×
Vigs

Verworwe immuniteitsgebreksindroom (vigs) (Engels: Aids), as gevolg van 'n besmetting met die menslike immuniteitsgebreksvirus (MIV), is 'n sindroom wat die immuunstelsel aanval en geleidelik vernietig. Pasiënte met 'n verswakte immuunstelsel is uiters vatbaar vir sekondêre (of opportunistiese) infeksies, en 'n bepaalde kombinasie van hierdie infeksies word as die sindroom vigs gedefinieer.

Vigs
Klassifikasie en eksterne bronne
Die rooi lint word wêreldwyd gebruik as simbool van die solidariteit met mense wat 'n MIV-besmetting opgedoen het.
ICD-10 BB
ICD-9 -
OMIM
DiseasesDB
MedlinePlus
eMedicine
MeSH
Mediese waarskuwing
'n Elektronmikrogram van MIV-1 wat besig is om vanuit 'n gekultiveerde limfosiet te bloei

MIV-infeksies word meestal deur seksuele omgang oorgedra, alhoewel die eerste vigslyers in Afrika die virus, wat oorspronklik net by ape voorgekom het, vermoedelik deur die vertering van aapvleis opgedoen het.

Tans is daar geen medisyne om vigslyers te genees nie, tog het die behandeling van MIV-positiewe lyers met 'n kombinasie van antiretrovirale middels hul lewenskwaliteit verbeter, en kan die aanvang van vigs deur bepaalde middels uitgestel word.

Vigs is die eerste maal in 1981 in die Verenigde State as 'n nuwe siekte geïdentifiseer. Aanvanklik doen veral homoseksuele mans, dwelmverslaafdes en hemofilie-lyers die siekte op.

Vigs skep groot probleme in gebiede waar 'n kombinasie van bepaalde faktore optree, soos byvoorbeeld die hantering van seksualiteit as 'n taboe-gelaaide onderwerp waarmee mense nie graag vrylik wil omgaan nie; sorgeloosheid ten opsigte van seksuele omgang, maar ook seksuele verdrukking van vroue en minderheidsgroepe soos gay mans wat aanleiding gee tot die afwysing van moontlike veiligheidsmaatreëls (onder meer veiliger seks en die gebruik van kondome); prostitusie; veelvuldige, anonieme seksuele omgang; armoede; onhigiëniese toestande en regerings wat nie oor die finansiële middele of die politieke wilskrag beskik om geskikte maatreëls teen die uitbreiding van die siekte te tref nie.

Suid-Afrika is een van die lande waar hierdie kombinasie van nadelige faktore tot 'n vigspandemie gelei het, en volgens skattings is vyf miljoen Suid-Afrikaners tans met die MI-virus besmet.

Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Invloed van vigs op die ekonomie.
Wêreldwye verspreiding van MIV en vigs onder jong volwassenes (15–49) volgens lande in 2009:

Geen data

<0,1%

0,1–0,5%

0,5–1%

1–5%

5–15%

15–50%

Die effekte wat vigs op ondernemings en op die ekonomie het, is baie kompleks.

Sommige ondernemings word meer ernstig deur die epidemie geraak. Sekere werkers soos trekarbeiders in die landboubedryf en mynbou kan byvoorbeeld maklik vervang word indien hulle sou sterf. Indien hierdie werkers nie baie belangrik vir die onderneming is nie, sal die betrokke sektor nie baie skade lei nie.

In ander sektore kan die situasie heelwat anders daar uitsien. Ondernemings in ander sektore kan baie ernstig geraak word, self al is daar 'n lae voorkoms van vigs. Indien die werkers by afsterwe moelik is om te vervang, kan dit ernstige gevolge vir die onderneming inhou. Die finansiële sektor is 'n voorbeeld hiervan omdat dit spesialisvaardighede van werknemers verg. Hierdie sektor het baie hoogs opgevoede en ervare werknemers in belangrike posisies.

  1. . UNAIDS (in Engels). vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op30 Mei 2018.

