×
Universiteit van Pretoria

Die Universiteit van Pretoria (algemeen na verwys as UP, Tuks, of Tukkies) is 'n multikampus openbare navorsingsuniversiteit in Pretoria, die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika.

Universiteit van Pretoria
Die Ou Lettere- en Geesteswetenskappegeboue

Leuse:Ad Destinatum Persequor
Leuse in Afrikaans:Met ywer en volharding streef ek na die doel
Leuse in Engels:With zeal and perseverance I strive towards the goal
Gestig:4 Maart 1908
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:R2 470 miljoen (31 Desember 2010)
Kanselier:Wiseman Nkuhlu
Personeel:4 099 (voltydse aanstellings)
Studentetal:38 934 Kontak
18 475 Afstand
57 409 Totaal
Voorgraadse studente:28 450
Nagraadse studente:10 484
Ligging:Pretoria, Gauteng
25°45′13″S28°13′47″O /25.75361°S 28.22972°O /-25.75361; 28.22972Koördinate:25°45′13″S28°13′47″O /25.75361°S 28.22972°O /-25.75361; 28.22972
Kampus:7 Suburban kampusse en fasiliteite 1120 ha (2767 akker)
Kleure: Blou, rooi en goud
Bynaam:Tuks of Tukkies
Gelukbringer:Oom Gert
Affiliasies:AAU
ACU
CDIO
FOTIM
HESA
IEASA
Webtuiste:
Die Kya Rosa was die eerste tuiste van die universiteit

Die universiteit het in 1908 ontstaan as die Pretoriakampus van die Johannesburg-gebaseerde Transvaalse Universiteitskollege (waarvan die naam Tukkies afgelei is) en het gegroei uit die oorspronklike 32 studente in 'n enkele laat-Victoriaanse huis tot ongeveer 39 000 in 2010. Die universiteit het in 1930 selfstandig geword toe die Privaatwet op die Universiteit van Pretoria (Wet no. 13 van 1930) die universiteit tot 'n onafhanklike universiteit verklaar het, met Tielman Roos as eerste kanselier (tot 1932).

Sedert 1997 het die Universiteit meer navorsingsuitsette elke jaar as enige ander instelling van hoëronderwys in Suid-Afrika geproduseer, soos gemeet deur die Departement van Onderwys se akkreditasiemaatstaf. In 2008 het die universiteit 15,8% van alle meesters- en doktorsgrade in Suid-Afrika toegeken, die hoogste persentasie in Suid-Afrika.

Inhoud

In die 1980s het die universiteit sowat 13 000 studente gehad, maar in 2005 was daar reeds 38 499 inwonende studente aan die universiteit geregistreer, teenoor 28 093 in 2000. Die verhouding tussen wit en swart was 60:40. Buiten die residensiële studente was daar ook sowat 13 000 studente wat vir die universiteit se afstandsonderrigprogramme ingeskryf het, hoofsaaklik in die Fakulteit Opvoedkunde. Van hulle was meer as 95% swart.

Klasse het in 1989 op die Witbank-kampus begin.

Die universiteit het nege fakulteite:

  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Opvoedkunde
  • Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingstegnologie
  • Gesondheidswetenskappe
  • Geesteswetenskappe
  • Regte
  • Natuur- en Landbouwetenskappe
  • Teologie
  • Veeartsenykunde
Kampus Hatfield Groenkloof Prinshof Mamelodi Onderstepoort Nagraads
Mans Boekenhout, Kollege, Maroela, Mopanie, Olienhout, Taaibos Kiaat Olympus
Dames Asterhof, Erika, Jasmyn, Katjiepiering, Klaradyn, Madelief, Magrietjie, Nerina Inca, Lilium, Zinnia Curlitzia
Gemeng TuksVillage Hippokrates Tuks Naledi Onderstepoort Tuksdorp, Protea, Jacaranda
Mimi Coertse in Wene
  • Schirmer, Peter. Die beknopte geïllustreerde ensiklopedie van Suid-Afrika, Sentrale Nuusagentskap (Edms.) Bpk., Johannesburg, 1981
  1. (en) . Web.archive.org. 6 Augustus 2009. vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2009. Besoek op1 Junie 2014.
  2. (en) . Besoek op 1 Junie 2014.
  3. (en) . Besoek op 1 Junie 2014.
  4. (en) . Besoek op 1 Junie 2014
  5. (en) 3 September 2013 op Wayback Machine. Besoek op 1 Junie 2014.
  6. (en) . Web.up.ac.za. Geargiveer vanaf op 20 Oktober 2014. Besoek op1 Junie 2014.
  7. (en) . Geargiveer vanaf (PDF) op 3 September 2013. Besoek op1 Junie 2014.
  8. (en) . Web.up.ac.za. Besoek op1 Junie 2014.
  9. (in Engels). Acu.ac.uk. Geargiveer vanaf op 18 Oktober 2012. Besoek op1 Junie 2014.
  10. (en) . Besoek op 1 Junie 2014.
  11. (en) 20 November 2009 op Wayback Machine. Besoek op 1 Junie 2014.
  12. Besoek op 23 September 2010
  13. Besoek op 30 Mei 2015
  14. Besoek op 30 Mei 2015
  15. Besoek op 30 Mei 2015
  16. Besoek op 30 Mei 2015
  17. Besoek op 30 Mei 2015

