×
Vespasianus

Titus Flavius Vespasianus (17 November 9 - 23 Junie 79) was die negende keiser van die Romeinse Ryk van 69 tot 79.

Vespasianus
9de Keiser van die Romeinse Ryk

Titus Flavius Vespasianus I.
Regeer 1 Julie 69 – 23 Junie 79 (vir 9 jare en 358 dae)
Volle naam Titus Flavius Caesar Vespasianus Augustus
Gebore 17 November 9; Falacrina, Italië
Oorlede 23 Junie 79; Rome, Romeinse Ryk (op 69)
Begrawe Rome
Voorganger Vitellius
Opvolger Titus
Adellike huis Flaviaanse dinastie
Vader Titus Flavius Sabinus I
Moeder Vespasia Polla
Eggenote Domitilla die ouere
Caenis
Kinders Titus
Domitian
Domitilla die jongere

In die jaar 69 na Christus het 'n ommekeer in die Romeinse Ryk plaasgevind. Dít het bekend gestaan as die Jaar van vier keisers. Na die dood van Nero, die laaste keiser van die Julies-Claudiese geslagslyn, het 'n aantal aanspraakmakers om die troon gestry.

Die nuwe Romeinse keiser was uiteindelik Vespasianus, soldaat en man van die volk.

Na Gaius (Caligula) en Nero was die aansien van die keiser nie baie groot nie. Om sy posisie onder die volk te versterk het Vespasianus begin bou aan die Colosseum, 'n enorme skouburg wat vyftigduisend toeskouers kon huisves.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: Augustus 09, 2021

vespasianus, titus, flavius, november, junie, negende, keiser, romeinse, keiser, romeinse, ryktitus, flavius, regeer, julie, junie, jare, volle, naam, titus, flavius, caesar, augustusgebore, november, falacrina, italiëoorlede, junie, rome, romeinse, begrawe, r. Titus Flavius Vespasianus 17 November 9 23 Junie 79 was die negende keiser van die Romeinse Ryk van 69 tot 79 Vespasianus9de Keiser van die Romeinse RykTitus Flavius Vespasianus I Regeer 1 Julie 69 23 Junie 79 vir 9 jare en 358 dae Volle naam Titus Flavius Caesar Vespasianus AugustusGebore 17 November 9 Falacrina ItalieOorlede 23 Junie 79 Rome Romeinse Ryk op 69 Begrawe RomeVoorganger VitelliusOpvolger TitusAdellike huis Flaviaanse dinastieVader Titus Flavius Sabinus IMoeder Vespasia PollaEggenote Domitilla die ouere CaenisKinders Titus Domitian Domitilla die jongere In die jaar 69 na Christus het n ommekeer in die Romeinse Ryk plaasgevind Dit het bekend gestaan as die Jaar van vier keisers Na die dood van Nero die laaste keiser van die Julies Claudiese geslagslyn het n aantal aanspraakmakers om die troon gestry Die nuwe Romeinse keiser was uiteindelik Vespasianus soldaat en man van die volk Na Gaius Caligula en Nero was die aansien van die keiser nie baie groot nie Om sy posisie onder die volk te versterk het Vespasianus begin bou aan die Colosseum n enorme skouburg wat vyftigduisend toeskouers kon huisves Sien ook WysigLys van Romeinse keisers Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vespasianus amp ol,