×
Volmaan

’n Volmaan is die maanfase wanneer die Maan heeltemal verlig word soos van die Aarde af gesien. Dit vind plaas wanneer die Aarde direk tussen die Son en die Maan is (meer presies: wanneer die ekliptiese lengtegraad van die Son en Maan met 180 grade verskil). Dit beteken die halfrond van die Maan wat na die Aarde wys, is feitlik heeltemal deur die Son verlig en lyk rond, terwyl die ander kant feitlik heeltemal donker is.

Die supermaan van 14 November 2016 was 356 511 km van die middel van die Aarde af, die naaste sedert 1948. Dit sal eers weer in 2034 so naby wees.
Die baan van die Maan, die skynbare baan van die Son en die knope.
’n Foto van die volmaan tydens die algehele maansverduistering op 28 September 2015.

’n Volmaan kom een keer per maand voor. Wanneer die volmaan in die Aarde se skaduwee inbeweeg, is daar ’n maansverduistering en ’n deel of die hele maan kan rooi lyk vanweë die Rayleigh-verstrooiing van blou lig in die Aarde se atmosfeer.

Maansverduisterings kan net met volmaan voorkom, wanneer die Maan se wentelbaan deur die Aarde se skaduwee loop. Dit gebeur nie elke maand nie omdat die Maan gewoonlik onder of bo die Aarde se skaduwee verbybeweeg. Dié is meestal beperk tot die sonnebaan. Maansverduisterings kan net voorkom wanneer die volmaan naby die twee knope van die wentelbaan voorkom, óf die klimmende óf die dalende knoop. Dit bring mee dat maansverduisterings elke ses maande voorkom, en dikwels twee weke voor of ná ’n sonsverduistering met donkermaan by die teenoorgestelde knoop.

Die tydsverloop tussen soortgelyke maanfases – bekend as die sinodiese maand – is gemiddeld sowat 29,53 dae.

Inhoud

Mense dink dikwels aan volmaan as iets wat ’n hele nag lank duur. Dit is nie heeltemal waar nie, want sy fase soos van die Aarde af gesien, is heeltyd aan die groei of afneem (hoewel te stadig om dit met die blote oog te sien). Hy is op sy maksimum verlig aan die einde van sy afneemstadium. Op enige plek op Aarde kan sowat die helfte van hierdie maksimum volmane sigbaar wees, terwyl die ander helfte in die dag voorkom wanneer die Maan onder die horison is.

Wanneer dit volmaan is, is sterrekundige waarnemings gewoonlik die moeilikste omdat die lig wat deur die Maan weerkaats word, helderder is as die oënskynlik dowwer sterre.

OP 12 Desember 2008 was die Maan met volmaan nader aan die aarde as in die vorige 15 jaar, en dit word ’n supermaan genoem. Op 19 Maart 2011 was daar nog ’n supermaan, nader aan die Aarde as in die vorige 18 jaar. Op 14 November 2016 was die supermaan nader as in die vorige 68 jaar.

Formule

Die datum en benaderde tyd van ’n spesifieke volmaan (as ’n ronde wentelbaan veronderstel word) kan bereken word deur die volgende vergelyking:

d = 20,362 000 + 29,530 588861 × N + 102,026 × 10 12 × N 2 {\displaystyle d=20{,}362000+29{,}530588861\times N+102{,}026\times 10^{-12}\times N^{2}}

waar d die getal dae is sedert 1 Januarie 2000 00:00:00 in die aardtydskaal wat in sterrekundige tabelle gebruik word; vir Universele Tyd (UT) voeg die volgende benaderde korreksie tot d by:

0,000 739 ( 235 × 10 12 ) × N 2 {\displaystyle -0{,}000739-(235\times 10^{-12})\times N^{2}} dae

waar N die getal volmane is sedert die eerste volmaan van 2000. Die ware tyd van ’n volmaan kan met tot 14,5 uur van hierdie raming verskil vanweë die feit dat die Maan se wentelbaan nie rond is nie.

Volmane word tradisioneel verbind met slapeloosheid, waansin (vandaar die Engelse woorde lunacy en lunatic) en verskeie "magiese verskynsels" soos weerwolfswaansin. Sielkundiges het egter bevind daar is geen sterk bewyse dat die mens se gedrag tydens volmaan verander nie. Hulle het verder bevind studies stem dikwels nie ooreen nie; sommige toon ’n positiewe en ander ’n negatiese uitwerking.

Die meeste antieke kalenders in die wêreld was maansonkalenders, wat maan- en sonkalenders gekombineer het met behulp van skrikkelmaande. Met die Juliaanse kalender is hierdie metode laat vaar ten gunste van ’n suiwer sonkalender, terwyl die 7de-eeuse Islamitiese kalender ’n suiwer maankalender is en die Hebreeuse kalender ’n maansonkalender gebly het.

