fbpx Valke
Wikipedia

Valke

Die Valke is 'n rugbyspan in Kemptonpark, Suid-Afrika. Hulle was vroeër bekend as Oos-Transvaal en staan in volksmond ook bekend as die Skarlakenrooies.

Valke
Bynaam(e) Skarlakenrooies
Embleem Valk
Stigting 1947
Unie Valke Rugbyunie
Ligging Kemptonpark
Streek Oos-Rand, Vaaldriehoek
Stadion Barnardstadion
President SJ de Beer
HUB Jurie Coetzee
Afrigter(s) JP Immelman
Kaptein(s) JP Mostert
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Spankleure



Statistiek
Meeste wedstryde 157 Tjaart van der Walt
Meeste punte 732 Hendrik Labuschagne
Unie webwerf

Die Valke Rugbyunie is oorspronklik in 1947 gestig as die Oos-Transvaalse Rugbyvoetbalunie. Na die 1995-wêreldbeker het rugby in Suid-Afrika ’n professionele sport geword. ’n Besluit is geneem dat daar minder provinsiale unies sou wees en gevolglik het die Oos-Transvaalse Rugbyvoetbalunie met die Vaaldriehoek Rugbyunie saamgesmelt om in 1998 die Valke Rugbyunie te vorm.

Die Valke se tuisveld is die Barnardstadion. Hulle neem aan die Curriebekerkompetisie deel. Die voedingsbron vir hulle spelers is die Oos-Rand en die Vaaldriehoek.

Die Valkespelers wat ook vir die Springbokke uitgedraf het is in alfabetiese volgorde:

Van Noemnaam
Bynaam
Doopnaam(e) Aantal Toetse Geboortedorp
en datum
Skool Datum van eerste toets Datum van laaste toets
Dalton Bullet James 43 Johannesburg, 16 Augustus 1972 Jeppe High School 8 Oktober 1994 23 November 2002
de Kock Deon Deon 2 Empangeni, 5 November 1975 Hoërskool Alberton 17 November 2001 1 Desember 2001
Delport Thinus Gerhardus Marthinus 18 Port Elizabeth, 2 Februarie 1975 Hoërskool Linden 10 Junie 2000 8 November 2003
Jacobs Adi Adrian Abraham 24 Kraaifontein, 14 Augustus 1980 Hoërskool Scottsville 17 November 2001 1 Augustus 2009
Riley Norman Norman Michael 1 Benoni, 25 Februarie 1939 Hoërskool John Vorster, Nigel 24 Augustus 1963 24 Augustus 1963
  1. (html) (in Engels). SARugby.co.za. vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2010. Besoek op12 Julie 2010.
  2. Besoek op 1 Augustus 2009


Valke
valke, rugbyspan, kemptonpark, suid, afrika, hulle, vroeër, bekend, transvaal, staan, volksmond, bekend, skarlakenrooies, bynaam, skarlakenrooiesembleem, valkstigting, 1947, unie, rugbyunieligging, kemptonparkstreek, rand, vaaldriehoekstadion, barnardstadionpr. Die Valke is n rugbyspan in Kemptonpark Suid Afrika Hulle was vroeer bekend as Oos Transvaal en staan in volksmond ook bekend as die Skarlakenrooies ValkeBynaam e SkarlakenrooiesEmbleem ValkStigting 1947 1 Unie Valke RugbyunieLigging KemptonparkStreek Oos Rand VaaldriehoekStadion BarnardstadionPresident SJ de BeerHUB Jurie CoetzeeAfrigter s JP ImmelmanKaptein s JP MostertLiga s Curriebeker Rugby uitdaagreeksSpankleureStatistiekMeeste wedstryde 157 Tjaart van der WaltMeeste punte 732 Hendrik LabuschagneUnie webwerfwww valke co za Die Valke Rugbyunie is oorspronklik in 1947 gestig as die Oos Transvaalse Rugbyvoetbalunie Na die 1995 wereldbeker het rugby in Suid Afrika n professionele sport geword n Besluit is geneem dat daar minder provinsiale unies sou wees en gevolglik het die Oos Transvaalse Rugbyvoetbalunie met die Vaaldriehoek Rugbyunie saamgesmelt om in 1998 die Valke Rugbyunie te vorm Die Valke se tuisveld is die Barnardstadion Hulle neem aan die Curriebekerkompetisie deel Die voedingsbron vir hulle spelers is die Oos Rand en die Vaaldriehoek Springbokspelers WysigDie Valkespelers wat ook vir die Springbokke uitgedraf het is in alfabetiese volgorde 2 Van Noemnaam Bynaam Doopnaam e Aantal Toetse Geboortedorp en datum Skool Datum van eerste toets Datum van laaste toetsDalton Bullet James 43 Johannesburg 16 Augustus 1972 Jeppe High School 8 Oktober 1994 23 November 2002de Kock Deon Deon 2 Empangeni 5 November 1975 Hoerskool Alberton 17 November 2001 1 Desember 2001Delport Thinus Gerhardus Marthinus 18 Port Elizabeth 2 Februarie 1975 Hoerskool Linden 10 Junie 2000 8 November 2003Jacobs Adi Adrian Abraham 24 Kraaifontein 14 Augustus 1980 Hoerskool Scottsville 17 November 2001 1 Augustus 2009Riley Norman Norman Michael 1 Benoni 25 Februarie 1939 Hoerskool John Vorster Nigel 24 Augustus 1963 24 Augustus 1963Verwysings Wysig Valke html in Engels SARugby co za Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2010 Besoek op 12 Julie 2010 http www genslin us bokke Besoek op 1 Augustus 2009Eksterne skakels WysigDie Valke se tuisblad SpanprofielOntsluit van https af wikipedia org w index php title Valke amp ol,