fbpx
Wikipedia

Volt

Volt (simbool: V) is die SI-eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word. Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus, Alessandro Volta (1745-1827). Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel. In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as 'n amptelike eenheid aangeneem.[1]

Definisie

Een volt word gedefinieer as die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in 'n geleier wanneer 'n elektriese stroom van een ampère een watt drywing genereer. Of Volt = Joule/Coulomb. Dus is:

 

Waar:

V = elektriese potensiaal in Volt (V), Q = drywing in watt (W) en I = elektriese stroom in ampère (A)

Formules

Simbole Eenheidsimbole
   
   
   
   
   
   
   

Waar:

Beskrywing Simbool Eenhede
Elektriese spanning V V (Volt)
Elektriese stroom I A (Ampère)
Werk/Energie/Arbeid W J (Joule)
Elektriese drywing Q W (Watt)
Coulomb C C (Coulomb)
Elektriese weerstand R Ω (Ohm)
Massa m kg (kilogram)
Tyd t s (sekondes)
Afstand x m (meter)

Kyk ook

Verwysings

  1. Fenna, Donald (2002). Dictionary of Weights, Measures and Units (in Engels). Oxford: Oxford University Press. ISBN 0-19-860522-6.

Volt
volt, simbool, eenheid, waarmee, elektriese, stroompotensiaal, gemeet, word, eenheid, vernoem, italiaanse, fisikus, alessandro, 1745, 1827, eerste, elektriese, 1800, ontwikkel, 1881, volt, deur, international, electrial, congress, amptelike, eenheid, aangeneem. Volt simbool V is die SI eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus Alessandro Volta 1745 1827 Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as n amptelike eenheid aangeneem 1 Inhoud 1 Definisie 2 Formules 3 Kyk ook 4 VerwysingsDefinisie WysigEen volt word gedefinieer as die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in n geleier wanneer n elektriese stroom van een ampere een watt drywing genereer Of Volt Joule Coulomb Dus is V Q I displaystyle mathrm V frac mathrm Q mathrm I Waar V elektriese potensiaal in Volt V Q drywing in watt W en I elektriese stroom in ampere A Formules WysigSimbole EenheidsimboleF m a displaystyle mathrm F mathrm m cdot mathrm a N k g m s 2 k g m s 2 displaystyle mathrm N mathrm kg cdot frac mathrm m mathrm s 2 frac mathrm kg cdot mathrm m mathrm s 2 W F x displaystyle mathrm W mathrm F cdot mathrm x J N m k g m 2 s 2 displaystyle mathrm J mathrm N cdot mathrm m frac mathrm kg cdot mathrm m 2 mathrm s 2 V W C displaystyle mathrm V frac mathrm W mathrm C V J C k g m 2 s 2 A s k g m 2 A s 3 A W W A displaystyle mathrm V frac mathrm J mathrm C left frac mathrm kg cdot mathrm m 2 mathrm s 2 right left mathrm A cdot mathrm s right frac mathrm kg cdot mathrm m 2 mathrm A cdot mathrm s 3 mathrm A cdot Omega frac mathrm W mathrm A V I R displaystyle mathrm V mathrm I cdot mathrm R V A W displaystyle mathrm V mathrm A cdot Omega Q I V displaystyle mathrm Q mathrm I cdot mathrm V W A V displaystyle mathrm W mathrm A cdot mathrm V Q I 2 R displaystyle mathrm Q mathrm I 2 cdot mathrm R W A 2 W A A W A V displaystyle mathrm W mathrm A 2 cdot Omega mathrm A cdot mathrm A cdot Omega mathrm A cdot mathrm V Q V 2 R displaystyle mathrm Q frac mathrm V 2 mathrm R W V 2 W V W V A V displaystyle mathrm W frac mathrm V 2 Omega frac mathrm V Omega cdot mathrm V mathrm A cdot mathrm V Waar Beskrywing Simbool EenhedeElektriese spanning V V Volt Elektriese stroom I A Ampere Werk Energie Arbeid W J Joule Elektriese drywing Q W Watt Coulomb C C Coulomb Elektriese weerstand R W Ohm Massa m kg kilogram Tyd t s sekondes Afstand x m meter Kyk ook WysigCoulomb Ampere Stroom Drywing Watt Ohm weerstandVerwysings Wysig Fenna Donald 2002 Dictionary of Weights Measures and Units in Engels Oxford Oxford University Press ISBN 0 19 860522 6 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Volt amp oldid 1811422,