×
Virgo-sterrestelselswerm

Die Virgo-sterrestelselswerm is ’n sterrestelselswerm waarvan die middel sowat 53,8 miljoen ligjare (16,5 miljoen parsek) van die Aarde af is in die sterrebeelde Maagd en Berenike se Hare. Dit bevat sowat 1 300 (en moontlik tot 2 000) sterrestelsels en vorm die hart van die groter Virgo-superswerm, waarvan die Lokale Groep en dus die Aarde ook deel is. Daar word gereken die totale massa van die swerm is sowat 1,2 biljoen sonmassas.

Virgo-sterrestelselswerm
Soort Sterrestelselswerm
Sterrebeeld Maagd en
Berenike se Hare
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 27m
Deklinasie +12º 43'
Afstand (ligjaar) 53,8 miljoen
Helderste stelsel Messier 49
Aantal stelsels ~1 500
Ander name
Plaaslike Sterrestelselswerm
Portaal Sterrekunde

Baie van die helder sterrestelsels in die swerm, onder meer die reusagtige elliptiese sterrestelsel Messier 87, is in die laat 1770's en vroeë 1780's ontdek en in Charles Messier se katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Messier het M87 beskryf as ’n newel sonder sterre en die ware aard daarvan is eers in die 1920's besef.

Die swerm onderspan ’n maksimum boog van sowat 8 grade met die middel in die sterrebeeld Maagd. Baie van die stelsels in die swerm kan met ’n klein teleskoop gesien word. Die helderste lid is die elliptiese stelsel Messier 49.

Inhoud

Hierdie foto van die Virgo-swerm wys die verstrooide lig tussen sy sterrestelsels. Die donker kolle is helder voorgrondsterre wat uit die foto verwyder is. Messier 87 is die grootste stelsel op die foto (links onder).

Die swerm is ’n taamlik heterogene mengsel van spiraal- en elliptiese sterrestelsels. Daar word geglo die spiraalstelsels is versprei in ’n langwerpige, uitgespreide filament, sowat vier keer so lank as breed, wat met die gesigslyn van die Melkweg langs strek. Die elliptiese stelsels lê nader aan die middel as die spiraalstelsels.

Die swerm is ’n versameling van drie kleiner groepe: Virgo A, wat gesentreer is om die elliptiese stelsel Messier 87, ’n tweede een wat gesentreer is om die lensvormige stelsel Messier 86 en Virgo B, wat om die elliptiese stelsel Messier 49 lê. Virgo A bestaan uit elliptiese, lensvormige en meestal gas-arm spiraalstelsels en is die dominante subgroep, met ’n massa van sowat 1014 sonmassas.

Die drie subgroepe smelt saam om een groot sterrestelselswerm te vorm en word omring deur ander, kleiner sterrestelselwolke, waarvan die meeste uit spiraalstelsels bestaan, bekend as Wolk N, Wolk S en Virgo E. Hulle is ook in die proses om met die ander saam te smelt. Ander, verder geleë sterrestelsels en sterrestelselgroepe word ook deur Virgo se swaartekrag aangetrek en sal ook later met hulle saamsmelt. Dit dui sterk daarop dat Virgo ’n dinamiese jong swerm is wat nog besig is om te vorm.

Die groot massa van die swerm word bewys deur die hoë afsonderlike snelhede van baie van die sterrestelsels, soms tot 1 600 km/s met betrekking tot die swerm se middel.

Die Virgo-swerm lê in die Virgo-superswerm en sy swaartekrag laat nabygeleë sterrestelsels stadiger beweeg. Dit vertraag die Lokale Groep se wegbeweging van die swerm af met sowat 10%.

Soos met ander ryk sterrestelselswerms die geval is, is die ruimte tussen Virgo se sterrestelsels gevul met ’n warm plasma met temperature van 30 miljoen kelvin wat X-strale uitstraal, en binne-in is ’n groot aantal intergalaktiese sterre (tot 10% van die sterre in die swerm), insluitende ’n paar planetêre newels. Daar word gereken hulle is uit hul eie sterrestelsels geruk tydens interaksies met ander stelsels. Daar is ook ’n paar sterreswerms wat uit dwergsterrestelsels aangetrek is en selfs minstens een stervormende gebied.

Hier volg ’n lys van helder of noemenswaardige voorwerpe in die Virgo-swerm en die subgroep waarin hulle voorkom.

