×
Volksrepubliek Loehansk

Die Volksrepubliek Loehansk (Russies: Луга́нская Наро́дная Респу́блика, Luganskaja Narodnaka Respublika, [lʊˈɡanskəjə nɐˈrodnəjə rʲɪˈspublʲɪkə]) is volgens internasionale reg 'n deel van Oekraïne, maar vorm de facto 'n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning.

Volksrepubliek Loehansk
Луганская Народная Республика (Russies)
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Луганск, сила и свобода
(Russies vir: "Loehansk, sterkte en vryheid")
Volkslied: Гимн Луганской Народной Республики
(Russies vir: "Volkslied van die Volksrepubliek Loehansk")
Hoofstad Loehansk

48°34′N39°20′O /48.567°N 39.333°O /48.567; 39.333

Grootste stad Loehansk
Amptelike tale Russies
Regering

• Hoof
Eerste minister
Unitêre
grondwetlike republiek
Leonid Pasechnik
Sergei Koslof
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Stigting
• Onafhanklikheidsreferendum
• Ooreenkoms van Minsk
• Tweede ooreenkoms van Minsk
• Russiese erkenning

van Oekraïne
27 April 2014
11 Mei 2014
5 September 2014
12 Februarie 2015
21 Februarie 2022
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

8 377 km2
3 234 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2018-skatting
- Digtheid

1 464 039 ()
/ km2
Geldeenheid Russiese roebel (RUB)
Tydsone
- Somertyd
MSK (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD
Skakelkode +

Alhoewel Oekraïne nie beheer oor die Volksrepubliek Loehansk uitoefen nie, beskou die Oekraïense regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings die Volksrepubliek Loehansk as 'n deel van Oekraïne, waarvan die grondwet na dié gebied as Loehansk-oblast verwys.

Die Volksrepubliek Loehansk is langs die Oekraïens-Russiese grens geleë. Die hoofstad en grootste stad is Loehansk. Die Volksrepubliek Loehansk beslaan 'n oppervlakte van 8 377 km² en het 'n bevolking van 1 464 039 in 2018 gehad. Die Volksrepubliek Loehansk grens in die ooste aan die Russiese deelgebied Rostof-oblast.

Inhoud

Internasionale erkenning

Internasionale erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk:

Veroordeling van die Russiese erkenning van onafhanklikheid

Ondersteuning van Oekraïense territoriale integriteit

Ondersteuning vir die erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk

Amptelike erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk

VN-lidlande
  • Rusland erken die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk sedert 21 Februarie 2022.
Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede
  1. (ru) . Interfax. 3 Junie 2020. Besoek op4 Junie 2020.
  2. (ru) (PDF).[dooie skakel]
  3. (en) (PDF). Committee of statistic of Lugansk People's Republic. 1 April 2018. (PDF) vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2018. Besoek op26 Mei 2018.

Publikasie datum: Maart 13, 2022

volksrepubliek, loehansk, russies, Луга, нская, Наро, дная, Респу, блика, luganskaja, narodnaka, respublika, lʊˈɡanskəjə, nɐˈrodnəjə, rʲɪˈspublʲɪkə, volgens, internasionale, deel, oekraïne, maar, vorm, facto, onafhanklike, republiek, sonder, algemene, internas. Die Volksrepubliek Loehansk Russies Luga nskaya Naro dnaya Respu blika Luganskaja Narodnaka Respublika lʊˈɡanskeje nɐˈrodneje rʲɪˈspublʲɪke is volgens internasionale reg n deel van Oekraine maar vorm de facto n onafhanklike republiek sonder algemene internasionale erkenning Volksrepubliek Loehansk Luganskaya Narodnaya Respublika Russies Vlag WapenNasionale leuse Lugansk sila i svoboda Russies vir Loehansk sterkte en vryheid Volkslied Gimn Luganskoj Narodnoj Respubliki Russies vir Volkslied van die Volksrepubliek Loehansk source source Hoofstad Loehansk 48 34 N 39 20 O 48 567 N 39 333 O 48 567 39 333Grootste stad LoehanskAmptelike tale Russies 1 Regering Hoof Eerste minister Unitere grondwetlike republiek Leonid Pasechnik Sergei KoslofOnafhanklikheid Gedeeltelik erkende staat Stigting Onafhanklikheidsreferendum Ooreenkoms van Minsk Tweede ooreenkoms van Minsk Russiese erkenning van Oekraine 27 April 2014 11 Mei 2014 5 September 2014 12 Februarie 2015 21 Februarie 2022Oppervlakte Totaal Water 8 377 2 km2 3 234 myl2 feitlik niksBevolking 2018 skatting Digtheid 1 464 039 3 km2Geldeenheid Russiese roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd MSK UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD Skakelkode Alhoewel Oekraine nie beheer oor die Volksrepubliek Loehansk uitoefen nie beskou die Oekraiense regering die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wereld se regerings die Volksrepubliek Loehansk as n deel van Oekraine waarvan die grondwet na die gebied as Loehansk oblast verwys Die Volksrepubliek Loehansk is langs die Oekraiens Russiese grens gelee Die hoofstad en grootste stad is Loehansk Die Volksrepubliek Loehansk beslaan n oppervlakte van 8 377 km en het n bevolking van 1 464 039 in 2018 gehad Die Volksrepubliek Loehansk grens in die ooste aan die Russiese deelgebied Rostof oblast Inhoud 1 Politiek 1 1 Internasionale erkenning 2 Verwysings 3 Eksterne skakelsPolitiek WysigInternasionale erkenning Wysig Internasionale erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk Veroordeling van die Russiese erkenning van onafhanklikheid Ondersteuning van Oekraiense territoriale integriteit Ondersteuning vir die erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk Amptelike erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk VN lidlande Rusland erken die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk sedert 21 Februarie 2022 Gedeeltelik erkende en nie erkende gebiede Suid Ossetie erken die Volksrepubliek Loehansk sedert 18 Junie 2014 Volksrepubliek Donetsk erken die Volksrepubliek Loehansk sedert 11 Mei 2014 Abchasie erken die Volksrepubliek Loehansk sedert 26 Februarie 2022 Verwysings Wysig ru Parlament LNR priznal russkij yazyk edinstvennym gosudarstvennym v respublike Interfax 3 Junie 2020 Besoek op 4 Junie 2020 ru EKONOMIKA I OBShESTVO PROBLEMY I PERSPEKTIVY RAZVITIYaV USLOVIYaH NEOPREDELYoNNOSTI PDF dooie skakel en Population count of the Lugansk People s Republic on April 1st 2018 PDF Committee of statistic of Lugansk People s Republic 1 April 2018 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2018 Besoek op 26 Mei 2018 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Volksrepubliek Loehansk en Toerisme inligting oor Volksrepubliek Loehansk op Wikivoyage Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Volksrepubliek Loehansk amp ol,