fbpx Vroegdinastiese Tydperk van Egipte
Wikipedia

Vroegdinastiese Tydperk van Egipte

Die Argaïese of Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte het begin net ná die vereniging van Bo- en Benede-Egipte omstreeks 3100 v.C. Dit het oor die 1ste en die 2de Dinastie gestrek tot omstreeks 2686 v.C., of die begin van die Ou Ryk.

’n Bord wat in die Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte gemaak is. Dit beeld ’n man op ’n boot uit saam met ’n seekoei en krokodil.

Tydens die 1ste Dinastie is die hoofstad van Abydos na Memphis verskuif en die land is deur ’n Egiptiese god-koning regeer. Abydos het die belangrikste heilige gebied in die suide gebly. Talle kenmerke van Antieke Egipte soos sy kuns, argitektuur en godsdiens het in hierdie tyd vorm aangeneem.

Twee lande
in hiërogliewe

Voor die vereniging van Egipte het die streek uit talle outonome dorpe bestaan. Tydens die vroeë dinastieë en vir die grootste deel daarna het Egipte bekend gestaan as die Twee Lande. Die farao's het ’n nasionale administrasie gevorm en koninklike goewerneurs aangestel. Die geboue van die sentrale regering was gewoonlik opelugtempels van hout en sandsteen.

Die vroegste hiërogliewe het net voor dié tydperk ontstaan, hoewel min bekend is oor die gesproke taal wat hulle verteenwoordig.

  1. Shaw, Ian, red. (2000). The Oxford History of Ancient Egypt. Oxford University Press. p. 479. ISBN 0-19-815034-2.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Vroegdinastiese Tydperk van Egipte
vroegdinastiese, tydperk, egipte, argaïese, vroegdinastiese, tydperk, antieke, egipte, begin, vereniging, benede, egipte, omstreeks, 3100, 1ste, dinastie, gestrek, omstreeks, 2686, begin, tydperke, antieke, egiptevroeë, tydperk, eerste, oorgang, middelryk, twe. Die Argaiese of Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte het begin net na die vereniging van Bo en Benede Egipte omstreeks 3100 v C Dit het oor die 1ste en die 2de Dinastie gestrek tot omstreeks 2686 v C of die begin van die Ou Ryk 1 Tydperke van Antieke EgipteVroee Tydperk Ou Ryk Eerste Oorgang Middelryk Tweede Oorgang Nuwe Ryk Derde Oorgang Laat Tydperk Ptolemeiese Tydperk n Bord wat in die Vroegdinastiese Tydperk van Antieke Egipte gemaak is Dit beeld n man op n boot uit saam met n seekoei en krokodil Tydens die 1ste Dinastie is die hoofstad van Abydos na Memphis verskuif en die land is deur n Egiptiese god koning regeer Abydos het die belangrikste heilige gebied in die suide gebly Talle kenmerke van Antieke Egipte soos sy kuns argitektuur en godsdiens het in hierdie tyd vorm aangeneem Twee lande in hierogliewe Voor die vereniging van Egipte het die streek uit talle outonome dorpe bestaan Tydens die vroee dinastiee en vir die grootste deel daarna het Egipte bekend gestaan as die Twee Lande Die farao s het n nasionale administrasie gevorm en koninklike goewerneurs aangestel Die geboue van die sentrale regering was gewoonlik opelugtempels van hout en sandsteen Die vroegste hierogliewe het net voor die tydperk ontstaan hoewel min bekend is oor die gesproke taal wat hulle verteenwoordig Verwysings Wysig Shaw Ian red 2000 The Oxford History of Ancient Egypt Oxford University Press p 479 ISBN 0 19 815034 2 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vroegdinastiese Tydperk van Egipte amp ol,