×
VSA-Ope (tennis)
Hierdie artikel handel oor die tennistoernooi in Amerika. Vir die gholftoernooi, sien VSA-Ope (gholf).

Die VSA-Ope (Engels: US Open) is 'n groot tenniskampioenskap wat jaarliks teen die einde van Augustus in New York, Verenigde State, gehou word. Dit is die laaste Grand Slam-toernooi van die jaarlikse tenniskalender. Dit word gewoonlik oor 'n periode van twee weke gespeel met die eindstryd wat net voor die middel van September plaasvind.

Die Arthur Ashe-stadion se hoofbaan.
Die Arthur Ashe-stadion.
Newport Casino Tennisbaan.

Inhoud

Die kampioenskap is die eerste keer in 1881 vir mans en in 1887 vir dames aangebied.

In 2006 word die VSA-Ope die eerste Grand Slam om die sogenaamde Hawk-Eye in te span. Hawk-Eye is 'n tegnologie wat die virtuele terugspeel van 'n hou wat pas gespeel is moontlik maak. Dit kom handig te pas as 'n dispuut ontstaan oor 'n hou wat moontlik uit die baan se grense is. As 'n speler nie met die skeidsregter saamstem nie, kan hy/sy vra dat die Hawk-Eye ingespan word. Sedert 2007 word die Hawk-Eye by alle Grand Slams gebruik.

Die VSA-Ope is al op drie tipes oppervlakke gespeel:

  • Gras (1881–1974)
  • Har-Tru ('n tipe kleibaan, 1975–1977)
  • Decoturf ('n tipe harde baan, 1978–nou)

Titels sedert die begin van die ope era in 1968 word in aanmerking geneem.

Mans

Roger Federer tydens die VSA-Ope van 2006
Rafael Nadal tydens die VSA-Ope van 2006
Pos. Speler Getal titels Jare gewen
1 Roger Federer 5 2004, 2005, 2006, 2007, 2008
Pete Sampras 5 1990, 1993, 1995, 1996, 2002
Jimmy Connors 5 1974, 1976, 1978, 1982, 1983
4 Rafael Nadal 4 2010, 2013, 2017, 2019
John McEnroe 4 1979, 1980, 1981, 1984
6 Novak Đoković 3 2011, 2015, 2018
Ivan Lendl 3 1985, 1986, 1987
8 Patrick Rafter 2 1997, 1998
Andre Agassi 2 1994, 1999
Stefan Edberg 2 1991, 1992
11 Dominic Thiem 1 2020
Stanislas Wawrinka 1 2016
Marin Čilić 1 2014
Andy Murray 1 2012
Juan Martín del Potro 1 2009
Andy Roddick 1 2003
Lleyton Hewitt 1 2001
Marat Safin 1 2000
Boris Becker 1 1989
Mats Wilander 1 1988
Guillermo Vilas 1 1977
Manuel Orantes 1 1975
John Newcombe 1 1973
Ilie Năstase 1 1972
Stan Smith 1 1971
Ken Rosewall 1 1970
Rod Laver 1 1969
Arthur Ashe 1 1968

Vroue

Serena Williams tydens die VSA-Ope van 2013
Venus Williams tydens die VSA-Ope van 2011
Pos. Speler Getal titels Jare gewen
1 Serena Williams 6 1999, 2002, 2008, 2012, 2013, 2014
Chris Evert 6 1975, 1976, 1977, 1978, 1980, 1982
3 Steffi Graf 5 1988, 1989, 1993, 1995, 1996
4 Martina Navrátilová 4 1983, 1984, 1986, 1987
5 Kim Clijsters 3 2005, 2009, 2010
Billie Jean King 3 1971, 1972, 1974
Margaret Smith-Court 3 1969, 1970, 1973
8 Naomi Osaka 2 2018, 2012
Justine Henin 2 2003, 2007
Venus Williams 2 2000, 2001
Monica Seles 2 1991, 1992
Tracy Austin 2 1979, 1981
13 Bianca Andreescu 1 2019
Sloane Stephens 1 2017
Angelique Kerber 1 2016
Flavia Pennetta 1 2015
Samantha Stosur 1 2011
Maria Sharapova 1 2006
Swetlana Koeznetsova 1 2004
Lindsay Davenport 1 1998
Martina Hingis 1 1997
Arantxa Sánchez Vicario 1 1994
Gabriela Sabatini 1 1990
Hana Mandlíková 1 1985
Virginia Wade 1 1968

Koördinate:40°44′59.26″N73°50′45.91″W /40.7497944°N 73.8460861°W /40.7497944; -73.8460861

Voorafgegaan deur
Wimbledon
Grand Slam Kampioenskappe
Augustus–September
Opgevolg deur
Australiese Ope

