×
Universiteit Stellenbosch

Die Universiteit Stellenbosch (US) is 'n Suid-Afrikaanse universiteit, geleë in die Wes-Kaapse Boland.

Universiteit Stellenbosch
Die Ou Hoofgebou op Stellenbosch kampus

Leuse:Pectora roborant cultus recti
Leuse in Afrikaans:'n Goeie opvoeding versterk die gees
Leuse in Engels:A sound education strengthens the spirit
Gestig:1866
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:R1,5 miljard
Kanselier:Edwin Cameron
Vise-kanselier:Wim de Villiers
Rektor:Wim de Villiers
Personeel:939
Studentetal:27 823
Voorgraadse studente:17 970
Nagraadse studente:9 853
Ligging:Stellenbosch, Wes-Kaap
33°55′48.27″S18°51′53.01″O /33.9300750°S 18.8647250°O /-33.9300750; 18.8647250Koördinate:33°55′48.27″S18°51′53.01″O /33.9300750°S 18.8647250°O /-33.9300750; 18.8647250
Kampus:2 voorstedelike en 2 stedelike
Kleure: Maroen
Bynaam:Maties
Gelukbringer:Pokkel
Affiliasies:AAU, ACU, CHEC, HESA, IAU
Webtuiste:
Weldoener Jannie Marais
(deur Coert Steynberg)
J.H. Neethlinggebou
J.S. Gericke Biblioteek
Konservatorium

Die instelling is in 1865 gestig as Openbare Skool, maar word in 1866 herdoop as die Stellenbossche Gymnasium. In 1874 kom die sogenaamde Arts Department van die Stellenbosch Gymnasium tot stand met 'n leerlingtal van 120, en word amptelik as Kollege verklaar in 1881.

Danksy 'n ruim skenking deur mnr Jan Marais van Coetzenburg, wat in sy testament £100 000 vir hoër onderwys op Stellenbosch nagelaat het, kon die inrigting onafhanklike status as universiteitsinrigting verkry. Die Universiteitswet is in 1916 deur die Unie-parlement aangeneem. Op 2 April 1918 het hierdie wet in werking getree en is die Victoria Kollege deur die Universiteit van Stellenbosch vervang. Die totale getal ingeskrewe studente aan die Kollege in die jaar voor sy verhoging tot Universiteit, het 503 beloop. In dieselfde jaar het die doserende personeel uit 40 lede bestaan, van wie 22 professore en 18 lektore was.

Namate nuwe behoeftes in verband met die opleiding van studente ontstaan het, is daar aan die Universiteit van Stellenbosch nuwe fakulteite en afdelings gestig; vandag beskik die universiteit oor tien fakulteite. Duisende mense het al op Stellenbosch gestudeer en uitgegaan om 'n waardevolle bydrae in die praktyk te lewer. Op talle terreine van die samelewing speel oudstudente van Stellenbosch 'n belangrike rol. Sonder hulle sou Suid-Afrika vandag baie armer gewees het. Vandag word die Universiteit gereken onder die voorste universiteite in die suidelike halfrond en blink dit uit op die terrein van die onderrig, navorsing en gemeenskapsdiens.

Inhoud

Die Victoria College het Stellenbosch se destydse munisipale wapen gebruik, met die bykomende wapenspreuk "Pectora roborant culturis recti". Op die vooraand van universiteitswording in 1918 is 'n nuwe wapen in gebruik geneem. Dit is in 1939 by die Departement van Binnelandse Sake geregistreer. Die wapen kan soos volg geblasoneer word : Gevierendeel, I en IV in goud drie rooi torings; II in blou die kop van Minerva in silwer; III in blou drie gestingelde en geblaarde silwer akkers; op 'n swart binneskild 'n ope boek van silwer. Die helmteken is 'n hand wat 'n brandende fakkel vashou. Die bestaande wapenspreuk is behou.

US-studente staan bekend as Maties.

  • Agriwetenskappe
  • Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Fakulteit Gesondheidswetenskappe
  • Fakulteit Ingenieurswese
  • Krygskunde
  • Lettere en Sosiale Wetenskappe
  • Natuurwetenskappe
  • Opvoedkunde
  • Regsgeleerdheid
  • Teologie

Manskoshuise

  • Dagbreek
  • Eendrag
  • Helderberg
  • Helshoogte
  • Huis Marais
  • Huis Visser
  • Majuba
  • Simonsberg
  • Wilgenhof

Wilgenhof is ook die oudste universiteits koshuis in Afrika en is in 1913 geopen vir studente

