fbpx
Wikipedia

Universiteit van KwaZulu-Natal

Die Universiteit van KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is. Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van Durban-Westville saamgesmelt het. Tydens die apartheidsjare is die Universiteit van Natal vir blanke persone en die Universiteit van Durban-Westville vir persone van Asiatiese oorsprong gebruik.

Universiteit van KwaZulu-Natal[1]
Howard Kollege-kampus in Durban

Gestig:1 Januarie 2004 (saamsmelting van die universiteite van Natal en Durban-Westville)[1]
Kanselier:Mogoeng Mogoeng[2]
Vise-kanselier:Nana Poku[3]
Personeel:1 472[4] (2007)
Studentetal:37 850[4] (2007)
Voorgraadse studente:24 897[4] (2007)
Nagraadse studente:3 807[4] (2007)
Ligging:Durban, Westville, Pinetown en Pietermaritzburg[1]
29°52′03″S 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O / -29.86752; 30.98081Koördinate: 29°52′03″S 30°58′51″O / 29.86752°S 30.98081°O / -29.86752; 30.98081
Kampus:5 kampusse[5]
Kleure:          Rooi en swart
Webtuiste:ukzn.ac.za
Pietermaritzburg-kampus

Kolleges

Die universiteit het vier Kolleges wat in Skole onderverdeel is. Die kolleges is:

  • Kollege van Geesteswetenskappe (Humanities)
  • Kollege van Landbou, tegniek en natuurwetenskappe (Agriculture, Engineering and Science)
  • Kollege van Geneeskunde (Health Sciences)
  • Kollege van Bestuur en Regsgeleerdheid (Law and Management Studies)

Fakulteite

Die universiteit is verder in die volgende fakulteite onderverdeel:

Noemenswaardige alumni

Universiteit van Natal

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 (in Engels). University of KwaZulu-Natal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2012. Besoek op 1 Junie 2014.
  2. Moodley, Indu. "The University of KwaZulu-Natal's first chancellor – Dr Frene Ginwala" (in Engels). University of KwaZulu-Natal. vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 6 Junie 2018.
  3. "Vice-chancellor Professor Nana Poku" (in Engels). University of KwaZulu-Natal. vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 25 Junie 2021.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 "University of KwaZulu Natal" (in Engels). Southern African Regional Universities Association. vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2020. Besoek op 1 Junie 2014.
  5. (in Engels). University of KwaZulu-Natal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2007. Besoek op 18 November 2007.
  6. "Ex Varsity prop/hooker John Smit's blazer available at auction Mon,17 March 2014". UKZN. 30 March 2020.
  7. "Stephen Bantu Biko". South African history online. September 2007. Besoek op 20 November 2007.

Eksterne skakels

  • UKZN se amptelike webtuiste

Universiteit van KwaZulu-Natal
universiteit, kwazulu, natal, ukzn, universiteit, kampusse, almal, provinsie, kwazulu, natal, suid, afrika, geleë, universiteit, januarie, 2004, gestig, nadat, universiteit, natal, universiteit, durban, westville, saamgesmelt, tydens, apartheidsjare, universit. Die Universiteit van KwaZulu Natal of UKZN is n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu Natal in Suid Afrika gelee is Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van Durban Westville saamgesmelt het Tydens die apartheidsjare is die Universiteit van Natal vir blanke persone en die Universiteit van Durban Westville vir persone van Asiatiese oorsprong gebruik Universiteit van KwaZulu Natal 1 Howard Kollege kampus in DurbanGestig 1 Januarie 2004 saamsmelting van die universiteite van Natal en Durban Westville 1 Kanselier Mogoeng Mogoeng 2 Vise kanselier Nana Poku 3 Personeel 1 472 4 2007 Studentetal 37 850 4 2007 Voorgraadse studente 24 897 4 2007 Nagraadse studente 3 807 4 2007 Ligging Durban Westville Pinetown en Pietermaritzburg 1 29 52 03 S 30 58 51 O 29 86752 S 30 98081 O 29 86752 30 98081 Koordinate 29 52 03 S 30 58 51 O 29 86752 S 30 98081 O 29 86752 30 98081Kampus 5 kampusse 5 Kleure Rooi en swartWebtuiste ukzn ac zaPietermaritzburg kampus Inhoud 1 Kolleges 2 Fakulteite 3 Noemenswaardige alumni 3 1 Universiteit van Natal 4 Sien ook 5 Verwysings 6 Eksterne skakelsKolleges WysigDie universiteit het vier Kolleges wat in Skole onderverdeel is Die kolleges is Kollege van Geesteswetenskappe Humanities Kollege van Landbou tegniek en natuurwetenskappe Agriculture Engineering and Science Kollege van Geneeskunde Health Sciences Kollege van Bestuur en Regsgeleerdheid Law and Management Studies Fakulteite WysigDie universiteit is verder in die volgende fakulteite onderverdeel Howard Kollege kampus Durban Pietermaritzburg kampus Pietermaritzburg Westville kampus Westville Nelson Mandela Mediese Skool Durban Edgewood kampus PinetownNoemenswaardige alumni WysigJohn Smit 51ste kaptein van die Suid Afrikaanse nasionale rugbyspan 6 Imani Sanga komponis en etnomusiekoloog Lize Heerman sangeres en media persoonlikheid Gita Ramjee wetenskaplike en navorser in MIV voorkoming Ncoza Dlova eerste swart dermatoloog vervaardig deur die universiteit Mondo Mazwai Nokwanda Makunga biotegnoloogUniversiteit van Natal Wysig Steve Biko anti apartheid aktivis 7 Tommy Bedford rugbyspeler en anti apartheid aktivis Johannes van Staden wereldberoemde botanikusSien ook WysigLys van universiteite in Suid AfrikaVerwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 History of the University of KwaZulu Natal in Engels University of KwaZulu Natal Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2012 Besoek op 1 Junie 2014 Moodley Indu The University of KwaZulu Natal s first chancellor Dr Frene Ginwala in Engels University of KwaZulu Natal Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020 Besoek op 6 Junie 2018 Vice chancellor Professor Nana Poku in Engels University of KwaZulu Natal Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020 Besoek op 25 Junie 2021 4 0 4 1 4 2 4 3 University of KwaZulu Natal in Engels Southern African Regional Universities Association Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Junie 2020 Besoek op 1 Junie 2014 Choice of campuses in Engels University of KwaZulu Natal Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2007 Besoek op 18 November 2007 Ex Varsity prop hooker John Smit s blazer available at auction Mon 17 March 2014 UKZN 30 March 2020 Stephen Bantu Biko South African history online September 2007 Besoek op 20 November 2007 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met University of KwaZulu Natal UKZN se amptelike webtuisteOntsluit van https af wikipedia org w index php title Universiteit van KwaZulu Natal amp oldid 2430458,