×
Voertuig

'n Voertuig (Engels: vehicle) is 'n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer. Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse, motorvoertuie, motorfietse, treine, skepe, bote en vliegtuie.

Busse is 'n algemene vorm van 'n voertuig wat vir openbare vervoer gebruik word.
  1. Halsey, William D. (Editorial Director): MacMillan Contemporary Dictionary, bladsy 1106. MacMillan Publishing, 1979. ISBN 0-02-080780-5
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

voertuig, engels, vehicle, toestel, gebruik, word, mense, goedere, vervoer, voertuie, word, spesiaal, vervaardig, soos, fietse, motorvoertuie, motorfietse, treine, skepe, bote, vliegtuie, busse, algemene, vorm, voertuig, openbare, vervoer, gebruik, word, verwy. n Voertuig Engels vehicle is n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer Voertuie word spesiaal vervaardig soos fietse motorvoertuie motorfietse treine skepe bote en vliegtuie 1 Busse is n algemene vorm van n voertuig wat vir openbare vervoer gebruik word Verwysings Wysig Halsey William D Editorial Director MacMillan Contemporary Dictionary bladsy 1106 MacMillan Publishing 1979 ISBN 0 02 080780 5 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Voertuig amp ol,