Publikasie datum: September 26, 2021

tennis, hierdie, artikel, handel, tennistoernooi, amerika, gholftoernooi, sien, gholf, engels, open, groot, tenniskampioenskap, jaarliks, teen, einde, augustus, york, verenigde, state, gehou, word, laaste, grand, slam, toernooi, jaarlikse, tenniskalender, word. Hierdie artikel handel oor die tennistoernooi in Amerika Vir die gholftoernooi sien VSA Ope gholf Die VSA Ope Engels US Open is n groot tenniskampioenskap wat jaarliks teen die einde van Augustus in New York Verenigde State gehou word Dit is die laaste Grand Slam toernooi van die jaarlikse tenniskalender Dit word gewoonlik oor n periode van twee weke gespeel met die eindstryd wat net voor die middel van September plaasvind Die Arthur Ashe stadion se hoofbaan Die Arthur Ashe stadion Newport Casino Tennisbaan Inhoud 1 Geskiedenis 2 Titels 2 1 Mans 2 2 Vroue 3 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigDie kampioenskap is die eerste keer in 1881 vir mans en in 1887 vir dames aangebied In 2006 word die VSA Ope die eerste Grand Slam om die sogenaamde Hawk Eye in te span Hawk Eye is n tegnologie wat die virtuele terugspeel van n hou wat pas gespeel is moontlik maak Dit kom handig te pas as n dispuut ontstaan oor n hou wat moontlik uit die baan se grense is As n speler nie met die skeidsregter saamstem nie kan hy sy vra dat die Hawk Eye ingespan word Sedert 2007 word die Hawk Eye by alle Grand Slams gebruik Die VSA Ope is al op drie tipes oppervlakke gespeel Gras 1881 1974 Har Tru n tipe kleibaan 1975 1977 Decoturf n tipe harde baan 1978 nou Titels WysigTitels sedert die begin van die ope era in 1968 word in aanmerking geneem Mans Wysig Roger Federer tydens die VSA Ope van 2006 Rafael Nadal tydens die VSA Ope van 2006 Pos Speler Getal titels Jare gewen1 Roger Federer 5 2004 2005 2006 2007 2008 Pete Sampras 5 1990 1993 1995 1996 2002 Jimmy Connors 5 1974 1976 1978 1982 19834 Rafael Nadal 4 2010 2013 2017 2019 John McEnroe 4 1979 1980 1981 19846 Novak Đokovic 3 2011 2015 2018 Ivan Lendl 3 1985 1986 19878 Patrick Rafter 2 1997 1998 Andre Agassi 2 1994 1999 Stefan Edberg 2 1991 199211 Dominic Thiem 1 2020 Stanislas Wawrinka 1 2016 Marin Cilic 1 2014 Andy Murray 1 2012 Juan Martin del Potro 1 2009 Andy Roddick 1 2003 Lleyton Hewitt 1 2001 Marat Safin 1 2000 Boris Becker 1 1989 Mats Wilander 1 1988 Guillermo Vilas 1 1977 Manuel Orantes 1 1975 John Newcombe 1 1973 Ilie Năstase 1 1972 Stan Smith 1 1971 Ken Rosewall 1 1970 Rod Laver 1 1969 Arthur Ashe 1 1968Vroue Wysig Serena Williams tydens die VSA Ope van 2013 Venus Williams tydens die VSA Ope van 2011 Pos Speler Getal titels Jare gewen1 Serena Williams 6 1999 2002 2008 2012 2013 2014 Chris Evert 6 1975 1976 1977 1978 1980 19823 Steffi Graf 5 1988 1989 1993 1995 19964 Martina Navratilova 4 1983 1984 1986 19875 Kim Clijsters 3 2005 2009 2010 Billie Jean King 3 1971 1972 1974 Margaret Smith Court 3 1969 1970 19738 Naomi Osaka 2 2018 2012 Justine Henin 2 2003 2007 Venus Williams 2 2000 2001 Monica Seles 2 1991 1992 Tracy Austin 2 1979 198113 Bianca Andreescu 1 2019 Sloane Stephens 1 2017 Angelique Kerber 1 2016 Flavia Pennetta 1 2015 Samantha Stosur 1 2011 Maria Sharapova 1 2006 Swetlana Koeznetsova 1 2004 Lindsay Davenport 1 1998 Martina Hingis 1 1997 Arantxa Sanchez Vicario 1 1994 Gabriela Sabatini 1 1990 Hana Mandlikova 1 1985 Virginia Wade 1 1968Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met US Open tennis en Die VSA Ope se amptelike webwerf en U S Open Encyclopaedia Britannica Besoek op 21 September 2020 Koordinate 40 44 59 26 N 73 50 45 91 W 40 7497944 N 73 8460861 W 40 7497944 73 8460861 Voorafgegaan deur Wimbledon Grand Slam Kampioenskappe Augustus September Opgevolg deur Australiese OpeOntsluit van https af wikipedia org w index php title VSA Ope tennis amp ol,