Dameskoshuise

  • Erica
  • Harmonie
  • Heemstede
  • Huis Ten Bosch
  • Huis Francie van Zijl
  • Irene
  • Lydia
  • Minerva
  • Monica
  • Nemesia
  • Nerina
  • Serruria
  • Sonop

Gemengde Koshuise

  • Academia
  • Concordia
  • Goldfields
  • Hippokrates
  • Kerkenberg
  • Metanoia
  • Meerhoff

Mans PSO's

  • Pieke
  • Libertas
  • Oude Molen
  • Vesta

Dames PSO's

  • Aristea
  • Equité
  • Silene
  • Venustia

Gemengde PSO's

  • Aurora
  • Osler
  • Olympus

Studentegemeenskappe (klusters)

Koshuise en PSO’s word in klusters gegroepeer om studentegemeenskappe te vorm. Vir elke kluster word ’n fasiliteit opgerig wat as ’n naaf (hub) bekend staan. Twee klusterfasiliteite is reeds opgerig, naamlik amaMaties en Wimbledon. Hier kan dagstudente, net soos koshuisstudente, etes koop, aan mentorgroepe deelneem en tyd tussen klasse by ’n goed toegeruste plek met internettoegang deurbring.

Klusters op die Stellenbosch-kampus

  • amaMaties
  • Rubix
  • Validus
  • VicMeyr
  • Victoria
  • Wimbledon

Kluster op die Tygerber-kampus

  • Tygerberg

Rektor
Periode Van Naam Geboortedatum Sterfdatum
1 1919-1925 Cillié Gabriël Gideon 10 September 1870 1 April 1958
1925-1934 Geen
2 1934-1955 Wilcocks Raymond William 23 Januarie 1892 16 Maart 1967
3 1955-1970 Thom Hendrik Bernardus 31 Desember 1905 4 November 1983
4 1970-1979 de Villiers Jan Naude 17 Augustus 1923
5 1979-1993 de Vries Michiel Josias 5 Mei 1933 5 Julie 2002
6 1993-2002 van Wyk Andreas Hercules 17 September 1941
7 2002-2007 Brink Chris 31 Januarie 1951
8 2007-2014 Botman Hayman Russel 18 Oktober 1953 28 Junie 2014
9 2014- de Villiers Willem Johan Simon 26 September 1959
Kanselier
Periode Van Naam Geboortedatum Sterfdatum
1 1918-1919 Marais Johannes Izak 23 Augustus 1848 27 Augustus 1919
2 1919-1931 Vos Pieter Jacobus Gerhard 29 Oktober 1842 31 Oktober 1931
3 1931-1932 de Villiers Jacob Abraham Jeremias 14 Desember 1868 16 September 1937
4 1932-1939 Moorrees Adriaan 18 Augustus 1855 17 November 1938
5 1939-1941 Kestell John Daniel 15 Desember 1854 9 Februarie 1941
6 1941-1959 Malan Daniël Francois 22 Mei 1874 7 Februarie 1959
7 1959-1968 Dönges Theophilus Ebenhaezer 8 Maart 1898 10 Januarie 1968
8 1968-1983 Vorster Balthazar Johannes 13 Desember 1915 10 September 1983
9 1983-1983 Thom Hendrik Bernardus 31 Desember 1905 4 November 1983
10 1984-1988 Botha Pieter Willem 12 Januarie 1916 31 Oktober 2006
11 1988-1998 van der Horst Johannes Gerhardus 19 September 1919 23 April 2003
12 1998-2008 Botha Elizabeth 19 November 1930 16 November 2007
13 2008-2009 Slabbert Frederik Van Zyl 2 Maart 1940 14 Mei 2010
14 2009-2019 Rupert Johann Peter 1 Junie 1950
15 2019- Cameron Edwin 15 Februarie 1953

Afrikaans as voertaal

In 2015 het 'n bestuurspan onder leiding van Wim de Villiers beslis dat "alle onderrig aan die Universiteit Stellenbosch in Engels gefassiliteer sal word" en dat "aansienlike akademiese ondersteuning volgens studente se behoeftes in ander Suid-Afrikaanse tale beskikbaar gestel sal word". In 2017 word die Universiteit se Taalbeleid, wat in 2016 hersien is, toegepas. Die hersiene beleid stel Engels as onderrigtaal op dieselfde vlak as Afrikaans en het hewige polemiek ontlok. Die US bied steeds onderrig in Afrikaans aan. Die Grondwetlike Hof se beslissing in Gelyke Kanse en Andere v Voorsitter van die Senaat van die Universiteit van Stellenbosch en Andere (gelewer op 10 Oktober 2019) het egter Afrikaans se toekoms as voer- en kultuurtaal aan dié staatsinstelling die nekslag toegedien.

