×
Visse (sterrebeeld)
Vir ’n artikel oor die sterreteken Visse, sien Visse (sterreteken).

Die Visse (Latyn: Pisces) is ’n sterrebeeld van die Diereriem. Die simbool daarvan is (Unicode ♓). Dit is tussen die Waterdraer in die weste en die Bul in die ooste geleë. Die sonnebaan en die hemelewenaar kruis mekaar in dié sterrebeeld en die Maagd.

Visse
Latynse naam Pisces
Genitief Piscium
Afkorting Psc
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 1h
Deklinasie 15º
Grootte 889 vk. grade (14de)
Kwadrant NQ1
Besonderhede
Hoofsterre 18
Helderste ster Eta Piscium (η Psc)
Naaste ster Van Maanen se Ster
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 13
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 86
Meteoorreëns Pisciede
Aangrensende sterrebeelde
Driehoek, Andromeda, Vlieënde Perd, Waterdraer, Walvis, Ram
Portaal Sterrekunde

Inhoud

Die lentenagewening kom tans in die sterrebeeld voor, maar skuif vanweë die presessie van die Aarde se as geleidelik in die rigting van die Waterdraer.

Sterre

Van Maanen se Ster is in die Visse geleë. Dit het ’n magnitude van 12,36 en is 14,1 ligjare van die Aarde af. Dit is ’n wit dwergster en die derde naaste van dié soort sterre aan die Son.

Diepruimtevoorwerpe

Messier 74 is ’n tipe Sc-sterrestelsel in die Visse met ’n los struktuur, op ’n afstand van 30 miljoen ligjare (rooiverskuiwing 0,0022). Dit het baie jong sterreswerms en newels, en baie sterre is hier aan die vorm. Dit is in 1780 deur Pierre Méchain, ’n Franse sterrekundige, ontdek. ’n Tipe II-P-supernova is in Junie 2003 ontdek in die buitenste deel van M74; die ster wat die supernova veroorsaak het, is later geïdentifiseer as ’n rooi superreus met ’n massa van8 M.

CL 0024+1654 is ’n massiewe sterrestelselswerm wat die lig van die sterrestelsel daaragter buig deur middel van ’n gravitasielens en so boogvormige beelde van die agterste stelsel skep. Die swerm bestaan hoofsaaklik uit geel elliptiese en spiraalsterrestelsels sowat 3,6 miljard ligjare van die Aarde af (rooiverskuiwing 0,4), terwyl die agterste sterrestelsel byna twee keer so ver weg is: sowat 5,7 miljard ligjare (rooiverskuiwing 1,67).

Die Visse word verbind met die Romeinse mite van Venus en Kupido, wat van die monster Tifon ontsnap het deur hulle in visse te verander en met tou aan mekaar vas te bind. Die knoop van die tou is Alpha Piscium, ook bekend as Al-Rischa ("die koord" in Arabies).

In 1690 het die sterrekundige Johannes Hevelius die Visse in sy Firmamentum Sobiescianum in vier dele verdeel:

  • Piscis Boreus (die Noordvis): σ - 68 – 65 – 67 - ψ1 - ψ2 - ψ3 - χ - φ - υ - 91 - τ - 82 – 78 Psc.
  • Linum Boreum (die Noordkoord): χ - ρ,94 – VX(97) - η - π - ο - α Psc.
  • Linum Austrinum (die Suidkoord): α - ξ - ν - μ - ζ - ε - δ - 41 – 35 - ω Psc.
  • Piscis Austrinus (die Suidvis): ω - ι - θ - 7 - β - 5 - κ,9 - λ - TX(19) Psc.
  1. Wilkins, Jamie; Dunn, Robert (2006). 300 Astronomical Objects: A Visual Reference to the Universe (1st uitg.). Buffalo, New York: Firefly Books. ISBN 978-1-55407-175-3.
  2. Staal 1988, pp. 45–47.
  3. Hevelius, J., (1690) Firmamentum Sobiescianum, Leipzig, Fig.NN