Publikasie datum: September 26, 2021

vigs, verworwe, immuniteitsgebreksindroom, vigs, engels, aids, gevolg, besmetting, menslike, immuniteitsgebreksvirus, sindroom, immuunstelsel, aanval, geleidelik, vernietig, pasiënte, verswakte, immuunstelsel, uiters, vatbaar, sekondêre, opportunistiese, infek. Verworwe immuniteitsgebreksindroom vigs Engels Aids as gevolg van n besmetting met die menslike immuniteitsgebreksvirus MIV is n sindroom wat die immuunstelsel aanval en geleidelik vernietig Pasiente met n verswakte immuunstelsel is uiters vatbaar vir sekondere of opportunistiese infeksies en n bepaalde kombinasie van hierdie infeksies word as die sindroom vigs gedefinieer VigsKlassifikasie en eksterne bronneDie rooi lint word wereldwyd gebruik as simbool van die solidariteit met mense wat n MIV besmetting opgedoen het ICD 10 B20 B24ICD 9 042 044OMIM 609423DiseasesDB 5938MedlinePlus 000594eMedicine emerg 253MeSH D000163Mediese waarskuwing n Elektronmikrogram van MIV 1 wat besig is om vanuit n gekultiveerde limfosiet te bloei MIV infeksies word meestal deur seksuele omgang oorgedra alhoewel die eerste vigslyers in Afrika die virus wat oorspronklik net by ape voorgekom het vermoedelik deur die vertering van aapvleis opgedoen het Tans is daar geen medisyne om vigslyers te genees nie tog het die behandeling van MIV positiewe lyers met n kombinasie van antiretrovirale middels hul lewenskwaliteit verbeter en kan die aanvang van vigs deur bepaalde middels uitgestel word Vigs is die eerste maal in 1981 in die Verenigde State as n nuwe siekte geidentifiseer Aanvanklik doen veral homoseksuele mans dwelmverslaafdes en hemofilie lyers die siekte op Vigs skep groot probleme in gebiede waar n kombinasie van bepaalde faktore optree soos byvoorbeeld die hantering van seksualiteit as n taboe gelaaide onderwerp waarmee mense nie graag vrylik wil omgaan nie sorgeloosheid ten opsigte van seksuele omgang maar ook seksuele verdrukking van vroue en minderheidsgroepe soos gay mans wat aanleiding gee tot die afwysing van moontlike veiligheidsmaatreels onder meer veiliger seks en die gebruik van kondome prostitusie veelvuldige anonieme seksuele omgang armoede onhigieniese toestande en regerings wat nie oor die finansiele middele of die politieke wilskrag beskik om geskikte maatreels teen die uitbreiding van die siekte te tref nie Suid Afrika is een van die lande waar hierdie kombinasie van nadelige faktore tot n vigspandemie gelei het en volgens skattings is vyf miljoen Suid Afrikaners tans met die MI virus besmet Invloed op die ekonomie WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Invloed van vigs op die ekonomie Wereldwye verspreiding van MIV en vigs onder jong volwassenes 15 49 volgens lande in 2009 1 Geen data lt 0 1 0 1 0 5 0 5 1 1 5 5 15 15 50 Die effekte wat vigs op ondernemings en op die ekonomie het is baie kompleks Sommige ondernemings word meer ernstig deur die epidemie geraak Sekere werkers soos trekarbeiders in die landboubedryf en mynbou kan byvoorbeeld maklik vervang word indien hulle sou sterf Indien hierdie werkers nie baie belangrik vir die onderneming is nie sal die betrokke sektor nie baie skade lei nie In ander sektore kan die situasie heelwat anders daar uitsien Ondernemings in ander sektore kan baie ernstig geraak word self al is daar n lae voorkoms van vigs Indien die werkers by afsterwe moelik is om te vervang kan dit ernstige gevolge vir die onderneming inhou Die finansiele sektor is n voorbeeld hiervan omdat dit spesialisvaardighede van werknemers verg Hierdie sektor het baie hoogs opgevoede en ervare werknemers in belangrike posisies Verwysings Wysig AIDSinfo UNAIDS in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020 Besoek op 30 Mei 2018 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vigs Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vigs amp ol,