×
VIA

VIA is ’n Afrikaanse vermaak- en leefstylkanaal wat 24 uur per dag leefstyl- en realiteitsprogramme aanbied. Dit word op DStv-kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium-, Extra, Compact- en Family-pakkette beskikbaar. Dit is Media24 se eerste televisiekanaal en word vanaf Maandag 9 November 2015 om 16:00 uitgesaai. Dit het begin met 22 nuwe programme wat op kos, diëte, verhoudings, troues en styl fokus. Die teikengroep is Afrikaanse vroue en hul gesinne.

VIA
Gestig 9 November 2015
Netwerk DStv
Eienaar Media 24
Beeldformaat SD / HD
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
DStv kanaal 147
  1. . Media24. Geargiveer vanaf op 1 Maart 2019. Besoek op20 Desember 2015.
  2. . Media24. Geargiveer vanaf op 23 Desember 2015. Besoek op20 Desember 2015.
    Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

    Publikasie datum: September 26, 2021

    afrikaanse, vermaak, leefstylkanaal, leefstyl, realiteitsprogramme, aanbied, word, dstv, kanaal, uitgesaai, dstv, premium, extra, compact, family, pakkette, beskikbaar, media24, eerste, televisiekanaal, word, vanaf, maandag, november, 2015, uitgesaai, begin, n. VIA is n Afrikaanse vermaak en leefstylkanaal wat 24 uur per dag leefstyl en realiteitsprogramme aanbied Dit word op DStv kanaal 147 uitgesaai en is op DStv Premium Extra Compact en Family pakkette beskikbaar 1 Dit is Media24 se eerste televisiekanaal en word vanaf Maandag 9 November 2015 om 16 00 uitgesaai 2 Dit het begin met 22 nuwe programme wat op kos diete verhoudings troues en styl fokus Die teikengroep is Afrikaanse vroue en hul gesinne VIAGestig 9 November 2015Netwerk DStvEienaar Media 24Beeldformaat SD HDLand Suid AfrikaTaal AfrikaansDStv kanaal 147Programme WysigWie s Jou Poppie 2017 Nou Bobby amp Karlien In Jou Skoene 2017 Huisgenoot Ware Lewensdramas 2017 Die Kontrak 2018 Verwysings Wysig VIA Media24 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2019 Besoek op 20 Desember 2015 Media24 begin opwindende nuwe Afrikaanse TV kanaal Media24 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2015 Besoek op 20 Desember 2015 Eksterne skakels WysigVIA se webtuiste Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title VIA amp ol,