×
Verspeelde lente

Verspeelde lente is 'n roman van Johannes van Melle (Nasionale Boekhandel, 1963). Dit is in 1984 onder regie van Manie van Rensburg tot 'n suksesvolle televisiereeks verwerk met Ian Roberts en Elize Cawood in die hoofrole.

Verspeelde lente
Genre Drama-reeks
Geskryf deur Johan van Jaarsveld
Geregisseer deur Manie le Roux
Met Elize Cawood
Ian Roberts
Oorsprong Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Aantal seisoene 1
Aantal episodes 6
Produksie
Vervaardiger(s) Visio Filmproduksies
Uitsending
Oorspronklike kanaal TV1
Oorspronklike lopie 10 Februarie 1983

Inhoud

Pop le Roux (gespeel deur Elize Cawood) is ’n mooi, maar betreklik onontwikkelde, boeremeisie uit ’n arm familie. Die jong mans van die kontrei ding almal met mekaar mee om haar guns te wen. Die man wat sy lief het, is Manie Cronjé, maar hy is net so arm en Pop sien nie kans om verder swaar te kry nie. Sy trou uiteindelik met Jan Greyling, die ryk wewenaar. Geleidelik pas sy haar by haar nuwe lewe aan en word ’n goeie vrou vir Jan. Maar jare later as hy sterf en Manie ook ’n wewenaar is, bewerkstellig sy dit so dat sy weer by Manie uitkom.

  1. besoek op 19 November 2016
  2. , vintagemedia.co.za, besoek op 19 November 2016

Publikasie datum: Augustus 25, 2021

verspeelde, lente, roman, johannes, melle, nasionale, boekhandel, 1963, 1984, onder, regie, manie, rensburg, suksesvolle, televisiereeks, verwerk, roberts, elize, cawood, hoofrole, genre, drama, reeks, geskryf, deur, johan, jaarsveld, geregisseer, deur, manie,. Verspeelde lente is n roman van Johannes van Melle Nasionale Boekhandel 1963 1 Dit is in 1984 onder regie van Manie van Rensburg tot n suksesvolle televisiereeks verwerk met Ian Roberts en Elize Cawood in die hoofrole 2 Verspeelde lente Genre Drama reeks Geskryf deur Johan van Jaarsveld Geregisseer deur Manie le Roux Met Elize Cawood Ian Roberts Oorsprong Suid Afrika Taal Afrikaans Aantal seisoene 1 Aantal episodes 6 Produksie Vervaardiger s Visio Filmproduksies Uitsending Oorspronklike kanaal TV1 Oorspronklike lopie 10 Februarie 1983 Inhoud 1 Rolverdeling 2 Storielyn 3 Sien ook 4 VerwysingsRolverdeling WysigElize Cawood as Pop le Roux Ian Roberts as Hermaans Cronje Brian O Shaughnessy as Jan Greyling Tertius Meintjies as Gert Greyling Wilma Stockenstrom as Griet le Roux Limpie Basson as Sagrys le Roux Andre Rossouw as Job Cronje Isabella Bosman as Hessie CronjeStorielyn WysigPop le Roux gespeel deur Elize Cawood is n mooi maar betreklik onontwikkelde boeremeisie uit n arm familie Die jong mans van die kontrei ding almal met mekaar mee om haar guns te wen Die man wat sy lief het is Manie Cronje maar hy is net so arm en Pop sien nie kans om verder swaar te kry nie Sy trou uiteindelik met Jan Greyling die ryk wewenaar Geleidelik pas sy haar by haar nuwe lewe aan en word n goeie vrou vir Jan Maar jare later as hy sterf en Manie ook n wewenaar is bewerkstellig sy dit so dat sy weer by Manie uitkom Sien ook WysigLys van Afrikaanse televisiereekseVerwysings Wysig WorldCat besoek op 19 November 2016 Verspeelde Lente TV reeks 1983 vintagemedia co za besoek op 19 November 2016Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Verspeelde lente amp ol,