×
Vrede van Aken (1668)

Die Vrede van Aken (Frans: Traité d'Aix-la-Chapelle) van 2 Mei 1668 het 'n einde gebring aan die Devolusieoorlog tussen oorlog tussen Frankryk en Spanje wat in 1667 begin het as gevolg van die twee lande se tryd oor die Spaanse Nederlande.

Vredesamesprekings is te weeg gebring deur die opbou van 'n troepemag kragtens die Drievoudige Verbond van 1668 tussen Engeland, Swede, en die Nederlandse Republiek om verdere opmars van die Franse in Vlaandere te verhoed.

Pous Clemens IX het as bemiddelaar in die vredesonderhandelinge opgetree. Die Vrede van Aken ken Vlaandere en Henegouwe aan Frankryk se Lodewyk XIV toe, maar hy moes Franche-Comté aan Spanje afstaan. Om die vrede te vier, is vuurwerk in Harelbeke afgeskiet.

Publikasie datum: September 26, 2021

vrede, aken, 1668, vrede, aken, frans, traité, chapelle, 1668, einde, gebring, devolusieoorlog, tussen, oorlog, tussen, frankryk, spanje, 1667, begin, gevolg, twee, lande, tryd, spaanse, nederlande, vredesamesprekings, weeg, gebring, deur, opbou, troepemag, kr. Die Vrede van Aken Frans Traite d Aix la Chapelle van 2 Mei 1668 het n einde gebring aan die Devolusieoorlog tussen oorlog tussen Frankryk en Spanje wat in 1667 begin het as gevolg van die twee lande se tryd oor die Spaanse Nederlande Vredesamesprekings is te weeg gebring deur die opbou van n troepemag kragtens die Drievoudige Verbond van 1668 tussen Engeland Swede en die Nederlandse Republiek om verdere opmars van die Franse in Vlaandere te verhoed Pous Clemens IX het as bemiddelaar in die vredesonderhandelinge opgetree Die Vrede van Aken ken Vlaandere en Henegouwe aan Frankryk se Lodewyk XIV toe maar hy moes Franche Comte aan Spanje afstaan Om die vrede te vier is vuurwerk in Harelbeke afgeskiet Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vrede van Aken 1668 amp ol,