×
Tweede Meksikaanse Keiserryk
Segundo Imperio Mexicano
Tweede Meksikaanse Keiserryk

1864–1867
Leuse: Equidad en la Justicia
(Spaans vir: "Ekwiteit in geregtigheid")
Volkslied: Himno Nacional Mexicano
Die Tweede Meksikaanse Keiserryk tussen 1864 en 1867.
Hoofstad Meksikostad
19°26′N99°08′W /19.433°N 99.133°W /19.433; -99.133Koördinate:19°26′N99°08′W /19.433°N 99.133°W /19.433; -99.133
Taal/Tale Spaans
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Keiser
- 1864–1867 Maksimiliaan I
Regent
- 1864–1867 Juan Almonte
Wetgewer Kongres
Historiese tydperk Nuwe Tyd
- Franse intervensie 8 Desember 1861
- Maksimiliaan I aanvaar die kroon 10 April 1864
- Teregstelling van Maksimiliaan I 19 Junie 1867
- Benito Juárez betree Meksikostad 15 Julie 1867
Oppervlakte
- 1864 1 972 550 km2
761 606 sq mi
Bevolking
- 1864 skatting 8 264 213
Digtheid 4,2 /km²
10,9 /sq mi
Geldeenheid Peso

Die Tweede Meksikaanse Keiserryk (Spaans: Segundo Imperio Mexicano) het vanaf 1864 tot 1867 op die gebied van die huidige Verenigde Meksikaanse State bestaan. Die keiserryk het uit die eerste Meksikaanse Republiek ontstaan wat ná die ontbinding van die Eerste Meksikaanse Keiserryk gestig is. Die keiserryk is tydens die Franse intervensie op 10 April 1864 onder Napoleon III van Frankryk met die Oostenrykse aartshertog Maksimiliaan I van Habsburg as keiser gestig. Napoleon III het Meksiko binnegeval om 'n monargie te stig wat van Frankryk afhanklik sou wees. Met die teregstelling van Maksimiliaan I is die monargie afgeskaf en die Verenigde Meksikaanse State gestig wat steeds bestaan.

Keiser Maksimiliaan I van Meksiko (1864–1867)
Cesare Dell’Acqua: Maksimiliaan ontvang die Meksikaanse delegasie
Édouard Manet: Die teregstelling van Maksimiliaan van Meksiko
Die 50 deelgebiede van Meksiko in 1865

Die Tweede Meksikaanse Keiserryk het uit 50 deelgebiede bestaan:

  • El Potosí
  • Fresnillo
  • Guanajuato
  • Guerrero
  • Huejuquilla
  • Iturbide
  • Jalisco
  • La Laguna
  • Mapimí
  • Matamoros
  • Matehuala
  • Mazatlán
  • Michoacán
  • Nayarit
  • Nazas
  • (en) Arnold Blumberg: The Diplomacy of the Mexican Empire, 1863–1867. Reprinted edition. Krieger, Malabar FL 1987, ISBN 0-89874-931-X.
  • (en) René Chartrand: The Mexican Adventure 1861–67. Osprey, London 1994, ISBN 1-85532-430-X (Men-at-arms Series 272).
  • (de) Johann Lubienski: Der maximilianeische Staat. Mexiko 1861–1867. Verfassung, Verwaltung und Ideengeschichte. Böhlau, Wien u. a. 1988, ISBN 3-205-05110-6 (Forschungen zur europäischen und vergleichenden Rechtsgeschichte 4).
  • (de) Friedrich Weissensteiner: Reformer, Republikaner und Rebellen. Das andere Haus Habsburg-Lothringen. Piper, München 1995, ISBN 3-492-11954-9.


Geskiedenis van Meksiko
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Publikasie datum: Augustus 16, 2021