  1. (in Engels). 12 November 2016. vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020. Besoek op8 Februarie 2017.
  2. Seidelmann, P. Kenneth (2005). "Phases of the Moon". Explanatory Supplement to the Astronomical Almanac. University Science Books. p. 478. ISBN 0-935702-68-7. They are the times when the excess of the Moon's apparent geocentric ecliptic longitude λM over the Sun's apparent geocentric ecliptic longitude is 0, 90, 180, or 270 ...
  3. . Geargiveer vanaf op 7 Oktober 2016. Besoek op29 November 2017.Cite has empty unknown parameter: |3= (help)
  4. . Geargiveer vanaf op 28 Junie 2017. Besoek op29 November 2017.Cite has empty unknown parameter: |3= (help)
  5. Phillips, Tony (9 Desember 2008). . Science@NASA (in Engels). Geargiveer vanaf op 9 Maart 2010. Besoek op4 Maart 2010.
  6. Phillips, Tony (16 Maart 2011). . Science@NASA (in Engels). vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020. Besoek op13 Maart 2014.
  7. Phillips, Tony (14 October 2016). . Science@NASA. Besoek op13 November 2016.[dooie skakel]
  8. Meeus, Jean (1998). "Phases of the Moon". Astronomical Algorithms (2nd uitg.). Richmond, Virginia: Willmann-Bell. pp. 349–354. ISBN 0-943396-61-1.
  9. Meeus, Jean (2002). "The Duration of the Lunation". More Mathematical Astronomy Morsels. Richmond, Virginia: Willmann-Bell. pp. 19–31. ISBN 0-943396-74-3.
  10. . National Geographic News. 6 February 2004.
  11. Sien bv. Blackburn, Bonnie; et al. (1999). The Oxford Companion to the Year. Oxford University Press. ISBN 0-19-214231-3.
  12. Reingold, Edward M.; et al. (2001). Calendrical Calculations: The Millennium Edition. Cambridge University Press. ISBN 0-521-77752-6.

