×
Viool

Die viool is 'n snaarinstrument met vier snare. Die klank word voortgebring deur die snare met 'n strykstok in trilling te bring of deur dit met die vingers te tokkel (Italiaans: pizzicato). Die houtklankkas dien om die geluid van die trillende snare te versterk. Die viool word deurgaans bespeel deur die instrument tussen ken en skouer te klem en met die vingers van die linkerhand die snare teen die ebbehouttoets vas te druk om sodoende die snaar te verkort om die gewenste toonhoogte weer te gee. Die speler van 'n viool is 'n violis(te).

'n Viool en strykstok in hul kassie
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 23, 2021

viool, viool, snaarinstrument, vier, snare, klank, word, voortgebring, deur, snare, strykstok, trilling, bring, deur, vingers, tokkel, italiaans, pizzicato, houtklankkas, dien, geluid, trillende, snare, versterk, viool, word, deurgaans, bespeel, deur, instrume. Die viool is n snaarinstrument met vier snare Die klank word voortgebring deur die snare met n strykstok in trilling te bring of deur dit met die vingers te tokkel Italiaans pizzicato Die houtklankkas dien om die geluid van die trillende snare te versterk Die viool word deurgaans bespeel deur die instrument tussen ken en skouer te klem en met die vingers van die linkerhand die snare teen die ebbehouttoets vas te druk om sodoende die snaar te verkort om die gewenste toonhoogte weer te gee Die speler van n viool is n violis te n Viool en strykstok in hul kassieSien ook WysigLys van musiekinstrumente Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Viool amp ol,