    Publikasie datum: Augustus 27, 2021

    universiteit, pretoria, algemeen, verwys, tuks, tukkies, multikampus, openbare, navorsingsuniversiteit, pretoria, administratiewe, hoofstad, suid, afrika, lettere, geesteswetenskappegeboueleuse, destinatum, persequorleuse, afrikaans, ywer, volharding, streef, . Die Universiteit van Pretoria algemeen na verwys as UP Tuks of Tukkies is n multikampus openbare navorsingsuniversiteit in Pretoria die administratiewe hoofstad van Suid Afrika Universiteit van PretoriaDie Ou Lettere en GeesteswetenskappegeboueLeuse Ad Destinatum PersequorLeuse in Afrikaans Met ywer en volharding streef ek na die doelLeuse in Engels With zeal and perseverance I strive towards the goal 1 Gestig 4 Maart 1908 2 Tipe Openbare universiteit 3 Befondsing R2 470 miljoen 4 31 Desember 2010 Kanselier Wiseman NkuhluPersoneel 4 099 voltydse aanstellings Studentetal 38 934 Kontak 18 475 Afstand 57 409 Totaal 5 Voorgraadse studente 28 450 5 Nagraadse studente 10 484 5 Ligging Pretoria Gauteng 25 45 13 S 28 13 47 O 25 75361 S 28 22972 O 25 75361 28 22972 Koordinate 25 45 13 S 28 13 47 O 25 75361 S 28 22972 O 25 75361 28 22972Kampus 7 Suburban kampusse en fasiliteite 1120 ha 2767 akker 6 7 Kleure Blou rooi en goudBynaam Tuks of Tukkies 2 Gelukbringer Oom Gert 8 Affiliasies AAU ACU 9 CDIO 10 FOTIM 11 HESA IEASAWebtuiste up ac zaDie Kya Rosa was die eerste tuiste van die universiteit Die universiteit het in 1908 ontstaan as die Pretoriakampus van die Johannesburg gebaseerde Transvaalse Universiteitskollege waarvan die naam Tukkies afgelei is en het gegroei uit die oorspronklike 32 studente in n enkele laat Victoriaanse huis tot ongeveer 39 000 in 2010 Die universiteit het in 1930 selfstandig geword toe die Privaatwet op die Universiteit van Pretoria Wet no 13 van 1930 die universiteit tot n onafhanklike universiteit verklaar het met Tielman Roos as eerste kanselier tot 1932 Sedert 1997 het die Universiteit meer navorsingsuitsette elke jaar as enige ander instelling van hoeronderwys in Suid Afrika geproduseer soos gemeet deur die Departement van Onderwys se akkreditasiemaatstaf In 2008 het die universiteit 15 8 van alle meesters en doktorsgrade in Suid Afrika toegeken die hoogste persentasie in Suid Afrika Inhoud 1 Hede 2 Fakulteite 3 Hatfieldkampusgeboue 4 Koshuise 5 Bekende alumni 6 Sien ook 7 Bronne 8 Verwysings 9 Eksterne skakelsHede WysigIn die 1980s het die universiteit sowat 13 000 studente gehad maar in 2005 was daar reeds 38 499 inwonende studente aan die universiteit geregistreer teenoor 28 093 in 2000 Die verhouding tussen wit en swart was 60 40 Buiten die residensiele studente was daar ook sowat 13 000 studente wat vir die universiteit se afstandsonderrigprogramme ingeskryf het hoofsaaklik in die Fakulteit Opvoedkunde Van hulle was meer as 95 swart Klasse het in 1989 op die Witbank kampus begin Fakulteite WysigDie universiteit het nege fakulteite Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Opvoedkunde Ingenieurswese Bou omgewing en Inligtingstegnologie Gesondheidswetenskappe Geesteswetenskappe Regte Natuur en Landbouwetenskappe Teologie VeeartsenykundeHatfieldkampusgeboue WysigAE du Toit Auditorium amp Anneks Administrasiegebou Die Skip Amfiteater Aula Bateman gebou Boukunde Carl en Emily Fuchs Instituut vir Mikroelektronika CEFIM Chemiegebou Die Lier Dierkundegebou Dramagebou Eeufeesgebou Ekonomiese en Bestuurswetenskappe EB FABI 1 amp 2 Bosbou en Landbou Biotegnologie instituut Geesteswetenskappegebou Geografiegebou UP Informatorium Rekenaarsentrum Ingenieurswese I II amp III Inligtingstegnologie IT Kanselliersgebou Kapel Ou Klooster Klientedienssentrum KDS Kloostersaal Klubsaal