×
Verdrag van Guadalupe Hidalgo

Die Verdrag van Guadalupe Hidalgo (Engels: Treaty of Guadalupe Hidalgo, Spaans: Tratado de Guadalupe Hidalgo) was 'n vredesooreenkoms tussen Meksiko en die Verenigde State van Amerika wat op 2 Februarie 1848 onderteken is. Die verdrag bring 'n einde aan die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en lei daartoe dat Meksiko 'n groot deel van sy grondgebied (Alta Kalifornië) vir $15 miljoen aan die Verenigde State verkoop.

Gebied wat na die oorlog aan die VSA gesedeer is (rooi). Die oranje gekleurde gebied word in 1853 deur die VSA gekoop.
Die verdrag in Engels (links) en Spaans (regs).

Die verdrag is in Guadalupe Hidalgo geteken, tans die Distrik Gustavo A. Madero in Meksikostad. Dit is deur Antonio López de Santa Anna en Nicholas P. Trist onderteken. Op 10 Maart word dit deur die Amerikaanse Senaat geratifiseer, en op 19 Mei van dieselfde jaar deur die Meksikaanse regering. Volgens die verdrag word Meksikane in die noorde van Meksiko 'n keuse gebied om Amerikaanse burgerskap te aanvaar of te verskuif. Meer as 90% kies egter Amerikaanse burgerskap.

Soos dikwels met die soort verdrae gebeur, word die verdrag beter in Meksiko as in die VSA onthou. Daar is 'n beweging in die VSA, genaamd Aztlán wat hulle beywer om die gebied wat deur die verdrag verloor is weer by Meksiko te voeg.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

verdrag, guadalupe, hidalgo, engels, treaty, guadalupe, hidalgo, spaans, tratado, guadalupe, hidalgo, vredesooreenkoms, tussen, meksiko, verenigde, state, amerika, februarie, 1848, onderteken, verdrag, bring, einde, meksikaans, amerikaanse, oorlog, daartoe, me. Die Verdrag van Guadalupe Hidalgo Engels Treaty of Guadalupe Hidalgo Spaans Tratado de Guadalupe Hidalgo was n vredesooreenkoms tussen Meksiko en die Verenigde State van Amerika wat op 2 Februarie 1848 onderteken is Die verdrag bring n einde aan die Meksikaans Amerikaanse Oorlog en lei daartoe dat Meksiko n groot deel van sy grondgebied Alta Kalifornie vir 15 miljoen aan die Verenigde State verkoop Gebied wat na die oorlog aan die VSA gesedeer is rooi Die oranje gekleurde gebied word in 1853 deur die VSA gekoop Die verdrag in Engels links en Spaans regs Die verdrag is in Guadalupe Hidalgo geteken tans die Distrik Gustavo A Madero in Meksikostad Dit is deur Antonio Lopez de Santa Anna en Nicholas P Trist onderteken Op 10 Maart word dit deur die Amerikaanse Senaat geratifiseer en op 19 Mei van dieselfde jaar deur die Meksikaanse regering Volgens die verdrag word Meksikane in die noorde van Meksiko n keuse gebied om Amerikaanse burgerskap te aanvaar of te verskuif Meer as 90 kies egter Amerikaanse burgerskap Soos dikwels met die soort verdrae gebeur word die verdrag beter in Meksiko as in die VSA onthou Daar is n beweging in die VSA genaamd Aztlan wat hulle beywer om die gebied wat deur die verdrag verloor is weer by Meksiko te voeg Eksterne skakels WysigTeks van die Verdrag van Guadalupe Hidalgo Geargiveer 30 April 2009 op Wayback Machine en Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Verdrag van Guadalupe Hidalgo amp ol,