fbpx
Wikipedia

Vrede

Vrede is 'n toestand van stilte of harmonie, of 'n toestand sonder gevegte of oorloë. In hierdie begrip is vrede, onder ander toestande, 'n doelwit vir baie mense en organisasies. 'n Voorbeeld van 'n organisasie wat se doelwit vrede behels en wat betrokke is om die wêreld 'n vreedsame plek te hou, is die Verenigde Nasies. Vrede kan uit vrye wil bereik word, maar dit kan ook op mense geforseer word.

'n Vredesduif met olyftakkie, 'n internasionale simbool van vrede.
Vir die dorp in Vrystaat, sien Vrede, Vrystaat.

Martin Luther King Jr. het 'n brief vanuit die Birmingham-tronk geskryf waarin hy sê: "Ware vrede gaan nie net oor die afwesigheid van konflik nie: dit gaan oor die aanwesigheid van regverdigheid".[1]

Verwysings

  1. Martin Luther King Jr. se brief

Eksterne skakels

Vrede
vrede, toestand, stilte, harmonie, toestand, sonder, gevegte, oorloë, hierdie, begrip, vrede, onder, ander, toestande, doelwit, baie, mense, organisasies, voorbeeld, organisasie, doelwit, vrede, behels, betrokke, wêreld, vreedsame, plek, verenigde, nasies, vry. Vrede is n toestand van stilte of harmonie of n toestand sonder gevegte of oorloe In hierdie begrip is vrede onder ander toestande n doelwit vir baie mense en organisasies n Voorbeeld van n organisasie wat se doelwit vrede behels en wat betrokke is om die wereld n vreedsame plek te hou is die Verenigde Nasies Vrede kan uit vrye wil bereik word maar dit kan ook op mense geforseer word n Vredesduif met olyftakkie n internasionale simbool van vrede Vir die dorp in Vrystaat sien Vrede Vrystaat Martin Luther King Jr het n brief vanuit die Birmingham tronk geskryf waarin hy se Ware vrede gaan nie net oor die afwesigheid van konflik nie dit gaan oor die aanwesigheid van regverdigheid 1 Verwysings Wysig Martin Luther King Jr se briefEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir vrede Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vrede amp oldid 2070767,