Messier-voorwerpe

Messier 49 (Virgo B), Messier 58 (Virgo A), Messier 59 (Virgo A of Virgo E), Messier 60 (Virgo A of Virgo E), Messier 61 (Wolk S), Messier 84 (Virgo A), Messier 85 (Virgo A), Messier 86 (eie subgroep of Virgo A), Messier 87 (Virgo A), Messier 88 (Virgo A), Messier 89 (Virgo A), Messier 90 (Virgo A), Messier 91 (Virgo A), Messier 98 (Virgo A of Wolk N), Messier 99 (Virgo A of Wolk N), Messier 100 (Virgo A).

Ander NGC-voorwerpe

NGC 4216 (Virgo A of Wolk N), NGC 4435 (Virgo A), NGC 4438 (Virgo A), NGC 4450 (Virgo A), NGC 4526 (Virgo B), NGC 4536 (Cloud S), NGC 4567 (Virgo A), NGC 4568 (Virgo A), NGC 4651 (buitewyke).

  1. Mei, Simona; Blakeslee, John P.; Côté, Patrick; Tonry, John L.; West, Michael J.; Ferrarese, Laura; Jordán, Andrés; Peng, Eric W.; Anthony, André; Merritt, Davi (2007). "The ACS Virgo Cluster Survey. XIII. SBF Distance Catalog and the Three-dimensional Structure of the Virgo Cluster". The Astrophysical Journal. 655 (1): 144–162. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  2. Sien
  3. Fouqué, P.; Solanes, J. M.; Sanchis, T.; Balkowski, C. (2001). "Structure, mass and distance of the Virgo cluster from a Tolman-Bondi model". Astronomy and Astrophysics. 375 (3): 770–780. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  4. Côté, Patrick; Blakeslee, John P.; Ferrarese, Laura; Jordán, Andrés; Mei, Simona; Merritt, David; Milosavljević, Miloš; Peng, Eric W.; Tonry, John L. (2004). "The ACS Virgo Cluster Survey". The Astrophysical Journal. 153 (1): 223–242. arXiv:. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |month= geïgnoreer (help);Onbekende parameter |unused_data= geïgnoreer (help)
  5. M. Fukugita, S. Okamura, N. Yasuda (1993). "Spatial distribution of spiral galaxies in the Virgo Cluster from the Tully-Fisher relation". Astrophysical Journal. 412: L13–L16. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  6. Chamaraux, P.; Balkowski, C.; Gerard, E. (1980). "The H I deficiency of the Virgo cluster spirals". Astronomy & Astrophysics. 83 (1–2): 38–51. Bibcode:.
  7. Gavazzi, G.; Boselli, A.; Scodeggio, M.; Pierini, D.; Belsole, E. (1999). . Monthly Notices of the Royal Astronomical Society. 304: 595–610. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  8. Tully, R. B.; Shaya, E. J. (1984). . Astrophysical Journal. 281: 31–55. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  9. Lea, S. M.; Mushotzky, R.; Holt, S. S. (1982). . Astrophysical Journal. 262: 24–32. Bibcode:. doi:.Onbekende parameter |part= geïgnoreer (help)AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  10. Ferguson, Henry C.; Tanvir, Nial R.; von Hippel, Ted (1998). . Nature. 391: 461. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  11. Gerhard, Ortwin; Arnaboldi, Magda; Freeman, Kenneth C.; Okamura, Sadanori (2002). . The Astrophysical Journal. 580: L121–L124. arXiv:. Bibcode:. doi:.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)

Koördinate:

