fbpx Verdampingsverkoeler
Wikipedia

Verdampingsverkoeler

'n Verdampingsverkoeler is 'n toestel wat lug afkoel deur die verdamping van water. Verdampingsverkoelingstelsels verskil van tipiese lugversorgingstelsels wat van gas-kompressie en uitsetting siklusse gebruik maak in die vorm van 'n hittepomp. Verdampingsverkoelers geniet onlangs meer aandag omrede dit aansienlik minder elektrisiteit as 'n tradisionele lugversorgingstelsel benodig om dieselfde verkoeling te bied.

'n Tipe verdampingsverkoeler wat in die droeër dele van die Amerikaanse Weste gebruik word.

Verdampingsverkoelers gebruik die beginsel van verdampingswarmte om water as 'n vloeistof te verdamp en deur die fase verandering, van die vloeistof na gas, energie te absorbeer vanaf die lug. Deurdat energie vanaf die lug geabsorbeer word deur die water, koel die lug af. Dit word dan in 'n vertrek in 'n gebou in geblaas deur pype om sodoende die gebou te verkoel.

Daar is beide voordele en nadele as verdampingsverkoelers met hittepomp lugreëlings vergelyk word:

Verdampingsverkoeler Hittepomplugreëling
Nadele
  • Verkoelingstemperatuur beperk tot natbol-temperatuur.
  • Gesog in warm gebiede waar water dikwels skaars is.
  • Swak prestasie in klam klimaat.
  • Duur installasie kostes.
  • Hoë elektrisiteitsverbruik.
  • Word dikwels gevul met werksvloeistof wat sleg is vir die omgewing indien dit lek.
Voordele
  • Lae elektrisiteitsverbruik.
  • Basiese werking sorg vir maklike en goedkoop onderhoud.
  • Kan baie kouer maak as 'n verdampingsverkoeler

Verdampingsverkoeler
verdampingsverkoeler, toestel, afkoel, deur, verdamping, water, verdampingsverkoelingstelsels, verskil, tipiese, lugversorgingstelsels, kompressie, uitsetting, siklusse, gebruik, maak, vorm, hittepomp, geniet, onlangs, meer, aandag, omrede, aansienlik, minder,. n Verdampingsverkoeler is n toestel wat lug afkoel deur die verdamping van water Verdampingsverkoelingstelsels verskil van tipiese lugversorgingstelsels wat van gas kompressie en uitsetting siklusse gebruik maak in die vorm van n hittepomp Verdampingsverkoelers geniet onlangs meer aandag omrede dit aansienlik minder elektrisiteit as n tradisionele lugversorgingstelsel benodig om dieselfde verkoeling te bied n Tipe verdampingsverkoeler wat in die droeer dele van die Amerikaanse Weste gebruik word Werking WysigVerdampingsverkoelers gebruik die beginsel van verdampingswarmte om water as n vloeistof te verdamp en deur die fase verandering van die vloeistof na gas energie te absorbeer vanaf die lug Deurdat energie vanaf die lug geabsorbeer word deur die water koel die lug af Dit word dan in n vertrek in n gebou in geblaas deur pype om sodoende die gebou te verkoel Vergelyking met lugreeling WysigDaar is beide voordele en nadele as verdampingsverkoelers met hittepomp lugreelings vergelyk word Verdampingsverkoeler HittepomplugreelingNadele Verkoelingstemperatuur beperk tot natbol temperatuur Gesog in warm gebiede waar water dikwels skaars is Swak prestasie in klam klimaat Duur installasie kostes Hoe elektrisiteitsverbruik Word dikwels gevul met werksvloeistof wat sleg is vir die omgewing indien dit lek Voordele Lae elektrisiteitsverbruik Basiese werking sorg vir maklike en goedkoop onderhoud Kan baie kouer maak as n verdampingsverkoelerOntsluit van https af wikipedia org w index php title Verdampingsverkoeler amp ol,