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 25, 2021

visse, sterrebeeld, artikel, sterreteken, visse, sien, visse, sterreteken, visse, latyn, pisces, sterrebeeld, diereriem, simbool, daarvan, unicode, tussen, waterdraer, weste, ooste, geleë, sonnebaan, hemelewenaar, kruis, mekaar, dié, sterrebeeld, maagd, vissel. Vir n artikel oor die sterreteken Visse sien Visse sterreteken Die Visse Latyn Pisces is n sterrebeeld van die Diereriem Die simbool daarvan is Unicode Dit is tussen die Waterdraer in die weste en die Bul in die ooste gelee Die sonnebaan en die hemelewenaar kruis mekaar in die sterrebeeld en die Maagd VisseLatynse naam PiscesGenitief PisciumAfkorting PscWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 1hDeklinasie 15ºGrootte 889 vk grade 14de Kwadrant NQ1BesonderhedeHoofsterre 18Helderste ster Eta Piscium h Psc Naaste ster Van Maanen se SterSterre helderder as 3 m 0Sterre met planete 13Messier voorwerpe 1Bayer Flamsteed sterre 86Meteoorreens PisciedeAangrensende sterrebeeldeDriehoek Andromeda Vlieende Perd Waterdraer Walvis RamPortaal Sterrekunde Inhoud 1 Eienskappe en ruimtevoorwerpe 1 1 Sterre 1 2 Diepruimtevoorwerpe 2 Geskiedenis en mitologie 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsEienskappe en ruimtevoorwerpe WysigDie lentenagewening kom tans in die sterrebeeld voor maar skuif vanwee die presessie van die Aarde se as geleidelik in die rigting van die Waterdraer Sterre Wysig Van Maanen se Ster is in die Visse gelee Dit het n magnitude van 12 36 en is 14 1 ligjare van die Aarde af Dit is n wit dwergster en die derde naaste van die soort sterre aan die Son Diepruimtevoorwerpe Wysig Messier 74 is n tipe Sc sterrestelsel in die Visse met n los struktuur op n afstand van 30 miljoen ligjare rooiverskuiwing 0 0022 Dit het baie jong sterreswerms en newels en baie sterre is hier aan die vorm Dit is in 1780 deur Pierre Mechain n Franse sterrekundige ontdek n Tipe II P supernova is in Junie 2003 ontdek in die buitenste deel van M74 die ster wat die supernova veroorsaak het is later geidentifiseer as n rooi superreus met n massa van 8 M 1 CL 0024 1654 is n massiewe sterrestelselswerm wat die lig van die sterrestelsel daaragter buig deur middel van n gravitasielens en so boogvormige beelde van die agterste stelsel skep Die swerm bestaan hoofsaaklik uit geel elliptiese en spiraalsterrestelsels sowat 3 6 miljard ligjare van die Aarde af rooiverskuiwing 0 4 terwyl die agterste sterrestelsel byna twee keer so ver weg is sowat 5 7 miljard ligjare rooiverskuiwing 1 67 1 Geskiedenis en mitologie WysigDie Visse word verbind met die Romeinse mite van Venus en Kupido wat van die monster Tifon ontsnap het deur hulle in visse te verander en met tou aan mekaar vas te bind Die knoop van die tou is Alpha Piscium ook bekend as Al Rischa die koord in Arabies 2 In 1690 het die sterrekundige Johannes Hevelius die Visse in sy Firmamentum Sobiescianum in vier dele verdeel 3 Piscis Boreus die Noordvis s 68 65 67 ps1 ps2 ps3 x f y 91 t 82 78 Psc Linum Boreum die Noordkoord 3 x r 94 VX 97 h p o a Psc Linum Austrinum die Suidkoord 3 a 3 n m z e d 41 35 w Psc Piscis Austrinus die Suidvis 3 w i 8 7 b 5 k 9 l TX 19 Psc Verwysings Wysig 1 0 1 1 Wilkins Jamie Dunn Robert 2006 300 Astronomical Objects A Visual Reference to the Universe 1st uitg Buffalo New York Firefly Books ISBN 978 1 55407 175 3 Staal 1988 pp 45 47 3 0 3 1 3 2 3 3 Hevelius J 1690 Firmamentum Sobiescianum Leipzig Fig NNEksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Pisces Star Tales Pisces Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Visse sterrebeeld Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Visse sterrebeeld amp ol,