×
Vryheidsdag

Vryheidsdag is 'n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April herdenk word ter herinnering aan die land se eerste demokratiese verkiesing wat op dié dag in 1994 begin en die dag daarna geëindig het.

Suid-Afrika se Vryheidsdag word in Londen gevier.

Die verkiesings was die eerste nie-rassige nasionale verkiesings waar almal oor die ouderdom van 18, insluitend nie-burgers, toegelaat is om te stem. Geen kieserslys is gebruik. Tydens vorige verkiesings onder die apartheidsregering het nie-blankes beperkte stemregte gehad.

Sommige groepe en sosiale bewegings in Suid-Afrika herdenk op die dag "UnFreedom day" (nie-vryheidsdag) waartydens hulle die gebrek aan vryheid wat arm mense ervaar gedenk.

  1. (en) deur Danny Schechter, Common Dreams, 28 April 2008.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

vryheidsdag, suid, afrikaanse, openbare, vakansiedag, jaarliks, april, herdenk, word, herinnering, land, eerste, demokratiese, verkiesing, dié, 1994, begin, daarna, geëindig, suid, afrika, word, londen, gevier, verkiesings, eerste, rassige, nasionale, verkiesi. Vryheidsdag is n Suid Afrikaanse openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April herdenk word ter herinnering aan die land se eerste demokratiese verkiesing wat op die dag in 1994 begin en die dag daarna geeindig het Suid Afrika se Vryheidsdag word in Londen gevier Die verkiesings was die eerste nie rassige nasionale verkiesings waar almal oor die ouderdom van 18 insluitend nie burgers toegelaat is om te stem Geen kieserslys is gebruik Tydens vorige verkiesings onder die apartheidsregering het nie blankes beperkte stemregte gehad Sommige groepe en sosiale bewegings in Suid Afrika herdenk op die dag UnFreedom day nie vryheidsdag waartydens hulle die gebrek aan vryheid wat arm mense ervaar gedenk 1 Sien ook WysigGeskiedenis van Suid Afrika Suid Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 Lys van openbare vakansiedae in Suid AfrikaVerwysings Wysig en On the Anniversary of Nelson Mandela s Election Why Political Campaigns Are Only One Road to Social Change deur Danny Schechter Common Dreams 28 April 2008 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vryheidsdag amp ol,