×
Vrede van Nijmegen

Met die Vrede van Nijmegen word in Nederlands 'n vredesverdrag bedoel wat op 11 Augustus 1678 in Nijmegen gesluit is tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Frankryk.

Die Vrede van Nijmegen het 'n einde gebring aan die vyandelikhede tussen die Republiek en Frankryk in die Frans-Nederlandse Oorlog. Frankryk het terug getrek uit Nederlandse gebied, onder andere uit Kortrijk, maar het 'n gedeelte van die Graafskap Vlaandere behou, met name Ieper en Sint-Omaars. Frankryk kry Franche-Comté terug van Spanje nadat dit die gebied tydens die Vrede van Aken moes afstaan. 'n Hele reeks "Duitse" gebiede het ook onder Franse invloed gekom: de Elsas, Lotharinge, Bouillon, Freiburg, en andere.

Internasionaal word met die Vrede van Nijmegen meerdere samehangende verdrae bedoel wat in 1678-79 in Nijmegen gesluit is om 'n einde te bring aan die Frans-Nederlandse Oorlog. Hierdie verdrae is:

Deurdat Frankryk en die Nederlande vrede sluit, is Spanje en die Duitse keiser verplig om die Franse mag te erken. Die toegewinge aan Frankryk word in die daaropvolgende dekades, by die Vrede van Rijswijk (1698) en by die Vrede van Utrecht (1713), gedeeltelik teruggeneem.

    Publikasie datum: September 26, 2021

    vrede, nijmegen, word, nederlands, vredesverdrag, bedoel, augustus, 1678, nijmegen, gesluit, tussen, republiek, sewe, verenigde, nederlande, frankryk, einde, gebring, vyandelikhede, tussen, republiek, frankryk, frans, nederlandse, oorlog, frankryk, terug, getr. Met die Vrede van Nijmegen word in Nederlands n vredesverdrag bedoel wat op 11 Augustus 1678 in Nijmegen gesluit is tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Frankryk Die Vrede van Nijmegen het n einde gebring aan die vyandelikhede tussen die Republiek en Frankryk in die Frans Nederlandse Oorlog Frankryk het terug getrek uit Nederlandse gebied onder andere uit Kortrijk maar het n gedeelte van die Graafskap Vlaandere behou met name Ieper en Sint Omaars Frankryk kry Franche Comte terug van Spanje nadat dit die gebied tydens die Vrede van Aken moes afstaan n Hele reeks Duitse gebiede het ook onder Franse invloed gekom de Elsas Lotharinge Bouillon Freiburg en andere Internasionaal word met die Vrede van Nijmegen meerdere samehangende verdrae bedoel wat in 1678 79 in Nijmegen gesluit is om n einde te bring aan die Frans Nederlandse Oorlog Hierdie verdrae is 11 Augustus 1678 die bogenoemde verdrag tussen Frankryk en die Nederlandse Republiek 17 September 1678 tussen Frankryk en Spanje 5 Februarie 1679 tussen Frankryk en Swede en die Heilige Romeinse Ryk 19 Maart 1679 tussen Swede en die Bisdom van Munster 2 Oktober 1679 tussen Swede en die Nederlandse Republiek Deurdat Frankryk en die Nederlande vrede sluit is Spanje en die Duitse keiser verplig om die Franse mag te erken Die toegewinge aan Frankryk word in die daaropvolgende dekades by die Vrede van Rijswijk 1698 en by die Vrede van Utrecht 1713 gedeeltelik teruggeneem Eksterne skakels WysigOorsig van die Franse ekspansionisme in VlaandereOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vrede van Nijmegen amp ol,