Publikasie datum: Augustus 08, 2021

virgo, sterrestelselswerm, sterrestelselswerm, waarvan, middel, sowat, miljoen, ligjare, miljoen, parsek, aarde, sterrebeelde, maagd, berenike, hare, bevat, sowat, moontlik, sterrestelsels, vorm, hart, groter, virgo, superswerm, waarvan, lokale, groep, aarde, . Die Virgo sterrestelselswerm is n sterrestelselswerm waarvan die middel sowat 53 8 miljoen ligjare 16 5 miljoen parsek 1 van die Aarde af is in die sterrebeelde Maagd en Berenike se Hare Dit bevat sowat 1 300 en moontlik tot 2 000 sterrestelsels 2 en vorm die hart van die groter Virgo superswerm waarvan die Lokale Groep en dus die Aarde ook deel is Daar word gereken die totale massa van die swerm is sowat 1 2 biljoen sonmassas 3 Virgo sterrestelselswermSoort SterrestelselswermSterrebeeld Maagd en Berenike se HareWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 12h 27mDeklinasie 12º 43 Afstand ligjaar 53 8 miljoenHelderste stelsel Messier 49Aantal stelsels 1 500Ander namePlaaslike SterrestelselswermPortaal Sterrekunde Baie van die helder sterrestelsels in die swerm onder meer die reusagtige elliptiese sterrestelsel Messier 87 is in die laat 1770 s en vroee 1780 s ontdek en in Charles Messier se katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem Messier het M87 beskryf as n newel sonder sterre en die ware aard daarvan is eers in die 1920 s besef Die swerm onderspan n maksimum boog van sowat 8 grade met die middel in die sterrebeeld Maagd Baie van die stelsels in die swerm kan met n klein teleskoop gesien word Die helderste lid is die elliptiese stelsel Messier 49 Inhoud 1 Eienskappe 2 Helder of noemenswaardige stelsels 2 1 Messier voorwerpe 2 2 Ander NGC voorwerpe 3 Verwysings 4 Eksterne skakelsEienskappe Wysig Hierdie foto van die Virgo swerm wys die verstrooide lig tussen sy sterrestelsels Die donker kolle is helder voorgrondsterre wat uit die foto verwyder is Messier 87 is die grootste stelsel op die foto links onder Die swerm is n taamlik heterogene mengsel van spiraal en elliptiese sterrestelsels 4 Daar word geglo die spiraalstelsels is versprei in n langwerpige uitgespreide filament sowat vier keer so lank as breed wat met die gesigslyn van die Melkweg langs strek 5 Die elliptiese stelsels le nader aan die middel as die spiraalstelsels Die swerm is n versameling van drie kleiner groepe Virgo A wat gesentreer is om die elliptiese stelsel Messier 87 n tweede een wat gesentreer is om die lensvormige stelsel Messier 86 en Virgo B wat om die elliptiese stelsel Messier 49 le Virgo A bestaan uit elliptiese lensvormige en meestal gas arm spiraalstelsels 6 en is die dominante subgroep met n massa van sowat 1014 sonmassas 7 Die drie subgroepe smelt saam om een groot sterrestelselswerm te vorm 7 en word omring deur ander kleiner sterrestelselwolke waarvan die meeste uit spiraalstelsels bestaan bekend as Wolk N Wolk S en Virgo E Hulle is ook in die proses om met die ander saam te smelt 8 Ander verder gelee sterrestelsels en sterrestelselgroepe word ook deur Virgo se swaartekrag aangetrek en sal ook later met hulle saamsmelt 9 Dit dui sterk daarop dat Virgo n dinamiese jong swerm is wat nog besig is om te vorm 8 Die groot massa van die swerm word bewys deur die hoe afsonderlike snelhede van baie van die sterrestelsels soms tot 1 600 km s met betrekking tot die swerm se middel Die Virgo swerm le in die Virgo superswerm en sy swaartekrag laat nabygelee sterrestelsels stadiger beweeg Dit vertraag die Lokale Groep se wegbeweging van die swerm af met sowat 10 Soos met ander ryk sterrestelselswerms die geval is is die ruimte tussen Virgo se sterrestelsels gevul met n warm plasma met temperature van 30 miljoen kelvin wat X strale uitstraal 10 en binne in is n groot aantal intergalaktiese sterre tot 10 van die sterre in die swerm 11 insluitende n paar planetere newels Daar word gereken hulle is uit hul eie sterrestelsels geruk tydens interaksies met ander stelsels 11 Daar is ook n paar sterreswerms wat uit dwergsterrestelsels aangetrek is en selfs minstens een stervormende gebied 12 Helder of noemenswaardige stelsels WysigHier volg n