Hierdie artikel handel oor die Vendataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Vendas.
Die taalVenda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.
↑"Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Venda" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
↑(en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78
Wikimedia Commons bevat media in verband met Venda language.
Ethnologue inskrywing oor Venda
Taalhulpmiddels
Vry en gratis Venda speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird
Venda sleutelbord
Sagteware in Venda
Mozilla Firefox - webblaaier
Mozilla Thunderbird - e-posprogram
OpenOffice.org - kantoorsuite
Translate.org.za - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Venda en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
Pootle - aanlyn vertaling van Venda oopbronsagteware
Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.
Augustus 08, 2021
venda, taal, hierdie, artikel, handel, vendataal, etniese, groep, suid, afrika, sien, vendas, taal, venda, tshivenḓa, venda, amptelike, landstale, suid, afrika, word, deur, sowat, miljoen, moedertaal, gepraat, 2011, sensus, hoofsaaklik, vendas, venda, word, de. Hierdie artikel handel oor die Vendataal Vir die etniese groep van Suid Afrika sien Vendas Die taal Venda TshiVenḓa in Venda is een van die elf amptelike landstale van Suid Afrika Dit word deur sowat 1 3 miljoen as moedertaal gepraat 2011 sensus hoofsaaklik Vendas Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat waar dit n amptelike taal is Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie Venda TshiVenḓaGepraat in Suid Afrika Zimbabwe Gebied Limpopo GautengTotale sprekers 1 3 miljoen moedertaal 2011 1 1 7 miljoen tweede taal in Suid Afrika 2002 2 Taalfamilie Niger Kongo Atlanties Kongo Volta Kongo Benue Kongo Bantoied Suidelike Bantoied Bantoetale Suidelike Bantoetale Venda Skrifstelsel Latynse alfabet Amptelike statusAmptelike taal in Suid Afrika ZimbabweGereguleer deur Pan Suid Afrikaanse TaalraadTaalkodesISO 639 1 veISO 639 2 venISO 639 3 venNota Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat Suid Afrikaanse distrikte met n meerderheid van Vendataliges in 2011 0 20 20 40 40 60 60 80 80 100 Geografiese verspreiding van Venda in Suid Afrika na bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011 lt 1 km 1 3 km 3 10 km 10 30 km 30 100 km 100 300 km 300 1000 km 1000 3000 km gt 3000 km Dialekte sluit Phani en Tavha tsindi in Inhoud 1 Woorde 2 Sien ook 3 Verwysings 4 Eksterne skakels en bronne 4 1 Taalhulpmiddels 4 2 Sagteware in VendaWoorde WysigAlgemene woorde en frases Afrikaans VendaWelkom Vho ṱanganedzwa Vho ṱanganedziwa kha welkom by Dankie Ndo livhuwa Ro livhuwaGoeiedag Hallo Ndaa manlik Aa vroulik Totsiens Kha vha sale zwavhudiOggend MasheroniAand MatekwaneRook verbode A hu dahiwiGeen ingang A hu dzhenwiPasop vir die trap Vha vhone tshiṱepisiPasop Vha ṱhogomele Veels geluk met jou verjaarsdag Ḓuvha la mabebo lavhuḓiSeisoengroete Ni vhe na nwaha wavhuḓiGeseende Kersfees Ḓuvha ḽa mabebo a Murena ḽavhuḓiGeseende Kersfees en voorspoedige Nuwejaar Ḓuvha ḽa mabebo a Murena na Ṅwaha muswa zwavhuḓiSien ook WysigTale in Suid Afrika Lys van gedrukte Afrikaans vreemdtalige woordeboeke Venda WikipediaVerwysings Wysig Ethnologue Languages of the World Seventeenth edition Venda in Engels Ethnologue Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020 Besoek op 21 Januarie 2016 en Webb Vic 2002 Language in South Africa the role of language in national transformation reconstruction and development Impact Studies in language and society 14 78Eksterne skakels en bronne Wysig Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Venda taal Wikimedia Commons bevat media in verband met Venda language Ethnologue inskrywing oor VendaTaalhulpmiddels Wysig Vry en gratis Venda speltoetser vir OpenOffice Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird Venda sleutelbordSagteware in Venda Wysig Mozilla Firefox webblaaier Mozilla Thunderbird e posprogram OpenOffice org kantoorsuite Translate org za n Projek om vrye en oopbronsagteware in Venda en ander Suid Afrikaanse tale te vertaal Pootle aanlyn vertaling van Venda oopbronsagteware Hierdie artikel oor n taal taalgroep of taalfamilie is slegs n saadjie Jy kan help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Venda taal amp oldid 2216951,