×
Vliegtuig

'n Vliegtuig is 'n masjien wat in staat is tot atmosferiese vlugte. Dit word moontlik gemaak deur 'n beginsel wat deur Australiese inboorlinge ontdek is. Hulle het agtergekom dat 'n stok baie verder gegooi kan word as die "bokant" daarvan met 'n effense kurwe gevorm is.

Airbus A380 besig om te land.
'n Tiger Moth in vlug.
Die eerste vlug van die Wright-broers op 17 Desember 1903 om 10.35 uur.

Duisende jare later het mense in Europa en Noord-Amerika die beginsel wat die boemerang laat vlieg het, herontdek, en masjiene probeer bou wat deur die lug kon sweef. Uiteindelik het twee broers, genaamd Wilbur en Orville Wright met 'n gewerskaf in hulle fietswinkel in Dayton, Ohio, die eerste bemande, kragaangedrewe "vliegmasjien" of vliegtuig gebou.

Vandag wemel die lugruim bokant ons van vliegtuie met grasieuse vlerktipes en vorms, wat almal in staat is om te vlieg, omdat hulle op dieselfde beginsel van aërodinamika reageer wat eerste in die boemerang gebruik is.

Die mens het voorheen in balonne, lugskepe en ander tuie gevlieg, maar die vliegtuig het die mees bruikbare manier geword om van plek tot plek oor die aarde se oppervlakte te vlieg. In die relatiewe kort tydperk sedert die Wright broers se historiese vlug, het die mensdom reuse spronge in die vliegkuns gemaak. Sy vliegtuie het geografiese grense afgebreek om handel te dryf tussen nasies, politieke isolasie onmoontlik gemaak en die slaankrag van militêre magte geweldig verhoog.

In wêrelddele waar daar min paaie of spoorlyne is, het die vliegtuig die hoof vervoermiddel geword. Boere in Australië en Alaska maak op vliegtuie staat om voorrade en toerusting te vervoer, asook om hulle na stede te vervoer om sake te doen of vir mediese behandeling. In dele van Alaska neem die vliegtuig selfs vir kort afstande die plek van motors in; sommige mense in Alaska weet nie hoe om 'n motor te bestuur nie, maar het 'n vlieglisensie.

Die vliegtuig word gebruik vir besigheid, industrië, landbou bv. oesbespuiting, natuurbewaring, bestudering van die weer, kartering, lugfotografie, ontspanning en verdediging.

'n Paar voorbeelde van moderne vliegtuie sluit in die Brits-Franse supersoniese passasiersvliegtuig, die Concorde, wat intussen alreeds in onbruik verval het agv. geraas en hoë bedryfskoste, en die pendeltuie, wat herhaalde vlugte ruimte toe en terug onderneem het. Die nuutste passasierstralers is die Airbus A380 wat 555 passasiers kan dra, asook sy teenvoeter, die Boeing 777-200LR wat in 2006 vrygestel is.

Die grootste vliegtuig ooit is die Russiese Antonof An-225.

Japan en Australië beplan om 'n nuwe supersoniese vliegtuig, soortgelyk aan die Concorde, te ontwikkel. Die vliegtuig behoort met 300 passasiers die afstand tussen New York en Tokio binne 6 ure te kan aflê.

Die vliegtuig se rol-, hoogte- en rigtingroer word gebruik om die vliegtuig te stuur:

  • Rol met die vliegtuig se rolroer.

  • Stamp met die vliegtuig se hoogteroer.

  • Gly met die vliegtuig se rigtingroer.

  1. . World Digital Library (in Engels). 17 Desember 1903. vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op21 Julie 2013.

Publikasie datum: Augustus 27, 2021

vliegtuig, masjien, staat, atmosferiese, vlugte, word, moontlik, gemaak, deur, beginsel, deur, australiese, inboorlinge, ontdek, hulle, agtergekom, stok, baie, verder, gegooi, word, bokant, daarvan, effense, kurwe, gevorm, airbus, a380, besig, land, tiger, mot. n Vliegtuig is n masjien wat in staat is tot atmosferiese vlugte Dit word moontlik gemaak deur n beginsel wat deur Australiese inboorlinge ontdek is Hulle het agtergekom dat n stok baie verder gegooi kan word as die bokant daarvan met n effense kurwe gevorm is Airbus A380 besig om te land n Tiger Moth in vlug Die eerste vlug van die Wright broers op 17 Desember 1903 om 10 35 uur Duisende jare later het mense in Europa en Noord Amerika die beginsel wat die boemerang laat vlieg het herontdek en masjiene probeer bou wat deur die lug kon sweef Uiteindelik het twee broers genaamd Wilbur en Orville Wright met n gewerskaf in hulle fietswinkel in Dayton Ohio die eerste bemande kragaangedrewe vliegmasjien of vliegtuig gebou 1 Vandag wemel die lugruim bokant ons van vliegtuie met grasieuse vlerktipes en vorms wat almal in staat is om te vlieg omdat hulle op dieselfde beginsel van aerodinamika reageer wat eerste in die boemerang gebruik is Die mens het voorheen in balonne lugskepe en ander tuie gevlieg maar die vliegtuig het die mees bruikbare manier geword om van plek tot plek oor die aarde se oppervlakte te vlieg In die relatiewe kort tydperk sedert die Wright broers se historiese vlug het die mensdom reuse spronge in die vliegkuns gemaak Sy vliegtuie het geografiese grense afgebreek om handel te dryf tussen nasies politieke isolasie onmoontlik gemaak en die slaankrag van militere magte geweldig verhoog In werelddele waar daar min paaie of spoorlyne is het die vliegtuig die hoof vervoermiddel geword Boere in Australie en Alaska maak op vliegtuie staat om voorrade en toerusting te vervoer asook om hulle na stede te vervoer om sake te doen of vir mediese behandeling In dele van Alaska neem die vliegtuig selfs vir kort afstande die plek van motors in sommige mense in Alaska weet nie hoe om n motor te bestuur nie maar het n vlieglisensie Die vliegtuig word gebruik vir besigheid industrie landbou bv oesbespuiting natuurbewaring bestudering van die weer kartering lugfotografie ontspanning en verdediging n Paar voorbeelde van moderne vliegtuie sluit in die Brits Franse supersoniese passasiersvliegtuig die Concorde wat intussen alreeds in onbruik verval het agv geraas en hoe bedryfskoste en die pendeltuie wat herhaalde vlugte ruimte toe en terug onderneem het Die nuutste passasierstralers is die Airbus A380 wat 555 passasiers kan dra asook sy teenvoeter die Boeing 777 200LR wat in 2006 vrygestel is Die grootste vliegtuig ooit is die Russiese Antonof An 225 Japan en Australie beplan om n nuwe supersoniese vliegtuig soortgelyk aan die Concorde te ontwikkel Die vliegtuig behoort met 300 passasiers die afstand tussen New York en Tokio binne 6 ure te kan afle Stuur van n vliegtuig WysigDie vliegtuig se rol hoogte en rigtingroer word gebruik om die vliegtuig te stuur Rol met die vliegtuig se rolroer Stamp met die vliegtuig se hoogteroer Gly met die vliegtuig se rigtingroer Sien ook WysigWikipedia Lugvaartterme Papiervliegtuig Waterstofvliegtuig StraalvliegtuigVerwysings WysigSien vliegtuig in Wiktionary die vrye woordeboek Telegram from Orville Wright in Kitty Hawk North Carolina to His Father Announcing Four Successful Flights 17 Desember 1903 World Digital Library in Engels 17 Desember 1903 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 21 Julie 2013 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vliegtuig amp ol,