×
Veewagter (sterrebeeld)

Die Veewagter (Latyn: Boötes) is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Die naam kom van die Grieks Βοώτης (veewagter of ploegman; letterlik "osdrywer"). Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

Veewagter
Latynse naam Boötes
Genitief Boötis
Afkorting Boo
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15h
Deklinasie 30º
Grootte 907 vk. grade (13de)
Kwadrant NQ3
Besonderhede
Hoofsterre 7, 15
Helderste ster Alpha Boötis (Arcturus)
Naaste ster Wolf 498
Sterre helderder as 3 m 3
Sterre met planete 9
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 59
Meteoorreëns Januarie Bootiede, Junie-Bootiede, Quadrantiede
Aangrensende sterrebeelde
Jaghonde, Berenike se Hare, Noordelike Kroon, Draak, Hercules, Slang se Kop, Maagd, Groot Beer
Portaal Sterrekunde

Dit bevat die vierde helderste ster in die hemelruim, Arcturus.

Alpha Boötis (Arcturus) is die helderste ster in die Veewagter en die vierde helderste in die hemelruim.

NGC 5466 is ’n bolvormige sterreswerm wat met die meeste teleskope gesien kan word. Dit is in 1784 deur William Herschel ontdek. Die Boötes-leemte, ’n groot deel van die heelal waarin geen sterrestelsels voorkom nie, is in die gebied van die Veewagter geleë.

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia


Die 88 moderne sterrebeelde

AgterdekAkkedisAltaarAndromedaArendBeeldhouerBekerBerenike se HareBoogskutterBulDolfynDraakDriehoekDuifEenhoringEridanusFeniksGraveerstifGroot BeerGroot HondHaasHerculesHorlosieIndiërJaghondeJagterKameelperdKameleonKielKlein BeerKlein HondKlein LeeuKoetsierKompasKassiopeiaKefeusKraaiKraanvoëlKreefNetLeeuLierLugpompMaagdMikroskoopNoordelike KroonNoordelike WaterslangOktantOondParadysvoëlPasserPerseusPouPylRamRooikatSeileSekstantSentourSkerpioenSkildSkilderSlangSlangdraerSteenbokSuidelike DriehoekSuidelike KroonSuidelike VisSuidelike WaterslangSuiderkruisSwaanSwaardvisTafelTeleskoopToekanTweelingVeewagterVisseVlieënde PerdVlieënde VisVliegVosVulWalvisWaterdraerWeegskaalWinkelhaakWolf


Publikasie datum: September 25, 2021

veewagter, sterrebeeld, veewagter, latyn, boötes, sterrebeeld, noordelike, hemelruim, naam, grieks, Βοώτης, veewagter, ploegman, letterlik, osdrywer, konstellasies, deur, eeuse, sterrekundige, ptolemeus, beskryf, steeds, moderne, sterrebeelde, veewagterlatynse. Die Veewagter Latyn Bootes is n sterrebeeld in die noordelike hemelruim Die naam kom van die Grieks Bowths veewagter of ploegman letterlik osdrywer Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde VeewagterLatynse naam BootesGenitief BootisAfkorting BooWaarnemingsdata Epog J2000 Regte klimming 15hDeklinasie 30ºGrootte 907 vk grade 13de Kwadrant NQ3BesonderhedeHoofsterre 7 15Helderste ster Alpha Bootis Arcturus Naaste ster Wolf 498Sterre helderder as 3 m 3Sterre met planete 9Messier voorwerpe 0Bayer Flamsteed sterre 59Meteoorreens Januarie Bootiede Junie Bootiede QuadrantiedeAangrensende sterrebeeldeJaghonde Berenike se Hare Noordelike Kroon Draak Hercules Slang se Kop Maagd Groot BeerPortaal Sterrekunde Dit bevat die vierde helderste ster in die hemelruim Arcturus Ruimtevoorwerpe WysigAlpha Bootis Arcturus is die helderste ster in die Veewagter en die vierde helderste in die hemelruim NGC 5466 is n bolvormige sterreswerm wat met die meeste teleskope gesien kan word Dit is in 1784 deur William Herschel ontdek Die Bootes leemte n groot deel van die heelal waarin geen sterrestelsels voorkom nie is in die gebied van die Veewagter gelee Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse WikipediaEksterne skakels WysigThe Deep Photographic Guide to the Constellations Bootes Star Tales Bootes Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Veewagter sterrebeeld Die 88 moderne sterrebeeldeAgterdek Akkedis Altaar Andromeda Arend Beeldhouer Beker Berenike se Hare Boogskutter Bul Dolfyn Draak Driehoek Duif Eenhoring Eridanus Feniks Graveerstif Groot Beer Groot Hond Haas Hercules Horlosie Indier Jaghonde Jagter Kameelperd Kameleon Kiel Klein Beer Klein Hond Klein Leeu Koetsier Kompas Kassiopeia Kefeus Kraai Kraanvoel Kreef Net Leeu Lier Lugpomp Maagd Mikroskoop Noordelike Kroon Noordelike Waterslang Oktant Oond Paradysvoel Passer Perseus Pou Pyl Ram Rooikat Seile Sekstant Sentour Skerpioen Skild Skilder Slang Slangdraer Steenbok Suidelike Driehoek Suidelike Kroon Suidelike Vis Suidelike Waterslang Suiderkruis Swaan Swaardvis Tafel Teleskoop Toekan Tweeling Veewagter Visse Vlieende Perd Vlieende Vis Vlieg Vos Vul Walvis Waterdraer Weegskaal Winkelhaak WolfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Veewagter sterrebeeld amp ol,