Uranus se natuurlike satelliete
Uranus, die sewende grootste planeet in ons sonnestelsel, het 27 bekende mane, wat almal genoem is na karakters uit die werke van William Shakespeare en Alexander Pope. William Herschel het die eerste twee mane, Titania en Oberon, in 1787 ontdek. Nog mane is in 1851 deur William Lassell en in 1948 deur Gerard Kuiper ontdek. ’n Paar van die groot mane het planetêre massa, wat beteken hulle sou planete gewees het as hulle op hul eie om die son gewentel het. Nog mane is van 1985 af ontdek, óf deur Voyager 2 óf deur middel van gevorderde teleskope op aarde. Uranus se mane word in drie groepe verdeel: 13 binneste, 5 groot en 9 onreëlmatige mane. Die binneste mane is klein, donker voorwerpe met dieselfde eienskappe en oorsprong as Uranus se ringe. Die groot mane is groot genoeg om hidrostatiese balans te bereik het, en vier van die vyf wys tekens van inwendig-gedrewe prosesse soos canyon-formasies en vulkane op hul oppervlak. Die grootste een van die vyf, Titania, is 1 578 km in deursnee en die agtste grootste maan in die sonnestelsel – dit is sowat 20 keer so groot soos die Aarde se maan. Die onreëlmatige mane is in wentelbane ver van die planeet af. Die mane word gelys volgens wentelperiodes, van kort tot lank. Mane wat groot genoeg is dat hulle swaartekrag hulle rond gedruk het, is in vet druk en het ’n ligblou agtergrond. Onreëlmatige mane met ’n prograde wentelbaan (in dieselfde rigting as Uranus s’n) het ’n liggrys agtergrond en dié met ’n retrograde wentelbaan (in ’n teenoorgestelde rigting) het ’n donkergrys agtergrond. ¡
Binnemane
†
Groot mane
‡
Onreëlmatige mane (retrograad) ±
Onreëlmatige mane (prograad) Volgorde Romeinse
syfer Naam Foto Deursnee
(km) Massa
(×1016 kg) Halwe
lengteas Wentelperiode
(dae) Inklinasie
(°) Ontdek in Ontdekker 1 VI ¡Cordelia 40 ± 6
(50 × 36)0,044 49 751 0,335034 0,08479 1986 Richard J. Terrile
(Voyager 2) 2 VII ¡Ophelia 43 ± 8
(54 × 38)0,053 53 764 0,376400 0,1036 1986 Terrile
(Voyager 2) 3 VIII ¡Bianca 51 ± 4
(64 × 46)0,092 59 165 0,434579 0,193 1986 Bradford A. Smith
(Voyager 2) 4 IX ¡Cressida 80 ± 4
(92 × 74)0,34 61 766 0,463570 0,006 1986 Stephen P. Synnott
(Voyager 2) 5 X ¡Desdemona 64 ± 8
(90 × 54)0,18 62 658 0,473650 0,11125 1986 Synnott
(Voyager 2) 6 XI ¡Juliet 94 ± 8
(150 × 74)0,56 64 360 0,493065 0,065 1986 Synnott
(Voyager 2) 7 XII ¡Portia 135 ± 8
(156 × 126)1,7 66 097 0,513196 0,059 1986 Synnott
(Voyager 2) 8 XIII ¡Rosalind 72 ± 12 0,25 69 927 0,558460 0,279 1986 Synnott
(Voyager 2) 9 XXVII ¡Kupido ~18 0,0038 74 800 0,618 0,1 2003 Mark R. Showalter en
Jack J. Lissauer 10 XIV ¡Belinda 90 ± 16
(128 × 64)0,49 75 255 0,623527 0,031 1986 Synnott
(Voyager 2) 11 XXV ¡Perdita 30 ± 6 0,018 76 420 0,638 0 1999 Erich Karkoschka
(Voyager 2) 12 XV ¡Puck 162 ± 4 2,90 86 004 0,761833 0,3192 1985 Synnott
(Voyager 2) 13 XXVI ¡Mab ~25 0,01 97 734 0,923 0,1335 2003 Showalter en
Lissauer 14 V †Miranda 471,6 ± 1.4
(481 × 468 × 466)65,9 ± 7,5 129 390 1,413479 4,232 1948 Gerard P. Kuiper 15 I †Ariel 1 157,8 ± 1,2
(1162 × 1156 × 1155)1 353 ± 120 191 020 2,520379 0,260 1851 William Lassell 16 II †Umbriel 1 169,4 ± 5,6 1 172 ± 135 266 300 4,144177 0,205 1851 Lassell 17 III †Titania 1 576,8 ± 1,2 3 527 ± 90 435 910 8,705872 0,340 1787 Herschel 18 IV †Oberon 1 522,8 ± 5,2 3 014 ± 75 583 520 13,463239 0,058 1787 Herschel 19 XXII ‡Francisco ~22 0,0072 4 276 000 −266,56 147,459 2003 (gesien in 2001) Matthew J. Holman et al. 20 XVI ‡Caliban ~72 0,25 7 231 000 −579,73 139,885 1997 Brett J. Gladman et al. 21 XX ‡Stephano ~32 0,022 8 004 000 −677,37 141,873 1999 Gladman et al. 22 XXI ‡Trinculo ~18 0,0039 8 504 000 −749,24 166,252 2001 Holman et al. 23 XVII ‡Sycorax ~150 2,30 12 179 000 −1288,28 152,456 1997 Philip D. Nicholson et al. 24 XXIII ±Margaret ~20 0,0054 14 345 000 1687,01 51,455 2003 Sheppard en
Jewitt 25 XVIII ‡Prospero ~50 0,085 16 256 000 1 978,29 146,017 1999 Holman et al. 26 XIX ‡Setebos ~48 0,075 17 418 000 −2225,21 145,883 1999 John J. Kavelaars et al. 27 XXIV ‡Ferdinand ~20 0,0054 20 901 000 −2 805,51 167,346 2003 Holman et al. Die Sonnestelsel Son • Aardplanete: Mercurius • Venus • Aarde • Mars • Gasreuse: Jupiter • Saturnus • Ysreuse: Uranus • Neptunus • (Planete • Reuseplanete)
Dwergplanete: Pluto • Ceres • Haumea • Makemake • Eris Mane: Aarde • Mars • Kleinplanete • Jupiter • Saturnus • Uranus • Neptunus • Pluto • Haumea • Eris • Ringe: Jupiter • Saturnus • Uranus • Neptunus Klein Sonnestelselliggame: Kleinplanete • Asteroïdes • Naby-aarde-voorwerpe • Sentoure • Trans-Neptunus-voorwerpe • Komete
Gordels en wolke: Asteroïdegordel • Kuipergordel • Verstrooide skyf • Hillswolk • Oortwolk