×
Tuvalu

Tuvalu of Toewaloe (Engels: [tuˈvɑːluː],(hulp·inligting)), voorheen Ellice-eilande (Ellice Islands), is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië suid van die ewenaar met 'n oppervlakte van 26 km² en 'n bevolking van 11 192 in 2017. Tuvalu lê in die ooste van die Salomonseilande, in die suidooste van Nauru, in die suidweste van Kiribati, in die weste van Tokelau, in die noordweste van Samoa en in die noorde van Wallis en Futuna en van Fidji. Dit is halfpad tussen Australië en Hawaii geleë. Die hoofstad en grootste stad is Funafuti.

Tuvalu
Tuvalu
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Tuvalu mo te Atua
(Tuvaluaans vir: "Tuvalu vir die Almagtige")
Volkslied: Tuvalu mo te Atua
(Tuvaluaans vir: "Tuvalu vir die Almagtige")
Koninklike volkslied: God Save the Queen
(Engels vir: "God beskerm die koningin")
Hoofstad Funafuti

8°32′S179°13′O /8.533°S 179.217°O /-8.533; 179.217

Grootste stad Funafuti
Amptelike tale Tuvaluaans en Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur-generaal
Eerste minister
Unitêre nie-partydige parlementêre
grondwetlike monargie
Elizabeth II
Teniku Talesi Honolulu
Kausea Natano
Onafhanklikheid
• van die Verenigde Koninkryk
• Huidige grondwet

1 Oktober 1978
1 Oktober 1986
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

26 km2 (192ste)
10 myl2
feitlik niks
Bevolking
- 2012-skatting
- 2017-sensus
- Digtheid

10 837 (196ste)
11 192
475,88 / km2 (27ste)
1 232,5 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$47 miljoen (226ste)
$4 275 (156ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$49 miljoen (194ste)
$4 421 (118ste)

Gini (2010) 39,1medium
Geldeenheid Tuvaluaanse dollar (TVD) en
Australiese dollar (AUD) ()
Tydsone
- Somertyd
(UTC+12)
nie toegepas nie (UTC+12)
Internet-TLD .tv
Skakelkode +688
Nasa-Satellietbeeld van Tuvalu se Funafuti-eilande
Kaart van Tuvalu

Die eerste inwoners van Tuvalu was Polinesiërs. Die nedersettingspatroon wat vermoedelik plaasgevind het, is dat die Polinesiërs van Samoa en Tonga na die Tuvaluaanse atolle migreer het, met Tuvalu wat 'n staprol kon bied vir migrasie na die Polinesiese buitewyke-gemeenskappe in Melanesië en Mikronesië.

Die argipel is in 1568 deur die Spaanse ontdekkingsreisiger Álvaro de Mendaña de Neira tydens sy ekspedisie op soek na Terra Australis vir Europa ontdek. In 1819 is die eiland Funafuti Ellice-eiland genoem na aanleiding van Alexander George Findlay se werk; die naam is aansluitend vir al nege eilande toegepas. Die Ellice-eilande het in die laat 19de eeu onder die invloed van die Verenigde Koninkryk gekom nadat die Britte hul invloedsfeer in die Stille Oseaan met die Duitse Keiserryk gereël het. Tussen 9 en 16 Oktober 1892 is elkeen van die Ellice-eilande deur kaptein Gibson van die HMS Curacoa tot 'n Britse protektoraat geproklameer. Die Ellice-eilande is vanaf 1892 tot 1916 deur 'n residensiële kommissaris as deel van die Britse Wes-Stille Oseaan Gebiede geadministreer en het aansluitend tot 1976 deel uitgemaak van die Gilbert- en Ellice-kolonie.

In Desember 1974 is 'n referendum gehou waarin bepaal is of die Ellice- en Gilbert-eilande elkeen hul eie administrasie moes hê. As gevolg van dié referendum het die Gilbert- en Ellice-kolonie op 1 Januarie 1976 opgehou om te bestaan en die afsonderlike Britse kolonies van Kiribati en Tuvalu is gestig. Tuvalu het op 1 Oktober 1978 sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk ontvang. Dit is 'n konstitusionele monargie binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van dié land. Op 5 September 2000 het Tuvalu die 189ste lidland van die Verenigde Nasies geword. In onlangse jare het Tuvalu vir die verhuring van sy internettopvlakdomein .tv aan veral televisiestasies bekend geword en 'n nuwe bron van inkomste verkry.

  1. (PDF). Ministry of Education and Sports, and Ministry of Finance and Economic Development from the Government of Tuvalu; and the United Nations System in the Pacific Islands (in Engels). April 2013. (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 September 2016. Besoek op26 Julie 2014.
  2. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. April 2019. Besoek op23 September 2019.
  3. (in Engels). Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op23 September 2019.
  4. "Declaration between the Governments of Great Britain and the German Empire relating to the Demarcation of the British and German Spheres of Influence in the Western Pacific, signed at Berlin, April 6, 1886" (in Engels). 1886. vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op23 September 2019.
  5. Maynard, Roger (18 Julie 2010). . The Independent (in Engels). Geargiveer vanaf op 15 Februarie 2020. Besoek op23 September 2019.