Publikasie datum: September 04, 2021

volmaan, maanfase, wanneer, maan, heeltemal, verlig, word, soos, aarde, gesien, vind, plaas, wanneer, aarde, direk, tussen, maan, meer, presies, wanneer, ekliptiese, lengtegraad, maan, grade, verskil, beteken, halfrond, maan, aarde, feitlik, heeltemal, deur, v. n Volmaan is die maanfase wanneer die Maan heeltemal verlig word soos van die Aarde af gesien Dit vind plaas wanneer die Aarde direk tussen die Son en die Maan is meer presies wanneer die ekliptiese lengtegraad van die Son en Maan met 180 grade verskil Dit beteken die halfrond van die Maan wat na die Aarde wys is feitlik heeltemal deur die Son verlig en lyk rond terwyl die ander kant feitlik heeltemal donker is Die supermaan van 14 November 2016 was 356 511 km van die middel van die Aarde af 1 die naaste sedert 1948 Dit sal eers weer in 2034 so naby wees 2 Die baan van die Maan die skynbare baan van die Son en die knope n Foto van die volmaan tydens die algehele maansverduistering op 28 September 2015 n Volmaan kom een keer per maand voor Wanneer die volmaan in die Aarde se skaduwee inbeweeg is daar n maansverduistering en n deel of die hele maan kan rooi lyk vanwee die Rayleigh verstrooiing van blou lig in die Aarde se atmosfeer 3 4 5 Maansverduisterings kan net met volmaan voorkom wanneer die Maan se wentelbaan deur die Aarde se skaduwee loop Dit gebeur nie elke maand nie omdat die Maan gewoonlik onder of bo die Aarde se skaduwee verbybeweeg Die is meestal beperk tot die sonnebaan Maansverduisterings kan net voorkom wanneer die volmaan naby die twee knope van die wentelbaan voorkom of die klimmende of die dalende knoop Dit bring mee dat maansverduisterings elke ses maande voorkom en dikwels twee weke voor of na n sonsverduistering met donkermaan by die teenoorgestelde knoop Die tydsverloop tussen soortgelyke maanfases bekend as die sinodiese maand is gemiddeld sowat 29 53 dae Inhoud 1 Eienskappe 1 1 Formule 2 In folklore en tradisie 3 Maan en maansonkalenders 4 Verwysings 5 Eksterne skakelsEienskappe WysigMense dink dikwels aan volmaan as iets wat n hele nag lank duur Dit is nie heeltemal waar nie want sy fase soos van die Aarde af gesien is heeltyd aan die groei of afneem hoewel te stadig om dit met die blote oog te sien Hy is op sy maksimum verlig aan die einde van sy afneemstadium Op enige plek op Aarde kan sowat die helfte van hierdie maksimum volmane sigbaar wees terwyl die ander helfte in die dag voorkom wanneer die Maan onder die horison is Wanneer dit volmaan is is sterrekundige waarnemings gewoonlik die moeilikste omdat die lig wat deur die Maan weerkaats word helderder is as die oenskynlik dowwer sterre OP 12 Desember 2008 was die Maan met volmaan nader aan die aarde as in die vorige 15 jaar en dit word n supermaan genoem 6 Op 19 Maart 2011 was daar nog n supermaan nader aan die Aarde as in die vorige 18 jaar 7 Op 14 November 2016 was die supermaan nader as in die vorige 68 jaar 8 Formule Wysig Die datum en benaderde tyd van n spesifieke volmaan as n ronde wentelbaan veronderstel word kan bereken word deur die volgende vergelyking 9 d 20 362 000 29 530 588861 N 102 026 10 12 N 2 displaystyle d 20 362000 29 530588861 times N 102 026 times 10 12 times N 2 waar d die getal dae is sedert 1 Januarie 2000 00 00 00 in die aardtydskaal wat in sterrekundige tabelle gebruik word vir Universele Tyd UT voeg die volgende benaderde korreksie tot d by 0 000 739 235 10 12 N 2 displaystyle 0 000739 235 times 10 12 times N 2 dae waar N die getal volmane is sedert die eerste volmaan van 2000 Die ware tyd van n volmaan kan met tot 14 5 uur van hierdie raming verskil vanwee die feit dat die Maan se wentelbaan nie rond is nie 10 In folklore en tradisie WysigVolmane word tradisioneel verbind met slapeloosheid waansin vandaar die Engelse woorde lunacy en lunatic en verskeie magiese verskynsels soos weerwolfswaansin Sielkundiges het egter bevind daar is geen sterk bewyse dat die mens se gedrag tydens volmaan verander nie 11 Hulle het verder bevind studies stem dikwels nie ooreen nie sommige toon n positiewe en ander n negatiese uitwerking Maan en maansonkalenders WysigDie meeste antieke kalenders in die wereld was maansonkalenders wat maan en sonkalenders gekombineer het met behulp van skrikkelmaande 12 13 Met die Juliaanse kalender is hierdie metode laat vaar ten gunste van n suiwer sonkalender terwyl die 7de eeuse Islamitiese kalender n suiwer maankalender is en die Hebreeuse kalender n maansonkalender gebly het Verwysings Wysig Super Moon Exceptional Brightest Moon In The Sky Of Normandy Monday November 14 in Engels 12 November 2016 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020 Besoek op 8 Februarie 2017 http astrobob areavoices com 2016 11 10 moongazers delight biggest supermoon in decades looms large Sunday night Seidelmann P Kenneth 2005 Phases of the Moon Explanatory Supplement to the Astronomical Almanac University Science Books p 478 ISBN 0 935702 68 7 They are the times when the excess of the Moon s apparent geocentric ecliptic longitude lM over the Sun s apparent geocentric ecliptic longitude is 0 90 180 or 270 Celestial Alignment without Lunar Eclipse from google full moon earth block sunlight result 2 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Oktober 2016 Besoek op 29 November 2017 Cite has empty unknown parameter 3 help tiled from the ecliptic by about 5 degrees from google full moon earth block sunlight result 3 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2017 Besoek op 29 November 2017 Cite has empty unknown parameter 3 help Phillips Tony 9 Desember 2008 Biggest Full Moon of the Year Science NASA in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2010 Besoek op 4 Maart 2010 Phillips Tony 16 Maart 2011 Super Full Moon Science NASA in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2020 Besoek op 13 Maart 2014 Phillips Tony 14 October 2016 Super Full Moon Science NASA Besoek op 13 November 2016 dooie skakel Meeus Jean 1998 Phases of the Moon Astronomical Algorithms 2nd uitg Richmond Virginia Willmann Bell pp 349 354 ISBN 0 943396 61 1 Meeus Jean 2002 The Duration of the Lunation More Mathematical Astronomy Morsels Richmond Virginia Willmann Bell pp 19 31 ISBN 0 943396 74 3 Full Moon Effect On Behavior Minimal Studies Say National Geographic News 6 February 2004 Sien bv Blackburn Bonnie et al 1999 The Oxford Companion to the Year Oxford University Press ISBN 0 19 214231 3 Reingold Edward M et al 2001 Calendrical Calculations The Millennium Edition Cambridge University Press ISBN 0 521 77752 6 Eksterne skakels WysigMaanfaseberekening Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Volmaan Wikiwoordeboek het n inskrywing vir volmaan Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaOntsluit van https af wikipedia org w index php title Volmaan amp ol,