tweede, meksikaanse, keiserryk, segundo, imperio, mexicano, 1864, 1867, vlag, wapenleuse, equidad, justicia, spaans, ekwiteit, geregtigheid, volkslied, himno, nacional, mexicano, source, source, track, track, track, track, track, track, tussen, 1864, 1867, hoo. Segundo Imperio Mexicano Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Vlag WapenLeuse Equidad en la Justicia Spaans vir Ekwiteit in geregtigheid Volkslied Himno Nacional Mexicano source source track track track track track track Die Tweede Meksikaanse Keiserryk tussen 1864 en 1867 Hoofstad Meksikostad 19 26 N 99 08 W 19 433 N 99 133 W 19 433 99 133 Koordinate 19 26 N 99 08 W 19 433 N 99 133 W 19 433 99 133Taal Tale SpaansGodsdiens Rooms Katolieke KerkRegering MonargieKeiser 1864 1867 Maksimiliaan IRegent 1864 1867 Juan AlmonteWetgewer KongresHistoriese tydperk Nuwe Tyd Franse intervensie 8 Desember 1861 Maksimiliaan I aanvaar die kroon 10 April 1864 Teregstelling van Maksimiliaan I 19 Junie 1867 Benito Juarez betree Meksikostad 15 Julie 1867Oppervlakte 1864 1 972 550 km2 761 606 sq miBevolking 1864 skatting 8 264 213 Digtheid 4 2 km 10 9 sq miGeldeenheid Peso Die Tweede Meksikaanse Keiserryk Spaans Segundo Imperio Mexicano het vanaf 1864 tot 1867 op die gebied van die huidige Verenigde Meksikaanse State bestaan Die keiserryk het uit die eerste Meksikaanse Republiek ontstaan wat na die ontbinding van die Eerste Meksikaanse Keiserryk gestig is Die keiserryk is tydens die Franse intervensie op 10 April 1864 onder Napoleon III van Frankryk met die Oostenrykse aartshertog Maksimiliaan I van Habsburg as keiser gestig Napoleon III het Meksiko binnegeval om n monargie te stig wat van Frankryk afhanklik sou wees Met die teregstelling van Maksimiliaan I is die monargie afgeskaf en die Verenigde Meksikaanse State gestig wat steeds bestaan Keiser Maksimiliaan I van Meksiko 1864 1867 Cesare Dell Acqua Maksimiliaan ontvang die Meksikaanse delegasie Edouard Manet Die teregstelling van Maksimiliaan van Meksiko Die 50 deelgebiede van Meksiko in 1865Deelgebiede WysigDie Tweede Meksikaanse Keiserryk het uit 50 deelgebiede bestaan Acapulco Aguascalientes Alamos Arizona Autlan Batopilas Kalifornie Campeche Chiapas Chihuahua Coahuila Coalcoman Colima Durango Ejutla El Potosi Fresnillo Guanajuato Guerrero Huejuquilla Iturbide Jalisco La Laguna Mapimi Matamoros Matehuala Mazatlan Michoacan Nayarit Nazas Nuevo Leon Oaxaca Puebla Queretaro Sinaloa Sonora Tabasco Tamaulipas Tancitaro Tehuantepec Teposcolula Tlaxcala Toluca Tula Tulancingo Tuxpan Valle de Mexico Veracruz Yucatan ZacatecasBronne Wysig en Arnold Blumberg The Diplomacy of the Mexican Empire 1863 1867 Reprinted edition Krieger Malabar FL 1987 ISBN 0 89874 931 X en Rene Chartrand The Mexican Adventure 1861 67 Osprey London 1994 ISBN 1 85532 430 X Men at arms Series 272 de Johann Lubienski Der maximilianeische Staat Mexiko 1861 1867 Verfassung Verwaltung und Ideengeschichte Bohlau Wien u a 1988 ISBN 3 205 05110 6 Forschungen zur europaischen und vergleichenden Rechtsgeschichte 4 de Friedrich Weissensteiner Reformer Republikaner und Rebellen Das andere Haus Habsburg Lothringen Piper Munchen 1995 ISBN 3 492 11954 9 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tweede Meksikaanse Keiserryk en Keiserryk Meksiko en es Keiserryk Meksiko en Mexiko Die Franse intervensie en die Tweede Keiserryk 1862 1867 Geskiedenis van Meksiko Meso AmerikaOlmeke Mixteke Tolteke Teotihuacane Zapoteke Maja Tlaxcalteke AstekeKolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk 1519 1521 Spaanse verowering van Yucatan 1527 1697 Nieu Spanje 1535 1821 Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog 1810 1821 1821 1864Eerste Meksikaanse Keiserryk 1821 1823 Texaanse Onafhanklikheidsoorlog 1835 1836 Koekoorlog 1838 Meksikaans Amerikaanse Oorlog 1846 1848 Kasteoorlog 1847 1901 Hervormingsoorlog 1857 1861 Franse intervensie in Meksiko 1861 1867 1864 1929Tweede Meksikaanse Keiserryk 1864 1867 Meksikaanse Rewolusie 1910 1920 Cristero oorlog 1926 1929 Moderne geskiedenisChiapas konflik 1994 Dwelmoorlog in Meksiko 2006 hede Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tweede Meksikaanse Keiserryk amp ol,