×
Volksrepubliek Donetsk

Die Volksrepubliek Donetsk (Russies: Донецкая Народная Республика, Donetskaja Narodnaja Respublika, [dɐˈnʲetskəjə nɐˈrodnəjə rʲɪˈspublʲɪkə]) is volgens internasionale reg 'n deel van Oekraïne, maar vorm de facto 'n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning.

Volksrepubliek Donetsk
Донецкая Народная Республика (Russies)
Vlag Wapen
Volkslied: Славься республика
(Russies vir: "Eer aan die republiek")
Hoofstad Donetsk

48°00′N37°48′O /48.000°N 37.800°O /48.000; 37.800

Grootste stad Donetsk
Amptelike tale Russies
Regering

• Hoof
Eerste minister
Unitêre
grondwetlike republiek
Denis Poesjilin
Wladimir Pasjkof
Onafhanklikheid
Gedeeltelik erkende staat
• Stigting
• Onafhanklikheidsreferendum
• Ooreenkoms van Minsk
• Tweede ooreenkoms van Minsk
• Russiese erkenning

van Oekraïne
7 April 2014
11 Mei 2014
5 September 2014
12 Februarie 2015
21 Februarie 2022
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

8 902 km2
3 437 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2018-skatting
- Digtheid

2 302 444 ()
/ km2
Geldeenheid Russiese roebel (RUB)
Tydsone
- Somertyd
MSK (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD
Skakelkode +380 62

Alhoewel Oekraïne nie beheer oor die Volksrepubliek Donetsk uitoefen nie, beskou die Oekraïense regering, die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wêreld se regerings die Volksrepubliek Donetsk as 'n deel van Oekraïne, waarvan die grondwet na dié gebied as Donetsk-oblast verwys.

Die Volksrepubliek Donetsk is langs die Oekraïens-Russiese grens en die Swartseekus geleë. Die hoofstad en grootste stad is Donetsk. Die Volksrepubliek Donetsk beslaan 'n oppervlakte van 8 902 km² en het 'n bevolking van 2 302 444 in 2018 gehad. Die Volksrepubliek Donetsk grens in die ooste aan die Russiese deelgebied Rostof-oblast.

Inhoud

Internasionale erkenning

Internasionale erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk:

Veroordeling van die Russiese erkenning van onafhanklikheid

Ondersteuning van Oekraïense territoriale integriteit

Ondersteuning vir die erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk

Amptelike erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk

VN-lidlande
  • Rusland erken die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk sedert 21 Februarie 2022.
Gedeeltelik erkende en nie-erkende gebiede
  1. (ru) . Rossijskaja Gaseta. Besoek op7 Maart 2020.
  2. (ru) (PDF). Geargiveer vanaf (PDF) op 16 Mei 2018. Besoek op28 Mei 2018.

Publikasie datum: Maart 13, 2022

volksrepubliek, donetsk, russies, Донецкая, Народная, Республика, donetskaja, narodnaja, respublika, dɐˈnʲetskəjə, nɐˈrodnəjə, rʲɪˈspublʲɪkə, volgens, internasionale, deel, oekraïne, maar, vorm, facto, onafhanklike, republiek, sonder, algemene, internasionale,. Die Volksrepubliek Donetsk Russies Doneckaya Narodnaya Respublika Donetskaja Narodnaja Respublika dɐˈnʲetskeje nɐˈrodneje rʲɪˈspublʲɪke is volgens internasionale reg n deel van Oekraine maar vorm de facto n onafhanklike republiek sonder algemene internasionale erkenning Volksrepubliek Donetsk Doneckaya Narodnaya Respublika Russies Vlag WapenVolkslied Slavsya respublika Russies vir Eer aan die republiek source source source Hoofstad Donetsk 48 00 N 37 48 O 48 000 N 37 800 O 48 000 37 800Grootste stad DonetskAmptelike tale Russies 1 Regering Hoof Eerste minister Unitere grondwetlike republiek Denis Poesjilin Wladimir PasjkofOnafhanklikheid Gedeeltelik erkende staat Stigting Onafhanklikheidsreferendum Ooreenkoms van Minsk Tweede ooreenkoms van Minsk Russiese erkenning van Oekraine 7 April 2014 11 Mei 2014 5 September 2014 12 Februarie 2015 21 Februarie 2022Oppervlakte Totaal Water 8 902 km2 3 437 myl2 feitlik niksBevolking 2018 skatting Digtheid 2 302 444 2 km2Geldeenheid Russiese roebel a href ISO 4217 html title ISO 4217 RUB a Tydsone Somertyd MSK UTC 3 nie toegepas nie UTC 3 Internet TLD Skakelkode 380 62 Alhoewel Oekraine nie beheer oor die Volksrepubliek Donetsk uitoefen nie beskou die Oekraiense regering die Verenigde Nasies en die meerderheid van die wereld se regerings die Volksrepubliek Donetsk as n deel van Oekraine waarvan die grondwet na die gebied as Donetsk oblast verwys Die Volksrepubliek Donetsk is langs die Oekraiens Russiese grens en die Swartseekus gelee Die hoofstad en grootste stad is Donetsk Die Volksrepubliek Donetsk beslaan n oppervlakte van 8 902 km en het n bevolking van 2 302 444 in 2018 gehad Die Volksrepubliek Donetsk grens in die ooste aan die Russiese deelgebied Rostof oblast Inhoud 1 Politiek 1 1 Internasionale erkenning 2 Verwysings 3 Eksterne skakelsPolitiek WysigInternasionale erkenning Wysig Internasionale erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk Veroordeling van die Russiese erkenning van onafhanklikheid Ondersteuning van Oekraiense territoriale integriteit Ondersteuning vir die erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk Amptelike erkenning van die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk VN lidlande Rusland erken die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk sedert 21 Februarie 2022 Gedeeltelik erkende en nie erkende gebiede Suid Ossetie erken die Volksrepubliek Donetsk sedert 27 Junie 2014 Volksrepubliek Loehansk erken die Volksrepubliek Donetsk sedert 11 Mei 2014 Abchasie erken die Volksrepubliek Donetsk sedert 26 Februarie 2022 Verwysings Wysig ru Russkij priznali v DNR edinstvennym gosudarstvennym yazykom Rossijskaja Gaseta Besoek op 7 Maart 2020 ru Chislennost naseleniya Doneckoj Narodnoj Respubliki na 1 yanvarya 2018 goda PDF Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 16 Mei 2018 Besoek op 28 Mei 2018 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Volksrepubliek Donetsk en Toerisme inligting oor Volksrepubliek Donetsk op Wikivoyage Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Volksrepubliek Donetsk amp ol,