Wikipedia
Turks
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Turke.
Turks (Türkçe [ˈtyɾct͡ʃɛ] Turkse taal wat die meeste gepraat word. Die meeste sprekers woon in Turkye en Siprus, met kleiner groepe in Irak, Griekeland, Bulgarye, Noord-Masedonië, Kosowo, Albanië en ander dele van Oos-Europa. Turks is die amptelike taal van Siprus, Turkye en die omstrede gebied Noord-Siprus.
) word deur omtrent 71 miljoen mense wêreldwyd as eerste taal gepraat en is dus dieTurks Türkçe | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Siprus Turkye Kosovo Noord-Masedonië Roemenië Bulgarye Griekeland | |
Gebied: | Suidoos-Europa en Wes-Asië | |
Totale sprekers: | 71 miljoen (eerste taal) 350 000 (tweede taal)[1] | |
Rang: | 15 | |
Taalfamilie: | Altaïes Turks Oghusies Wes-Oghusies Turks | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Siprus Turkye Turkse Republiek van Noord-Siprus | |
Gereguleer deur: | Instituut van Turks | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | tr | |
ISO 639-2: | tur | |
ISO 639-3: | tur | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Status van Turks volgens lande: ██ Amptelike taal in Turkye, Siprus en Noord-Siprus ██ Erkende minderheidstaal in Bosnië en Herzegowina, Noord-Masedonië, Roemenië, Irak, Griekeland en Kosovo
Verwysings
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Turkic" (in Engels). Ethnologue. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 18 Oktober 2015.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Turks.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Turks.