Persgesig-insident

Twee damesstudente het hulself in 2016 gegrimeer om soos ruimtewesens te lyk. Die US-bestuur het op grond van foto’s geoordeel dat hulle hulle gesigte swart gesmeer het. Die twee dames is daarna uit 'n US-koshuis geskors. Die gebeure staan as die persgesig-insident of swartgesig-herrie bekend, waar dit skynbaar onverskoonbaar vir wit mense is om hulle soos swart mense te vermom.

'n Soortgelyke foto het in 2014 opslae gemaak toe twee US-studente hul gesigte swart gesmeer het om soos die tennis-susters Venus en Serena Williams te lyk. Die universiteit het destyds besluit om nie dissiplinêr op te tree nie, maar eerder die voorval vir “versoening” aan te wend.

  1. (en) (PDF). University of Stellenbosch. p. 83. Besoek op1 Junie 2014.
  2. (en) 28 Mei 2013 op Wayback Machine, Official Stellenbosch University Website, SU Consensus, Junie 2012
  3. (en) 13 Junie 2011 op Wayback Machine, Matie News, 18 Februarie 2009
  4. Die nuwe wapen verskyn vir die eerste keer op die 1918-uitgawe van die kollege/universiteit se Kalender.
  5. .
  6. . Geargiveer vanaf op 20 Oktober 2018. Besoek op25 Julie 2017.
  7. . Universiteit van Stellenbosch. Besoek op9 September 2018.
  8. Parker, M. 2016, 'Stellenbosch and the Afrikaans racial baggage', New African, 557, p. 38, MasterFILE Premier, EBSCOhost, geraadpleeg op 10 Mei 2017.
  9. . Daily Maverick. Besoek op12 Mei 2021.
  10. , Maroela Media, 7 Februarie 2016

