fbpx
Wikipedia

Ubangirivier

Die Ubangirivier (Engels: Ubangi River; Frans: Oubangui) is 'n groot wes-vloeiende rivier in Sentraal-Afrika. Die rivier is met 'n lengte van 2 250 km die grootste regte sytak van die Kongorivier.

Ubangirivier
Die Ubangirivier naby Bangui, Sentraal-Afrikaanse Republiek.

Die stroomgebied van die Ubangirivier.

Oorsprong Saamvloei van Mbomou en Uele (op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en die Sentraal-Afrikaanse Republiek)
Monding Kongorivier, naby Mbandaka
op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en die Republiek die Kongo
Stroomgebied Demokratiese Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Republiek die Kongo
Lengte 2 250 km (1 400 myl)
Oorspronghoogte 395 m (1 296 vt)[1]
Mondinghoogte 295 m (968 vt)
Gemiddelde afloop 5 936 m³/s
Stroomgebiedopp. 754 830 km²
Nasa-Satellietbeeld van die Ubangirivier

Die Ubangirivier ontstaan deur die saamvloei van die Mbomou en die Uele op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo in die suide en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die noorde. Aansluitend vloei die rivier in 'n noordwestelike rigting, voordat hy na 'n wye boog in 'n suidwestelike rigting begin vloei en Bangui, hoofstad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, bereik. Vanaf hier word die Ubangirivier bevaarbaar.[2] Net suid van Bangui begin die Ubangirivier die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo in die ooste en die Republiek die Kongo in die weste vorm. Net suid van die ewenaar mond die Ubangirivier naby Mbandaka in die Kongorivier uit.

Sien ook

Verwysings

  1. (fr) J. Callede, Y. Boulvert, J-P. Thiebaux: Le bassin de l'Oubangui, Kap. 4 30 April 2016 op Wayback Machine
  2. (de) . kongo-kinshasa.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2016. Besoek op 29 November 2015.

Eksterne skakels

Ubangirivier
ubangirivier, engels, ubangi, river, frans, oubangui, groot, vloeiende, rivier, sentraal, afrika, rivier, lengte, grootste, regte, sytak, kongorivier, naby, bangui, sentraal, afrikaanse, republiek, stroomgebied, oorsprong, saamvloei, mbomou, uele, grens, tusse. Die Ubangirivier Engels Ubangi River Frans Oubangui is n groot wes vloeiende rivier in Sentraal Afrika Die rivier is met n lengte van 2 250 km die grootste regte sytak van die Kongorivier UbangirivierDie Ubangirivier naby Bangui Sentraal Afrikaanse Republiek Die stroomgebied van die Ubangirivier Oorsprong Saamvloei van Mbomou en Uele op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en die Sentraal Afrikaanse Republiek Monding Kongorivier naby Mbandakaop die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo en die Republiek die KongoStroomgebied Demokratiese Republiek die Kongo Sentraal Afrikaanse Republiek Republiek die KongoLengte 2 250 km 1 400 myl Oorspronghoogte 395 m 1 296 vt 1 Mondinghoogte 295 m 968 vt Gemiddelde afloop 5 936 m sStroomgebiedopp 754 830 km Nasa Satellietbeeld van die Ubangirivier Die Ubangirivier ontstaan deur die saamvloei van die Mbomou en die Uele op die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo in die suide en die Sentraal Afrikaanse Republiek in die noorde Aansluitend vloei die rivier in n noordwestelike rigting voordat hy na n wye boog in n suidwestelike rigting begin vloei en Bangui hoofstad van die Sentraal Afrikaanse Republiek bereik Vanaf hier word die Ubangirivier bevaarbaar 2 Net suid van Bangui begin die Ubangirivier die grens tussen die Demokratiese Republiek die Kongo in die ooste en die Republiek die Kongo in die weste vorm Net suid van die ewenaar mond die Ubangirivier naby Mbandaka in die Kongorivier uit Sien ook WysigLys van riviere in AfrikaVerwysings Wysig fr J Callede Y Boulvert J P Thiebaux Le bassin de l Oubangui Kap 4 Geargiveer 30 April 2016 op Wayback Machine de Demokratische Republik Kongo Hydrografie kongo kinshasa de Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2016 Besoek op 29 November 2015 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ubangirivier en Ubangi River Encyclopaedia Britannica Besoek op 5 April 2019 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Ubangirivier amp oldid 2447153,