×
Vlieg (sterrebeeld)

Die Vlieg (Latyn: Musca) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

Vlieg
Latynse naam Musca
Genitief Muscae
Afkorting Mus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h
Deklinasie -70º
Grootte 138 vk. grade (77ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 6
Helderste ster Alpha Muscae (α Mus)
Naaste ster Gliese 440
Sterre helderder as 3 m 1
Sterre met planete 1
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 13
Aangrensende sterrebeelde
Paradysvoël, Kiel, Sentour, Kameleon, Passer, Suiderkruis
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Nova Muscae 1991 is ’n dubbelvoorwerp wat uit ’n ster en ’n swart gat bestaan. ’n Uitbarsting in 1991 het tot die ontdekking daarvan gelei. Die sterrebeeld bevat ook die ongewone planetêre newel NGC 5189, sowat 3 000 ligjare van die Aarde af, en die Uurglasnewel (MyCn 18), sowat 8 000 ligjare ver. Die relatief ou bolvormige sterreswerm NGC 4833 naby Delta Muscae is 21 200 ligjare ver en word effens verberg deur stofwolke.

Die Vlieg is in die laat 16de eeu deur Petrus Plancius voorgestel onder sy oorspronklike Latynse naam, Apis (die By), vir die voorheen ongekarteerde gebied om die suidelike hemelpool en as "voedsel" vir die sterrebeeld Kameleon. (Op 17de-eeuse kaarte word die kameleon se tong gewys wat probeer om die insek te vang.) In 1752 het Nicolas-Louis de Lacaille dit hernoem na Musca Australis (die Suidelike Vlieg) as teenvoeter vir die ou sterrebeeld Noordelike Vlieg, wat nou deel van die Ram is, en om verwarring te voorkom met Apus, die Paradysvoël. Die naam is later verkort na Musca.

  1. Horvatin, Shane. (in Engels). Geargiveer vanaf op 3 Mei 2017. Besoek op10 Julie 2012.
  • Ridpath, Ian; Tirion, Wil (2007), Stars and Planets Guide, Princeton University Press, ISBN 978-0-691-13556-4
  • Hamilton, Thomas W. (1968), Useful Star Names, Viewlex


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf

Publikasie datum: September 27, 2021

vlieg, sterrebeeld, vlieg, latyn, musca, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, sterrebeelde, 16de, deur, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, keyser, frederick, houtman, vlieglatynse, naam, muscagenitief, muscaeafkorting, mu. Die Vlieg Latyn Musca is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman VliegLatynse naam MuscaGenitief MuscaeAfkorting MusWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 12hDeklinasie 70ºGrootte 138 vk grade 77ste Kwadrant SQ3BesonderhedeHoofsterre 6Helderste ster Alpha Muscae a Mus Naaste ster Gliese 440Sterre helderder as 3 m 1Sterre met planete 1Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 13Aangrensende sterrebeeldeParadysvoel Kiel Sentour Kameleon Passer SuiderkruisPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Ruimtevoorwerpe 2 Geskiedenis 3 Verwysings 4 Bronne 5 Eksterne skakelsRuimtevoorwerpe WysigNova Muscae 1991 is n dubbelvoorwerp wat uit n ster en n swart gat bestaan n Uitbarsting in 1991 het tot die ontdekking daarvan gelei Die sterrebeeld bevat ook die ongewone planetere newel NGC 5189 sowat 3 000 ligjare van die Aarde af en die Uurglasnewel MyCn 18 sowat 8 000 ligjare ver Die relatief ou bolvormige sterreswerm NGC 4833 naby Delta Muscae is 21 200 ligjare ver en word effens verberg deur stofwolke Geskiedenis WysigDie Vlieg is in die laat 16de eeu deur Petrus Plancius voorgestel onder sy oorspronklike Latynse naam Apis die By vir die voorheen ongekarteerde gebied om die suidelike hemelpool en as voedsel vir die sterrebeeld Kameleon Op 17de eeuse kaarte word die kameleon se tong gewys wat probeer om die insek te vang In 1752 het Nicolas Louis de Lacaille dit hernoem na Musca Australis die Suidelike Vlieg as teenvoeter vir die ou sterrebeeld Noordelike Vlieg wat nou deel van die Ram is en om verwarring te voorkom met Apus die Paradysvoel Die naam is later verkort na Musca 1 Verwysings Wysig Horvatin Shane Obsolete Constellations Apis in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2017 Besoek op 10 Julie 2012 Bronne WysigRidpath Ian Tirion Wil 2007 Stars and Planets Guide Princeton University Press ISBN 978 0 691 13556 4 Hamilton Thomas W 1968 Useful Star Names Viewlex Eksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Musca Starry Night Photography Musca Star Tales Musca Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlieg sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vlieg sterrebeeld amp ol,