaat Lejweleputswa voorheen Gold Fields Thabo Mofutsanyana XhariepDorpe en stede Wysig Bloemfontein Bloemfontein Clarens Cornelia Arlington Bethlehem Bethulie Bloemfontein Bothaville Brandfort Clarens Ficksburg Frankfort Gariepdam Harrismith Heilbron Hennenman Hobhouse Jagersfontein Koffiefontein Koppies Kroonstad Ladybrand Odendaalsrus Parys Petrus Steyn Phuthaditjhaba Reddersburg Reitz Rouxville Sasolburg Senekal Smithfield Thaba Nchu Theunissen Trompsburg Virginia Vrede Vredefort Welkom Winburg ZastronEkonomie Wysig Beeste wei naby Winburg Die Vrystaat is n belangrike mynbou provinsie in die middel van Suid Afrika en goud diamante en steenkool word ontgin Sintetiese brandstof word in Sasolburg uit steenkool vervaardig Op die koop toe is die provinsie n vername landbousentrum waar n groot verskeidenheid van gewasse gekweek word waaronder mielies aartappels sonneblomsaad koring en sorghum Die meeste van die land se kersies word in die Ficksburg gebied geoes daar vind ook jaarliks n kersiefees plaas Suiwel en skaapboerdery dra ook grootliks tot die ekonomie by Bronne WysigVrystaat by Mieliestronk Met toestemming gebruikVerwysings Wysig statssa gov za 2011 sensusEksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Vrystaat en Toerisme inligting oor Vrystaat op Wikivoyage en Amptelike webwerf Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Vrystaat Provinsies van Suid Afrika Gauteng KwaZulu Natal Limpopo Mpumalanga Noord Kaap Noordwes Oos Kaap Vrystaat Wes Kaap Koordinate 29 S 26 O 29 S 26 O 29 26Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vrystaat amp ol,