×
Visvang

Visvang is die aktiwiteit waardeur visse vir ontspanning of vir die verkryging van voedsel gevang word. 'n Persoon wat visvang word 'n visserman genoem.

'n Visserman in Argentinië.
Vissermanne in Indië.

Visse kan in 'n rivier, dam, of see gevang word. Visse kan vanaf die kant of vanaf 'n boot gevang word.

Verskeie tegnieke word hiervoor ingespan, soos nette, spiese, visstokke met hoeke, fuike (Engels: "fish trap"), vaskeer en vang met die hande.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

visvang, aktiwiteit, waardeur, visse, ontspanning, verkryging, voedsel, gevang, word, persoon, visvang, word, visserman, genoem, visserman, argentinië, vissermanne, indië, visse, rivier, gevang, word, visse, vanaf, kant, vanaf, boot, gevang, word, verskeie, te. Visvang is die aktiwiteit waardeur visse vir ontspanning of vir die verkryging van voedsel gevang word n Persoon wat visvang word n visserman genoem n Visserman in Argentinie Vissermanne in Indie Visse kan in n rivier dam of see gevang word Visse kan vanaf die kant of vanaf n boot gevang word Verskeie tegnieke word hiervoor ingespan soos nette spiese visstokke met hoeke fuike Engels fish trap vaskeer en vang met die hande Sien ook WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Fishing Hengel visvang met n hoek VisseryEksterne skakels Wysighttp www visvangplekke co za Geargiveer 31 Augustus 2015 op Wayback Machine http dievisvangwinkel co za Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Visvang amp ol,