×
Vlieënde Vis
Die artikel handel oor die sterrebeeld. Vir die vis, sien Exocoetidae.

Die Vlieënde Vis (Latyn: Volans) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Die naam is ’n verkorte vorm van die oorspronklike naam, Piscis Volans. Dit is een van die 12 konstellasies wat Petrus Plancius geskep het na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

Vlieënde Vis
Latynse naam Volans
Genitief Volantis
Afkorting Vol
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 8h
Deklinasie -70º
Grootte 141 vk. grade (76ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 6
Helderste ster Beta Volantis
Naaste ster Gliese 293
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 12
Aangrensende sterrebeelde
Kiel, Skilder, Swaardvis, Tafel, Kameleon
Portaal Sterrekunde

Daar is twee dubbelsterre in die sterrebeeld wat met ’n klein teleskoop gesien kan word, Gamma Volantis en Epsilon Volantis, asook twee sterrestelsels, wat dalk moeiliker is om duidelik te sien, NGC 2442 en NGC 2434.


Publikasie datum: September 25, 2021

vlieënde, artikel, handel, sterrebeeld, sien, exocoetidae, latyn, volans, sterrebeeld, suidelike, hemelruim, naam, verkorte, vorm, oorspronklike, naam, piscis, volans, konstellasies, petrus, plancius, geskep, aanleiding, waarnemings, deur, pieter, dirkszoon, k. Die artikel handel oor die sterrebeeld Vir die vis sien Exocoetidae Die Vlieende Vis Latyn Volans is n sterrebeeld in die suidelike hemelruim Die naam is n verkorte vorm van die oorspronklike naam Piscis Volans Dit is een van die 12 konstellasies wat Petrus Plancius geskep het na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman Vlieende VisLatynse naam VolansGenitief VolantisAfkorting VolWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 8hDeklinasie 70ºGrootte 141 vk grade 76ste Kwadrant SQ2BesonderhedeHoofsterre 6Helderste ster Beta VolantisNaaste ster Gliese 293Sterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 2Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 12Aangrensende sterrebeeldeKiel Skilder Swaardvis Tafel KameleonPortaal Sterrekunde Daar is twee dubbelsterre in die sterrebeeld wat met n klein teleskoop gesien kan word Gamma Volantis en Epsilon Volantis asook twee sterrestelsels wat dalk moeiliker is om duidelik te sien NGC 2442 en NGC 2434 Eksterne skakels WysigStarry Night Photography Volans Constellation Star Tales Volans Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vlieende Vis Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vlieende Vis amp ol,
Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf