×
Vaste liggaam

In fisika en veral dinamika is 'n vaste liggaam (of starre liggaam) (Engelse "rigid body") 'n voorstelling van 'n voorwerp wat geen vervorming kan ondergaan nie. Die afstand tussen twee partikels van 'n vaste liggaam verander nooit nie.

Euler se bewegingswette (in Klassieke meganika) beskryf die beweging van starre liggame.

Partikels in 'n vaste liggaam se afstand vanaf mekaar bly altyd dieselfde. Dus is die enigste relatiewe snelheid wat partikels tot mekaar kan hê loodreg op die verplasings vektor. Dit word verkry deur rotasie van die liggaam.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 26, 2021

vaste, liggaam, fisika, veral, dinamika, vaste, liggaam, starre, liggaam, engelse, rigid, body, voorstelling, voorwerp, geen, vervorming, ondergaan, afstand, tussen, twee, partikels, vaste, liggaam, verander, nooit, euler, bewegingswette, klassieke, meganika, . In fisika en veral dinamika is n vaste liggaam of starre liggaam Engelse rigid body n voorstelling van n voorwerp wat geen vervorming kan ondergaan nie Die afstand tussen twee partikels van n vaste liggaam verander nooit nie Euler se bewegingswette in Klassieke meganika beskryf die beweging van starre liggame Relatiewe snelheid in n vaste liggaam WysigPartikels in n vaste liggaam se afstand vanaf mekaar bly altyd dieselfde Dus is die enigste relatiewe snelheid wat partikels tot mekaar kan he loodreg op die verplasings vektor Dit word verkry deur rotasie van die liggaam Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vaste liggaam amp ol,