×
Vrydag

Vrydag is die weeksdag tussen Donderdag en Saterdag. Die naam is afkomstig van die Germaanse godin Frige en beteken "Fridge se dag".

Kaart wat die name vir Vrydag in Europese tale vertoon.

In meeste lande met 'n vyfdag-werksweek is Vrydag die laaste werksdag voor die naweek en word daarom na uitgesien as 'n rede vir viering of verligting. Die uitdrukking "TGIF" is 'n afkorting vir "Thank God it's Friday". Die frase is deur 'n fliek in die 1970's gewild gemaak, en is ook die inspirasie vir die restaurantgroep T.G.I. Friday's.

In Islam is Vrydag die dag van publieke aanbidding in moskees, sien Vrydaggebed. Die Islamitiese week begin wel steeds op 'n Sondag en eindig op 'n Saterdag, net soos die Joodse en Christelike week.

Die Joodse sabbat begin om sonsondergang op Vrydag en hou aan tot sonsondergang op Saterdag.

"Friday" was die naam van 'n kannibaal, wat die dienskneg van Robinson Crusoe geword het.

Cadbury het 'n sjokoladestafie bemark met die slagspreuk "Thank Crunchie it's Friday".

In baie kulture word Vrydag as rampspoedig gesien; sien Vrydag die dertiende.

  • (en)
  • (en)


Publikasie datum: September 03, 2021

vrydag, weeksdag, tussen, donderdag, saterdag, naam, afkomstig, germaanse, godin, frige, beteken, fridge, kaart, name, europese, tale, vertoon, meeste, lande, vyfdag, werksweek, laaste, werksdag, voor, naweek, word, daarom, uitgesien, rede, viering, verligting. Vrydag is die weeksdag tussen Donderdag en Saterdag Die naam is afkomstig van die Germaanse godin Frige en beteken Fridge se dag Kaart wat die name vir Vrydag in Europese tale vertoon In meeste lande met n vyfdag werksweek is Vrydag die laaste werksdag voor die naweek en word daarom na uitgesien as n rede vir viering of verligting Die uitdrukking TGIF is n afkorting vir Thank God it s Friday Die frase is deur n fliek in die 1970 s gewild gemaak en is ook die inspirasie vir die restaurantgroep T G I Friday s In Islam is Vrydag die dag van publieke aanbidding in moskees sien Vrydaggebed Die Islamitiese week begin wel steeds op n Sondag en eindig op n Saterdag net soos die Joodse en Christelike week Die Joodse sabbat begin om sonsondergang op Vrydag en hou aan tot sonsondergang op Saterdag Friday was die naam van n kannibaal wat die dienskneg van Robinson Crusoe geword het Cadbury het n sjokoladestafie bemark met die slagspreuk Thank Crunchie it s Friday In baie kulture word Vrydag as rampspoedig gesien sien Vrydag die dertiende Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Friday Sien Vrydag in Wiktionary die vrye woordeboek en Where Friday Got Its Name en T G I Friday s official websiteDae van die week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag SaterdagOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vrydag amp ol,