Publikasie datum: September 26, 2021

universiteit, stellenbosch, suid, afrikaanse, universiteit, geleë, kaapse, boland, hoofgebou, stellenbosch, kampusleuse, pectora, roborant, cultus, rectileuse, afrikaans, goeie, opvoeding, versterk, geesleuse, engels, sound, education, strengthens, spiritgesti. Die Universiteit Stellenbosch US is n Suid Afrikaanse universiteit gelee in die Wes Kaapse Boland Universiteit StellenboschDie Ou Hoofgebou op Stellenbosch kampusLeuse Pectora roborant cultus rectiLeuse in Afrikaans n Goeie opvoeding versterk die geesLeuse in Engels A sound education strengthens the spiritGestig 1866Tipe Openbare universiteitBefondsing R1 5 miljard 1 Kanselier Edwin CameronVise kanselier Wim de VilliersRektor Wim de VilliersPersoneel 939 2 Studentetal 27 823Voorgraadse studente 17 970Nagraadse studente 9 853Ligging Stellenbosch Wes Kaap 33 55 48 27 S 18 51 53 01 O 33 9300750 S 18 8647250 O 33 9300750 18 8647250 Koordinate 33 55 48 27 S 18 51 53 01 O 33 9300750 S 18 8647250 O 33 9300750 18 8647250Kampus 2 voorstedelike en 2 stedelikeKleure MaroenBynaam MatiesGelukbringer Pokkel 3 Affiliasies AAU ACU CHEC HESA IAUWebtuiste sun ac zaWeldoener Jannie Marais deur Coert Steynberg J H Neethlinggebou J S Gericke Biblioteek Konservatorium Die instelling is in 1865 gestig as Openbare Skool maar word in 1866 herdoop as die Stellenbossche Gymnasium In 1874 kom die sogenaamde Arts Department van die Stellenbosch Gymnasium tot stand met n leerlingtal van 120 en word amptelik as Kollege verklaar in 1881 Danksy n ruim skenking deur mnr Jan Marais van Coetzenburg wat in sy testament 100 000 vir hoer onderwys op Stellenbosch nagelaat het kon die inrigting onafhanklike status as universiteitsinrigting verkry Die Universiteitswet is in 1916 deur die Unie parlement aangeneem Op 2 April 1918 het hierdie wet in werking getree en is die Victoria Kollege deur die Universiteit van Stellenbosch vervang Die totale getal ingeskrewe studente aan die Kollege in die jaar voor sy verhoging tot Universiteit het 503 beloop In dieselfde jaar het die doserende personeel uit 40 lede bestaan van wie 22 professore en 18 lektore was Namate nuwe behoeftes in verband met die opleiding van studente ontstaan het is daar aan die Universiteit van Stellenbosch nuwe fakulteite en afdelings gestig vandag beskik die universiteit oor tien fakulteite Duisende mense het al op Stellenbosch gestudeer en uitgegaan om n waardevolle bydrae in die praktyk te lewer Op talle terreine van die samelewing speel oudstudente van Stellenbosch n belangrike rol Sonder hulle sou Suid Afrika vandag baie armer gewees het Vandag word die Universiteit gereken onder die voorste universiteite in die suidelike halfrond en blink dit uit op die terrein van die onderrig navorsing en gemeenskapsdiens Inhoud 1 Wapens 2 Bekende oudstudente 3 Fakulteite 4 Koshuise 5 Hoofde 6 Omstredenheid 6 1 Afrikaans as voertaal 6 2 Persgesig insident 7 Sien ook 8 Verwysings 9 Bronne 10 Eksterne skakelsWapens WysigDie Victoria College het Stellenbosch se destydse munisipale wapen gebruik met die bykomende wapenspreuk Pectora roborant culturis recti Op die vooraand van universiteitswording in 1918 is n nuwe wapen in gebruik geneem 4 Dit is in 1939 by die Departement van Binnelandse Sake geregistreer 5 Die wapen kan soos volg geblasoneer word Gevierendeel I en IV in goud drie rooi torings II in blou die kop van Minerva in silwer III in blou drie gestingelde en geblaarde silwer akkers op n swart binneskild n ope boek van silwer Die helmteken is n hand wat n brandende fakkel vashou Die bestaande wapenspreuk is behou Bekende oudstudente WysigUS studente staan bekend as Maties Edwin Cameron Danie Craven Riaan Cruywagen Casper de Vries Johan Degenaar Cromwell Everson J B M Hertzog Elsa Joubert Uys Krige C J Langenhoven D F Malan Beyers Naude Johann Rupert Frederik van Zyl Slabbert Jan Smuts Sampie Terreblanche Andries Treurnicht Deon van der Walt Ernst van Heerden Dr Hendrik Verwoerd John Vorster Heinz WincklerFakulteite WysigAgriwetenskappe Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Ingenieurswese Krygskunde Lettere en Sosiale Wetenskappe Natuurwetenskappe Opvoedkunde Regsgeleerdheid TeologieKoshuise WysigManskoshuise Dagbreek Eendrag Helderberg Helshoogte Huis Marais Huis Visser Majuba Simonsberg Wilgenhof Wilgenhof is ook die oudste universiteits koshuis in Afrika en is in 1913 geopen vir studente Dameskoshuise Erica Harmonie Heemstede Huis Ten Bosch Huis Francie van Zijl Irene Lydia Minerva Monica Nemesia Nerina Serruria Sonop Gemengde Koshuise Academia Concordia Goldfields Hippokrates Kerkenberg Metanoia Meerhoff Mans PSO s Pieke Libertas Oude Molen Vesta Dames PSO s Aristea Equite Silene Venustia Gemengde PSO s Aurora Osler Olympus Studentegemeenskappe klusters Koshuise en PSO s word in klusters gegroepeer om studentegemeenskappe te vorm Vir elke kluster word n fasiliteit opgerig wat as n naaf hub bekend staan Twee klusterfasiliteite is reeds opgerig naamlik amaMaties en Wimbledon Hier kan