fbpx Vosburg
Wikipedia

Vosburg

Vosburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp is 61 km wes van Britstown. Vosburg was eers 'n plaas genaamd Processfontein, maar die dorp is gestig in 1895 en genoem na ene J. Vos en die Van Rensburg-familie. Daar is tans 22 geboue op die dorp.

Vosburg
Vosburg
Vosburg se ligging in Noord-Kaap
Koördinate:30°34′32″S22°52′47″O /30.57556°S 22.87972°O /-30.57556; 22.87972Koördinate:30°34′32″S22°52′47″O /30.57556°S 22.87972°O /-30.57556; 22.87972
Land Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitKareeberg
Stigting1895
Oppervlak
• Totaal65,50 km2 (25,29 vk. myl)
Bevolking
(2011)
• Totaal1 259
• Digtheid19/km2 (50/vk. m.)
Rasverdeling(2011)
Wit mense7.2%
Indiërs/Asiërs1.1%
Bruin mense79.6%
Swart mense11.8%
Ander0.2%
Taal(2011)
Afrikaans89.2%
Xhosa4.5%
Engels2.0%
Tswana1.1%
Ander3.2%
Poskode(strate)
8780
Skakelkode053
Die NG kerk op Vosburg.
Ds. Pieter du Toit toe hy in 1911 bevestig is as leraar van die NG gemeente Vosburg. Hy het 21 jaar hier gebly tot hy 'n beroep na Marydale aanvaar het.

Die belangrikste ekonomiese bedryf is merinoskape.

  1. . Sensus 2011.

Vosburg
vosburg, dorp, noord, kaap, suid, afrika, dorp, britstown, eers, plaas, genaamd, processfontein, maar, dorp, gestig, 1895, genoem, rensburg, familie, daar, tans, geboue, dorp, ligging, noord, kaapkoördinate, 57556, 87972, 57556, 87972, koördinate, 57556, 87972. Vosburg is n dorp in die Noord Kaap in Suid Afrika Die dorp is 61 km wes van Britstown Vosburg was eers n plaas genaamd Processfontein maar die dorp is gestig in 1895 en genoem na ene J Vos en die Van Rensburg familie Daar is tans 22 geboue op die dorp VosburgVosburg Vosburg se ligging in Noord KaapKoordinate 30 34 32 S 22 52 47 O 30 57556 S 22 87972 O 30 57556 22 87972 Koordinate 30 34 32 S 22 52 47 O 30 57556 S 22 87972 O 30 57556 22 87972Land Suid AfrikaProvinsieNoord KaapDistrikPixley ka SemeMunisipaliteitKareebergStigting1895Oppervlak 1 Totaal65 50 km2 25 29 vk myl Bevolking 2011 1 Totaal1 259 Digtheid19 km2 50 vk m Rasverdeling 2011 1 Wit mense7 2 Indiers Asiers1 1 Bruin mense79 6 Swart mense11 8 Ander0 2 Taal 2011 1 Afrikaans89 2 Xhosa4 5 Engels2 0 Tswana1 1 Ander3 2 Poskode strate 8780Skakelkode053Die NG kerk op Vosburg Ds Pieter du Toit toe hy in 1911 bevestig is as leraar van die NG gemeente Vosburg Hy het 21 jaar hier gebly tot hy n beroep na Marydale aanvaar het Die belangrikste ekonomiese bedryf is merinoskape Bron WysigOp Pad in Suid Afrika B P J Erasmus 1995 ISBN 1 86842 026 4Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 Hoofplek Vosburg Sensus 2011 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vosburg amp ol,