×
Versnelling

Die versnelling van 'n liggaam verwys na die tempo waarteen die snelheid van die liggaam verander. Dikwels word versnelling gebruik om te verwys na 'n toename in snelheid, terwyl vaartvermindering verwys na 'n afname in snelheid.

Om versnelling/vaartvermindering te veroorsaak moet daar 'n resultante krag op die liggaam uitgeoefen word. Met ander woorde, indien 'n liggaam teen 'n konstante snelheid beweeg in 'n wrywinglose omgewing moet 'n krag op die liggaam uitgeoefen word in dieselfde rigting as beweging om 'n verhoging in snelheid te veroorsaak. Netso, moet 'n krag in die teenoorstelde rigting van beweging uitgeoefen word om 'n vaartvermindering te veroorsaak.

Wiskundig word versnelling as volg gedefinieer:

a = v u Δ t = v 2 v 1 Δ t {\displaystyle a={\frac {v-u}{\Delta t}}={\frac {v_{2}-v_{1}}{\Delta t}}}
Versnelling kan ook gesien word as die tweede afgeleide, volgens tyd, van posisie en dus die eerste afgeleide, volgens tyd, van snelheid:

  • a = d 2 x d 2 t {\displaystyle a={\frac {d^{2}x}{d^{2}t}}}
  • a = d v d t {\displaystyle a={\frac {dv}{dt}}}

In alle bostaande vergelykings is:

  • a = versnelling
  • v = v2 = finale snelheid
  • u = v1 = beginsnelheid
  • x = posisie
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

versnelling, versnelling, liggaam, verwys, tempo, waarteen, snelheid, liggaam, verander, dikwels, word, versnelling, gebruik, verwys, toename, snelheid, terwyl, vaartvermindering, verwys, afname, snelheid, versnelling, vaartvermindering, veroorsaak, moet, daar. Die versnelling van n liggaam verwys na die tempo waarteen die snelheid van die liggaam verander Dikwels word versnelling gebruik om te verwys na n toename in snelheid terwyl vaartvermindering verwys na n afname in snelheid Om versnelling vaartvermindering te veroorsaak moet daar n resultante krag op die liggaam uitgeoefen word Met ander woorde indien n liggaam teen n konstante snelheid beweeg in n wrywinglose omgewing moet n krag op die liggaam uitgeoefen word in dieselfde rigting as beweging om n verhoging in snelheid te veroorsaak Netso moet n krag in die teenoorstelde rigting van beweging uitgeoefen word om n vaartvermindering te veroorsaak Berekening WysigWiskundig word versnelling as volg gedefinieer a v u D t v 2 v 1 D t displaystyle a frac v u Delta t frac v 2 v 1 Delta t Versnelling kan ook gesien word as die tweede afgeleide volgens tyd van posisie en dus die eerste afgeleide volgens tyd van snelheid a d 2 x d 2 t displaystyle a frac d 2 x d 2 t a d v d t displaystyle a frac dv dt In alle bostaande vergelykings is a versnelling v v2 finale snelheid u v1 beginsnelheid x posisieSien ook WysigKrag Afstand Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Versnelling amp ol,