×
Nelson Mandela-universiteit

Die Nelson Mandela-universiteit (NMU) is 'n tersiêre opleidingsinstansie in Suid-Afrika wat grotendeels in Port Elizabeth gesetel is. Die universiteit het vanaf sy stigting in 1965 tot in 2005 as die Universiteit van Port Elizabeth (UPE) bekendgestaan, daarna as die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en van 23 Junie 2016 as die Nelson Mandela-universiteit.

Nelson Mandela-universiteit

Leuse:For Tomorrow
Gestig:1 Januarie 2005
Tipe:Openbare universiteit
Kanselier:Santie Botha
Personeel:4 000
Studentetal:27 000
Voorgraadse studente:23 000
Nagraadse studente:4 000
Ligging:Port Elizabeth, Oos-Kaap en
George, Wes-Kaap

34°00′30″S25°40′14″O /34.008416°S 25.670586°O /-34.008416; 25.670586Koördinate:34°00′30″S25°40′14″O /34.008416°S 25.670586°O /-34.008416; 25.670586
Kampus:voorstedelik
Sport:Aërobiese oefeninge, Atletiek (Baan en veld, Landloop en padwedlope), Basketbal, Boks, Boogskiet, Branderplankry, Dans, Gholf, Gimnastiek, Hokkie, Judo, Karate, Krieket, Muurbal, Netbal, Perderesies, Pluimbal, Roei, Rugby, Sagtebal, Skaak, Sokker, Swem, Tafeltennis, Tennis, Vlugbal.
Kleure:Vlootblou en wit met 'n spatsel donkerrooi
Bynaam:Madibaz
Gelukbringer:Diba die dolfyn
Affiliasies:IAU, AAU, HESA, ACU
Webtuiste:
  • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • Geneeskunde
  • Kunste
  • Landbouwetenskappe
  • Natuurwetenskappe
  • Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se Besigheidskool
  • Onderwys
  • Regsgeleerdheid
  • Tegniek, Geboude Omgewing en Inligtingstegnologie

Die Suidkampus is 'n reuse kompleks van omtrent 830 hektaar wat voorheen deur die Stadsraad van Port Elizabeth geskenk is. In 1983 word die gebied tot natuurreservaat verklaar.

Die universiteit bestaan tans uit die volgende kampusse:

  • Suidkampus, Somerstrand, Port Elizabeth
  • Noordkampus, Somerstrand, Port Elizabeth
  • 2de Laan-kampus, Somerstrand, Port Elizabeth
  • Missionvale-kampus, Uitenhageweg, Port Elizabeth
  • Birdstraat-kampus, Sentraal, Port Elizabeth
  • Saasveld, George
  1. (en)
  2. (en) 30 Junie 2016 op Wayback Machine, The Herald, 30 Junie 2016.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 25, 2021

nelson, mandela, universiteit, tersiêre, opleidingsinstansie, suid, afrika, grotendeels, port, elizabeth, gesetel, universiteit, vanaf, stigting, 1965, 2005, universiteit, port, elizabeth, bekendgestaan, daarna, nelson, mandela, metropolitaanse, universiteit, . Die Nelson Mandela universiteit NMU is n tersiere opleidingsinstansie in Suid Afrika wat grotendeels in Port Elizabeth gesetel is Die universiteit het vanaf sy stigting in 1965 tot in 2005 as die Universiteit van Port Elizabeth UPE bekendgestaan daarna as die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en van 23 Junie 2016 as die Nelson Mandela universiteit 2 Nelson Mandela universiteitLeuse For TomorrowGestig 1 Januarie 2005 1 Tipe Openbare universiteitKanselier Santie BothaPersoneel 4 000Studentetal 27 000Voorgraadse studente 23 000Nagraadse studente 4 000Ligging Port Elizabeth Oos Kaap en George Wes Kaap 34 00 30 S 25 40 14 O 34 008416 S 25 670586 O 34 008416 25 670586 Koordinate 34 00 30 S 25 40 14 O 34 008416 S 25 670586 O 34 008416 25 670586Kampus voorstedelikSport Aerobiese oefeninge Atletiek Baan en veld Landloop en padwedlope Basketbal Boks Boogskiet Branderplankry Dans Gholf Gimnastiek Hokkie Judo Karate Krieket Muurbal Netbal Perderesies Pluimbal Roei Rugby Sagtebal Skaak Sokker Swem Tafeltennis Tennis Vlugbal Kleure Vlootblou en wit met n spatsel donkerrooiBynaam MadibazGelukbringer Diba die dolfynAffiliasies IAU AAU HESA ACUWebtuiste http www nmmu ac za Fakulteite WysigEkonomiese en Bestuurswetenskappe Geneeskunde Kunste Landbouwetenskappe Natuurwetenskappe Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit se Besigheidskool Onderwys Regsgeleerdheid Tegniek Geboude Omgewing en InligtingstegnologieKampusse WysigDie Suidkampus is n reuse kompleks van omtrent 830 hektaar wat voorheen deur die Stadsraad van Port Elizabeth geskenk is In 1983 word die gebied tot natuurreservaat verklaar Die universiteit bestaan tans uit die volgende kampusse Suidkampus Somerstrand Port Elizabeth Noordkampus Somerstrand Port Elizabeth 2de Laan kampus Somerstrand Port Elizabeth Missionvale kampus Uitenhageweg Port Elizabeth Birdstraat kampus Sentraal Port Elizabeth Saasveld GeorgeVerwysings Wysig NMMU geskiedenis verkry op 4 Julie 2013 en en NMMU gets new name Geargiveer 30 Junie 2016 op Wayback Machine The Herald 30 Junie 2016 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Nelson Mandela universiteit amp ol,