Publikasie datum: September 26, 2021

tuvalu, toewaloe, engels, tuˈvɑːluː, luister, hulp, inligting, voorheen, ellice, eilande, ellice, islands, eilandnasie, stille, oseaan, oseanië, suid, ewenaar, oppervlakte, bevolking, 2017, ooste, salomonseilande, suidooste, nauru, suidweste, kiribati, weste, . Tuvalu of Toewaloe Engels tuˈvɑːluː luister hulp inligting voorheen Ellice eilande Ellice Islands is n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanie suid van die ewenaar met n oppervlakte van 26 km en n bevolking van 11 192 in 2017 Tuvalu le in die ooste van die Salomonseilande in die suidooste van Nauru in die suidweste van Kiribati in die weste van Tokelau in die noordweste van Samoa en in die noorde van Wallis en Futuna en van Fidji Dit is halfpad tussen Australie en Hawaii gelee Die hoofstad en grootste stad is Funafuti Tuvalu Tuvalu Vlag WapenNasionale leuse Tuvalu mo te Atua Tuvaluaans vir Tuvalu vir die Almagtige Volkslied Tuvalu mo te Atua Tuvaluaans vir Tuvalu vir die Almagtige Koninklike volkslied God Save the Queen Engels vir God beskerm die koningin source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Hoofstad Funafuti 8 32 S 179 13 O 8 533 S 179 217 O 8 533 179 217Grootste stad FunafutiAmptelike tale Tuvaluaans en EngelsRegering Monarg Goewerneur generaal Eerste minister Unitere nie partydige parlementere grondwetlike monargie Elizabeth II Teniku Talesi Honolulu Kausea NatanoOnafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk Huidige grondwet 1 Oktober 1978 1 Oktober 1986Oppervlakte Totaal Water 26 km2 192ste 10 myl2 feitlik niksBevolking 2012 skatting 2017 sensus Digtheid 10 837 1 196ste 11 192 475 88 km2 27ste 1 232 5 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 47 miljoen 2 226ste 4 275 2 156ste BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 49 miljoen 2 194ste 4 421 2 118ste Gini 2010 39 1 3 mediumGeldeenheid Tuvaluaanse dollar TVD en Australiese dollar AUD a href ISO 4217 html title ISO 4217 a Tydsone Somertyd UTC 12 nie toegepas nie UTC 12 Internet TLD tvSkakelkode 688 Nasa Satellietbeeld van Tuvalu se Funafuti eilande Kaart van Tuvalu Die eerste inwoners van Tuvalu was Polinesiers Die nedersettingspatroon wat vermoedelik plaasgevind het is dat die Polinesiers van Samoa en Tonga na die Tuvaluaanse atolle migreer het met Tuvalu wat n staprol kon bied vir migrasie na die Polinesiese buitewyke gemeenskappe in Melanesie en Mikronesie Die argipel is in 1568 deur die Spaanse ontdekkingsreisiger Alvaro de Mendana de Neira tydens sy ekspedisie op soek na Terra Australis vir Europa ontdek In 1819 is die eiland Funafuti Ellice eiland genoem na aanleiding van Alexander George Findlay se werk die naam is aansluitend vir al nege eilande toegepas Die Ellice eilande het in die laat 19de eeu onder die invloed van die Verenigde Koninkryk gekom nadat die Britte hul invloedsfeer in die Stille Oseaan met die Duitse Keiserryk gereel het 4 Tussen 9 en 16 Oktober 1892 is elkeen van die Ellice eilande deur kaptein Gibson van die HMS Curacoa tot n Britse protektoraat geproklameer Die Ellice eilande is vanaf 1892 tot 1916 deur n residensiele kommissaris as deel van die Britse Wes Stille Oseaan Gebiede geadministreer en het aansluitend tot 1976 deel uitgemaak van die Gilbert en Ellice kolonie In Desember 1974 is n referendum gehou waarin bepaal is of die Ellice en Gilbert eilande elkeen hul eie administrasie moes he As gevolg van die referendum het die Gilbert en Ellice kolonie op 1 Januarie 1976 opgehou om te bestaan en die afsonderlike Britse kolonies van Kiribati en Tuvalu is gestig Tuvalu het op 1 Oktober 1978 sy volle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk ontvang Dit is n konstitusionele monargie binne die Britse Statebond en Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk is die staatshoof van die land Op 5 September 2000 het Tuvalu die 189ste lidland van die Verenigde Nasies geword In onlangse jare het Tuvalu vir die verhuring van sy internettopvlakdomein tv aan veral televisiestasies bekend geword en n nuwe bron van inkomste verkry 5 Verwysings Wysig Tuvalu Millennium Development Goal Acceleration Framework Improving Quality of Education PDF Ministry of Education and Sports and Ministry of Finance and Economic Development from the Government of Tuvalu and the United Nations System in the Pacific Islands in Engels April 2013 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 13 September 2016 Besoek op 26 Julie 2014 2 0 2 1 2 2 2 3 en Tuvalu Internasionale Monetere Fonds April 2019 Besoek op 23 September 2019 Gini Index in Engels Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2019 Besoek op 23 September 2019 Declaration between the Governments of Great Britain and the German Empire relating to the Demarcation of the British and German Spheres of Influence in the Western Pacific signed at Berlin April 6 1886 in Engels 1886 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020 Besoek op 23 September 2019 Maynard Roger 18 Julie 2010 Internet domain riches fail to arrive in Tuvalu The Independent in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2020 Besoek op 23 September 2019 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tuvalu en Toerisme inligting oor Tuvalu op Wikivoyage en Tuvalu Encyclopaedia Britannica Besoek op 23 September 2019 en Tuvalu Central Intelligence Agency Besoek op 23 September 2019 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tuvalu amp ol,