Kommunikasiepatologie Kya Rosa Landbouwetenskappe Margaretha Mes Instituut vir Plantfisiologie Maskerteater Merensky II Biblioteek Mineraalwetenskappe Musaion Nagraadse Sentrum Natuurwetenskappe I amp II Oom Gert se Plek studentekroeg Ou Bemarkingsdienstegebou Ou Chemiegebou Ou Landbougebou Ou Letteregebou Ou Merensky Biblioteek Edoardo Villa Museum Plantkundegebou Regsgeleerdheidgebou Roosmaryn Sci Enza Sanlam konferensiesentrum Stoneman gebou Studentesake Studentesentrum Swaarmasjienlaboratorium Tegniese Dienste gebou Teologie Tukkiewerf Van de Graaff versneller Vetman gebou Visuele Kunste Wiskunde gebouKoshuise WysigKampus Hatfield Groenkloof Prinshof Mamelodi Onderstepoort NagraadsMans Boekenhout Kollege Maroela Mopanie Olienhout Taaibos Kiaat OlympusDames Asterhof Erika Jasmyn Katjiepiering Klaradyn Madelief Magrietjie Nerina Inca Lilium Zinnia CurlitziaGemeng TuksVillage Hippokrates Tuks Naledi Onderstepoort Tuksdorp Protea JacarandaBekende alumni Wysig Mimi Coertse in Wene Dr Anton Rupert Miljarder voormalige UP Kanselier en Tukkie van die Eeu Prof dr Chris Barnard Beroemde hartchirurg Dr Mimi Coertse Internasionale Operasanger Prof Christof Heyns Spesiale Rapporteur aan die Verenigde Nasies se Raad op Menseregte 12 Dr Marius Kloppers Internasionale HUB van wereldwye mynreus BHP Billiton Dr Chris Stals Sakeleier amp voormalige UP Kanselier Emeritus Aartsbiskop Desmond Tutu Ontvanger van die Nobelprys vir Vrede Dr Johan van Zyl HUB Sanlam Jacques Freitag Suid Afrikaanse rekordhouer in hoogspring Tobie Cronje Afrikaanse akteur Pierneef Suid Afrikaanse landskapkunstenaar 13 Jak de Priester Afrikaanse sanger en skrywer 14 Adriaan Vlok Minister van Wet en Orde in Suid Afrika vanaf 1986 tot 1991 15 Joost van der Westhuizen Voormalige Springbokrugbyspeler 16 Margaret Roberts Internasionaal erkende kruiekundige 17 Sien ook WysigLys van universiteite in Suid AfrikaBronne WysigAmptelike Tukkies webwerf Schirmer Peter Die beknopte geillustreerde ensiklopedie van Suid Afrika Sentrale Nuusagentskap Edms Bpk Johannesburg 1981Verwysings Wysig en Pretoria University Web archive org 6 Augustus 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2009 Besoek op 1 Junie 2014 2 0 2 1 en History of the University of Pretoria Besoek op 1 Junie 2014 en South Africa s universities Besoek op 1 Junie 2014 en University of Pretoria Annual Review Besoek op 1 Junie 2014 5 0 5 1 5 2 en UP in a Nutshell 2009 Geargiveer 3 September 2013 op Wayback Machine Besoek op 1 Junie 2014 en Campuses gt University of Pretoria Web up ac za Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2014 Besoek op 1 Junie 2014 en Up in a Nutshell 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 3 September 2013 Besoek op 1 Junie 2014 en Oom Gert gt University of Pretoria Web up ac za Besoek op 1 Junie 2014 Members by country in Engels Acu ac uk Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2012 Besoek op 1 Junie 2014 en The CDIO INITIATIVE Besoek op 1 Junie 2014 en Members Geargiveer 20 November 2009 op Wayback Machine Besoek op 1 Junie 2014 United Nations Human Rights Council appoints Dean of Faculty of Law University of Pretoria as Special Rapporteur on extrajudicial summary or arbitrary executions Besoek op 23 September 2010 Who s Who Southern Africa Besoek op 30 Mei 2015 Who s Who Southern Africa Besoek op 30 Mei 2015 Who s Who Southern Africa Besoek op 30 Mei 2015 Who s Who Southern Africa Besoek op 30 Mei 2015 Who s Who Southern Africa Besoek op 30 Mei 2015Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met University of Pretoria Die universiteit se webwerfOntsluit van https af wikipedia org w index php title Universiteit van Pretoria amp ol,