×
Vannes

Vannes (Bretons: Gwened) is die hoofstad (prefektuur) van die Bretonse département Morbihan (Noordwes-Frankryk) met 52 683 inwoners (2009). Die stad is een van die snelste groeiendes in Wes-Frankryk, en sy inwonertal het sedert die jaar 1954 verdubbel. Vannes is nou die sentrum van die agglomerasie Pays de Vannes met 'n bevolking van 144 353.

Vannes
Gwened
Vlag
Wapen
Vannes
Koördinate:47°39′21″N2°45′37″W /47.65583°N 2.76028°W /47.65583; -2.76028Koördinate:47°39′21″N2°45′37″W /47.65583°N 2.76028°W /47.65583; -2.76028
Land Frankryk
Gewes Bretagne
Département Morbihan
ArrondissementVannes
KantonVannes-Centre, Vannes-Est, Vannes-Ouest
Regering
• BurgemeesterDavid Robo
Oppervlak
• Stad32,30 km2 (12,47 vk. myl)
Hoogte0–56 m (0–184 ft)
Bevolking
• Stad52 683
• Digtheid1 631/km2 (4 220/vk. m.)
Metro144 353
Poskode
56000
Skakelkodes56260
Webwerf

Inhoud

Die historiese stadskern van Vannes

Vannes het sy oorsprong in 'n hawestad, wat deur die Galliese stam van die Veneters oorheers is. Ná die Romeinse verowering staan die stad onder sy Latynse naam Darioritum bekend en ontwikkel tot 'n belangrike handelsentrum.

In die vroeë Christelike tydperk is Vannes die setel van een van die sewe Bretonse bisdomme. Tot by die Frankiese verowering is Vannes die setel van onafhanklike grawe. Die stad speel ook 'n beduidende rol by die vereniging van Bretagne onder die koning Nominoë, wat tydens die 9de eeu as hertog van Vannes ná sy oorwinning oor die Frankiese koning Karel die Kale in 845 die koninkryk Bretagne stig en uitbrei. Onder die heerskappy van sy seun Erispoë word Vannes die hoofstad van Bretagne. Sedert die jaar 1425 is Vannes ook die vergaderplek van die Bretonse State.

In 1532 verloor Bretagne met die ooreenkoms tussen die Bretonse State en die Franse koning Frans I, wat in Vannes gesluit is, sy onafhanklikheid.

Ankerplekke in die jaghawe Conleau

Danksy die historiese stadskern, wat grotendeels bewaar is, en die sentrale ligging aan die Golf van Morbihan, tussen die skiereilande van Rhuys en Quiberon, het Vannes tot een van die gewildste Bretonse toeristebestemmings ontwikkel. Vannes is lid van die Club des plus belles baies du monde ("Klub van die mooiste baaie ter wêreld", 'n internasionale vereniging van vakansieoorde) en trek ook voordeel uit sy baie gematigde klimaat met jaarliks meer as 2 000 sonskynure.

Die stad lê sowat vier ure se motorrit van Parys af. Daar is gereelde verbindings met die Franse hoësnelheidstrein TGV (drie ure se reistyd van Parys) en lugverbindings na die nabygeleë lughawens van Lorient en Nantes.

Jazz à Vannes, die bekende Jazz-fees, is al meer as 'n kwarteeu 'n gewilde jaarlikse instelling. Bekende jazz-sterre skitter ses dae lank naas nuwe groepe.

Fêtes Historiques is die jaarlikse historiese fees van Vannes, wat gebeurtenisse uit die geskiedenis van die stad laat herleef. Historiese parades met eeue-oue outentieke kleredrag maak deel uit van die fees.

    Publikasie datum: Augustus 24, 2021

    vannes, bretons, gwened, hoofstad, prefektuur, bretonse, département, morbihan, noordwes, frankryk, inwoners, 2009, stad, snelste, groeiendes, frankryk, inwonertal, sedert, jaar, 1954, verdubbel, sentrum, agglomerasie, pays, bevolking, gwenedvlagwapenkoördinat. Vannes Bretons Gwened is die hoofstad prefektuur van die Bretonse departement Morbihan Noordwes Frankryk met 52 683 inwoners 2009 Die stad is een van die snelste groeiendes in Wes Frankryk en sy inwonertal het sedert die jaar 1954 verdubbel Vannes is nou die sentrum van die agglomerasie Pays de Vannes met n bevolking van 144 353 Vannes GwenedVlagWapenVannesKoordinate 47 39 21 N 2 45 37 W 47 65583 N 2 76028 W 47 65583 2 76028 Koordinate 47 39 21 N 2 45 37 W 47 65583 N 2 76028 W 47 65583 2 76028Land FrankrykGewesBretagneDepartementMorbihanArrondissementVannesKantonVannes Centre Vannes Est Vannes OuestRegering BurgemeesterDavid RoboOppervlak Stad32 30 km2 12 47 vk myl Hoogte0 56 m 0 184 ft Bevolking Stad52 683 Digtheid1 631 km2 4 220 vk m Metro144 353Poskode56000Skakelkodes56260Webwerfmairie vannes fr Inhoud 1 Geskiedenis 2 Toerisme en vervoer 3 Kultuur 4 Eksterne skakelsGeskiedenis Wysig Die historiese stadskern van Vannes Vannes het sy oorsprong in n hawestad wat deur die Galliese stam van die Veneters oorheers is Na die Romeinse verowering staan die stad onder sy Latynse naam Darioritum bekend en ontwikkel tot n belangrike handelsentrum In die vroee Christelike tydperk is Vannes die setel van een van die sewe Bretonse bisdomme Tot by die Frankiese verowering is Vannes die setel van onafhanklike grawe Die stad speel ook n beduidende rol by die vereniging van Bretagne onder die koning Nominoe wat tydens die 9de eeu as hertog van Vannes na sy oorwinning oor die Frankiese koning Karel die Kale in 845 die koninkryk Bretagne stig en uitbrei Onder die heerskappy van sy seun Erispoe word Vannes die hoofstad van Bretagne Sedert die jaar 1425 is Vannes ook die vergaderplek van die Bretonse State In 1532 verloor Bretagne met die ooreenkoms tussen die Bretonse State en die Franse koning Frans I wat in Vannes gesluit is sy onafhanklikheid Toerisme en vervoer Wysig Ankerplekke in die jaghawe Conleau Danksy die historiese stadskern wat grotendeels bewaar is en die sentrale ligging aan die Golf van Morbihan tussen die skiereilande van Rhuys en Quiberon het Vannes tot een van die gewildste Bretonse toeristebestemmings ontwikkel Vannes is lid van die Club des plus belles baies du monde Klub van die mooiste baaie ter wereld n internasionale vereniging van vakansieoorde en trek ook voordeel uit sy baie gematigde klimaat met jaarliks meer as 2 000 sonskynure Die stad le sowat vier ure se motorrit van Parys af Daar is gereelde verbindings met die Franse hoesnelheidstrein TGV drie ure se reistyd van Parys en lugverbindings na die nabygelee lughawens van Lorient en Nantes Kultuur WysigJazz a Vannes die bekende Jazz fees is al meer as n kwarteeu n gewilde jaarlikse instelling Bekende jazz sterre skitter ses dae lank naas nuwe groepe Fetes Historiques is die jaarlikse historiese fees van Vannes wat gebeurtenisse uit die geskiedenis van die stad laat herleef Historiese parades met eeue oue outentieke kleredrag maak deel uit van die fees Eksterne skakels WysigDie amptelike webwerf van VannesOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vannes amp ol,