lys van helder of noemenswaardige voorwerpe in die Virgo swerm en die subgroep waarin hulle voorkom Messier voorwerpe Wysig Messier 49 Virgo B Messier 58 Virgo A Messier 59 Virgo A of Virgo E Messier 60 Virgo A of Virgo E Messier 61 Wolk S Messier 84 Virgo A Messier 85 Virgo A Messier 86 eie subgroep of Virgo A Messier 87 Virgo A Messier 88 Virgo A Messier 89 Virgo A Messier 90 Virgo A Messier 91 Virgo A Messier 98 Virgo A of Wolk N Messier 99 Virgo A of Wolk N Messier 100 Virgo A Ander NGC voorwerpe Wysig NGC 4216 Virgo A of Wolk N NGC 4435 Virgo A NGC 4438 Virgo A NGC 4450 Virgo A NGC 4526 Virgo B NGC 4536 Cloud S NGC 4567 Virgo A NGC 4568 Virgo A NGC 4651 buitewyke Verwysings Wysig Mei Simona Blakeslee John P Cote Patrick Tonry John L West Michael J Ferrarese Laura Jordan Andres Peng Eric W Anthony Andre Merritt Davi 2007 The ACS Virgo Cluster Survey XIII SBF Distance Catalog and the Three dimensional Structure of the Virgo Cluster The Astrophysical Journal 655 1 144 162 arXiv astro ph 0702510 Bibcode 2007ApJ 655 144M doi 10 1086 509598 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Sien Virgo Cluster Fouque P Solanes J M Sanchis T Balkowski C 2001 Structure mass and distance of the Virgo cluster from a Tolman Bondi model Astronomy and Astrophysics 375 3 770 780 arXiv astro ph 0106261 Bibcode 2001A amp A 375 770F doi 10 1051 0004 6361 20010833 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Cote Patrick Blakeslee John P Ferrarese Laura Jordan Andres Mei Simona Merritt David Milosavljevic Milos Peng Eric W Tonry John L 2004 The ACS Virgo Cluster Survey The Astrophysical Journal 153 1 223 242 arXiv astro ph 0404138 Bibcode 2004ApJS 153 223C doi 10 1086 421490 Onbekende parameter month geignoreer help Onbekende parameter unused data geignoreer help M Fukugita S Okamura N Yasuda 1993 Spatial distribution of spiral galaxies in the Virgo Cluster from the Tully Fisher relation Astrophysical Journal 412 L13 L16 Bibcode 1993ApJ 412L 13F doi 10 1086 186928 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Chamaraux P Balkowski C Gerard E 1980 The H I deficiency of the Virgo cluster spirals Astronomy amp Astrophysics 83 1 2 38 51 Bibcode 1980A amp A 83 38C 7 0 7 1 The Virgo Super Cluster home of M87 8 0 8 1 Gavazzi G Boselli A Scodeggio M Pierini D Belsole E 1999 The 3D structure of the Virgo cluster from H band Fundamental Plane and Tully Fisher distance determinations Monthly Notices of the Royal Astronomical Society 304 595 610 arXiv astro ph 9812275 Bibcode 1999MNRAS 304 595G doi 10 1046 j 1365 8711 1999 02350 x AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Tully R B Shaya E J 1984 Infall of galaxies into the Virgo cluster and some cosmological constraints Astrophysical Journal 281 31 55 Bibcode 1984ApJ 281 31T doi 10 1086 162073 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Lea S M Mushotzky R Holt S S 1982 Einstein Observatory solid state spectrometer observations of M87 and the Virgo cluster Astrophysical Journal 262 24 32 Bibcode 1982ApJ 262 24L doi 10 1086 160392 Onbekende parameter part geignoreer help AS1 onderhoud meer as een naam authors list link 11 0 11 1 Ferguson Henry C Tanvir Nial R von Hippel Ted 1998 Detection of intergalactic red giant branch stars in the Virgo cluster Nature 391 461 arXiv astro ph 9801228 Bibcode 1998Natur 391 461F doi 10 1038 35087 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Gerhard Ortwin Arnaboldi Magda Freeman Kenneth C Okamura Sadanori 2002 Isolated Star Formation A Compact H II Region in the Virgo Cluster The Astrophysical Journal 580 L121 L124 arXiv astro ph 0211341 Bibcode 2002ApJ 580L 121G doi 10 1086 345657 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link Eksterne skakels WysigDie Virgo swerm by An Atlas of the Universe Kaliforniese Instituut vir Tegnologie Heron Island Proceedings SEDS Virgo swerm Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Virgo sterrestelselswerm Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Koordinate 12h 27m 00s 12 43 00 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Virgo sterrestelselswerm amp ol,