×
Violet
#8B00FF
#9932CC
#A146FF
Hierdie artikel handel oor die kleur Violet. Sien gerus Violet (dubbelsinnig) vir ander betekenisse van die term.

Violet (vernoem na die blom; sien viooltjie) verwys na enige van 'n groep rooierig-blou of blouerig-pers kleure. Spesifiek verwys dit na die kleur van lig op die rand van die sigbare spektrum aan die kortgolflengte kant.

Ware spektrale violet kan nie op 'n rekenaarskerm voortgebring word nie. Jy kan die kleur sien deur byvoorbeeld na die refleksie van 'n buislig in 'n CD te kyk.

Sien ook: Ultraviolet.

Volgens verskeie kleurskemas word violet as volg (slegs by benadering) voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #8B00FF
RGB-kleurmodel (139, 0, 255)
CMYK (116, 255, 0, 0)
HSV (273°, 100%, 100%)

Die gevoel van violet wat deur kortgolflengte lig veroorsaak word kom ietwat pers voor, asof dit ook lang (rooi) golflengtes bevat. Die rede hiervoor is dat die langgolflengte ("rooi") reseptore in die menslike retina sensitief is vir golflengtes in beide die violet-omgewing en die rooi-omgewing. Violet word daarom ervaar as 'n stimulus van beide die rooi en blou keëls.

  • ██ lila/ligpers - tipies bleek (RGB: 200, 162, 200)
  • ██ laventel - tipies bleek (RGB: 230, 230, 250)
  • ██ aandskemer-laventel - (RGB: 138, 73, 107)
  • ██ ametis - (RGB: 153, 102, 204)
  • ██ Engelse laventel - (RGB: 180, 131, 149)
  • ██ heliotroop - (RGB: 223, 115, 255)
  • ██ laventel-blommerig - (RGB: 181, 126, 220)
  • ██ laventel-pers - (RGB: 180, 131, 149)
  • ██ ou laventel - (RGB: 121, 104, 120)


Publikasie datum: September 26, 2021

violet, 8b00ff, 9932cc, a146ff, hierdie, artikel, handel, kleur, sien, gerus, dubbelsinnig, ander, betekenisse, term, vernoem, blom, sien, viooltjie, verwys, enige, groep, rooierig, blou, blouerig, pers, kleure, spesifiek, verwys, kleur, rand, sigbare, spektru. 8B00FF 9932CC A146FF Hierdie artikel handel oor die kleur Violet Sien gerus Violet dubbelsinnig vir ander betekenisse van die term Violet vernoem na die blom sien viooltjie verwys na enige van n groep rooierig blou of blouerig pers kleure Spesifiek verwys dit na die kleur van lig op die rand van die sigbare spektrum aan die kortgolflengte kant Ware spektrale violet kan nie op n rekenaarskerm voortgebring word nie Jy kan die kleur sien deur byvoorbeeld na die refleksie van n buislig in n CD te kyk Sien ook Ultraviolet Kleurkoordinate WysigVolgens verskeie kleurskemas word violet as volg slegs by benadering voorgestel Model KoordinateHeksadesimale kode 8B00FFRGB kleurmodel 139 0 255 CMYK 116 255 0 0 HSV 273 100 100 Die gevoel van violet wat deur kortgolflengte lig veroorsaak word kom ietwat pers voor asof dit ook lang rooi golflengtes bevat Die rede hiervoor is dat die langgolflengte rooi reseptore in die menslike retina sensitief is vir golflengtes in beide die violet omgewing en die rooi omgewing Violet word daarom ervaar as n stimulus van beide die rooi en blou keels Skakerings Wysig lila ligpers tipies bleek RGB 200 162 200 laventel tipies bleek RGB 230 230 250 aandskemer laventel RGB 138 73 107 ametis RGB 153 102 204 Engelse laventel RGB 180 131 149 heliotroop RGB 223 115 255 laventel blommerig RGB 181 126 220 laventel pers RGB 180 131 149 ou laventel RGB 121 104 120 Sien ook WysigLys van kleure Elektromagnetiese Spektrum Radiogolf Mikrogolf Infrarooi Sigbare spektrum Ultraviolet X strale Gammastraal Sigbaar Rooi Oranje Geel Groen Siaan Blou VioletOntsluit van https af wikipedia org w index php title Violet amp ol,