dagstudente net soos koshuisstudente etes koop aan mentorgroepe deelneem en tyd tussen klasse by n goed toegeruste plek met internettoegang deurbring 6 Klusters op die Stellenbosch kampus amaMaties Rubix Validus VicMeyr Victoria Wimbledon Kluster op die Tygerber kampus Tygerberg Hoofde Wysig 7 RektorPeriode Van Naam Geboortedatum Sterfdatum1 1919 1925 Cillie Gabriel Gideon 10 September 1870 1 April 19581925 1934 Geen2 1934 1955 Wilcocks Raymond William 23 Januarie 1892 16 Maart 19673 1955 1970 Thom Hendrik Bernardus 31 Desember 1905 4 November 19834 1970 1979 de Villiers Jan Naude 17 Augustus 19235 1979 1993 de Vries Michiel Josias 5 Mei 1933 5 Julie 20026 1993 2002 van Wyk Andreas Hercules 17 September 19417 2002 2007 Brink Chris 31 Januarie 19518 2007 2014 Botman Hayman Russel 18 Oktober 1953 28 Junie 20149 2014 de Villiers Willem Johan Simon 26 September 1959KanselierPeriode Van Naam Geboortedatum Sterfdatum1 1918 1919 Marais Johannes Izak 23 Augustus 1848 27 Augustus 19192 1919 1931 Vos Pieter Jacobus Gerhard 29 Oktober 1842 31 Oktober 19313 1931 1932 de Villiers Jacob Abraham Jeremias 14 Desember 1868 16 September 19374 1932 1939 Moorrees Adriaan 18 Augustus 1855 17 November 19385 1939 1941 Kestell John Daniel 15 Desember 1854 9 Februarie 19416 1941 1959 Malan Daniel Francois 22 Mei 1874 7 Februarie 19597 1959 1968 Donges Theophilus Ebenhaezer 8 Maart 1898 10 Januarie 19688 1968 1983 Vorster Balthazar Johannes 13 Desember 1915 10 September 19839 1983 1983 Thom Hendrik Bernardus 31 Desember 1905 4 November 198310 1984 1988 Botha Pieter Willem 12 Januarie 1916 31 Oktober 200611 1988 1998 van der Horst Johannes Gerhardus 19 September 1919 23 April 200312 1998 2008 Botha Elizabeth 19 November 1930 16 November 200713 2008 2009 Slabbert Frederik Van Zyl 2 Maart 1940 14 Mei 201014 2009 2019 Rupert Johann Peter 1 Junie 195015 2019 Cameron Edwin 15 Februarie 1953Omstredenheid WysigAfrikaans as voertaal Wysig In 2015 het n bestuurspan onder leiding van Wim de Villiers beslis dat alle onderrig aan die Universiteit Stellenbosch in Engels gefassiliteer sal word en dat aansienlike akademiese ondersteuning volgens studente se behoeftes in ander Suid Afrikaanse tale beskikbaar gestel sal word 8 In 2017 word die Universiteit se Taalbeleid wat in 2016 hersien is toegepas Die hersiene beleid stel Engels as onderrigtaal op dieselfde vlak as Afrikaans en het hewige polemiek ontlok Die US bied steeds onderrig in Afrikaans aan 9 Die Grondwetlike Hof se beslissing in Gelyke Kanse en Andere v Voorsitter van die Senaat van die Universiteit van Stellenbosch en Andere gelewer op 10 Oktober 2019 het egter Afrikaans se toekoms as voer en kultuurtaal aan die staatsinstelling die nekslag toegedien 10 Persgesig insident Wysig Twee damesstudente het hulself in 2016 gegrimeer om soos ruimtewesens te lyk Die US bestuur het op grond van foto s geoordeel dat hulle hulle gesigte swart gesmeer het Die twee dames is daarna uit n US koshuis geskors Die gebeure staan as die persgesig insident of swartgesig herrie bekend waar dit skynbaar onverskoonbaar vir wit mense is om hulle soos swart mense te vermom 11 n Soortgelyke foto het in 2014 opslae gemaak toe twee US studente hul gesigte swart gesmeer het om soos die tennis susters Venus en Serena Williams te lyk Die universiteit het destyds besluit om nie dissipliner op te tree nie maar eerder die voorval vir versoening aan te wend Sien ook WysigLys van universiteite in Suid AfrikaVerwysings Wysig en Stellenbosch University Annual Report 2011 PDF University of Stellenbosch p 83 Besoek op 1 Junie 2014 en Stellenbosch University Statistical Profile 2012 Geargiveer 28 Mei 2013 op Wayback Machine Official Stellenbosch University Website SU Consensus Junie 2012 en Meet Pokkel the Maties mascot Geargiveer 13 Junie 2011 op Wayback Machine Matie News 18 Februarie 2009 Die nuwe wapen verskyn vir die eerste keer op die 1918 uitgawe van die kollege universiteit se Kalender National Archives of South Africa Data of the Bureau of Heraldry argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2018 Besoek op 25 Julie 2017 Universiteit van Stellenbosch 100 jaar Universiteit van Stellenbosch Besoek op 9 September 2018 Parker M 2016 Stellenbosch and the Afrikaans racial baggage New African 557 p 38 MasterFILE Premier EBSCOhost geraadpleeg op 10 Mei 2017 https maroelamedia co za nuus sa nuus us taalbeleid afrikaans gelyk met engels English prevails in Stellenbosch University language battle Daily Maverick Besoek op 12 Mei 2021 Swartgesig herrie twee maties geskors Maroela Media 7 Februarie 2016Bronne WysigHermann Giliomee 13 September 2018 Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal LitNet Besoek op 16 September 2018 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Universiteit Stellenbosch Amptelike webwerf van die Universiteit van Stellenbosch Amptelike geskiedenis op die Universiteit se webwerf Geargiveer 15 September 2012 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Universiteit Stellenbosch amp ol,