×
Turks- en Caicoseilande

Die Turks- en Caicoseilande (Engels: Turks and Caicos Islands) is 'n argipel in die Atlantiese Oseaan en 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in Noord-Amerika. Die eilande het 'n bevolking van 31 458 en 'n oppervlakte van 616,3 km². Die eilande bestaan uit die Caicos- en die Turkseilande. Die Turks- en Caicoseilande lê in die ooste van die Bahamas en in die noorde van Hispaniola (Haïti en Dominikaanse Republiek). Die hoofstad is Cockburn Town en die grootste stad is Providenciales.

Turks and Caicos Islands
Turks- en Caicoseilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Beautiful By Nature
(Engels vir: "Pragtig van Nature")
Volkslied: God Save the Queen
(Engels vir: "God beskerm die koningin")

Nasionale lied: This Land of Ours
(Engels vir: "Hierdie land van ons")
Hoofstad Cockburn Town

21°28′N71°8′W /21.467°N 71.133°W /21.467; -71.133

Grootste stad Providenciales
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
• Adjunkgoewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse ministera
Parlementêre afhanklikheid
onder ’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Nigel Dakin
Anya Williams
Sharlene Cartwright-Robinson

Tariq Ahmad
Onafhanklikheid
Stigting
Vrede van Parys
• Wes-Indiese Federasie
• Afsonderlike kolonie
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied
3 September 1783
3 Januarie 1958
31 Mei 1962
15 Oktober 2012
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

616,3 km2 (185ste)
238 myl2
feitlik geen
Bevolking
- 2012-sensus
- Digtheid

31 458
51 / km2
132,1 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
- Somertyd
OST (UTC-5)
ODT (UTC-4)
Internet-TLD .tc
Skakelkode +1-649
a. Vir al die Britse oorsese gebiede
Nasa-Satellietbeeld van die Turks- en Caicoseilande
Kaart van die Turks- en Caicoseilande

Die Turks- en Caicoseilande is oor eeue heen deur inheemse Amerikaanse volke bewoon. Die eilandgroep is in 1512 vir Europa ontdek. Gedurende die volgende eeue is die eilandgroep deur verskeie Europese magte opgeëis, en die Britse Ryk het uiteindelik beheer oorgeneem. Oor baie jare heen is die eilandgroep indirek vanaf Bermuda, Bahamas en later Jamaika bestuur. Toe die Bahamas in 1973 van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword het, het die Turks- en Caicoseilande hul eie goewerneur gekry en is sedertdien 'n Britse kolonie op sy eie reg. Daar was al pogings om die Turks- en Caicoseilande by Kanada in te lyf.

Inhoud

Die Turks- en Caicoseilande is na die inheemse Turk se petkaktus (Melocactus intortus) en die Lucayaanse term caya hico vir 'n eilandketting genoem.

Naam Oppervlakte
(km²)
Bevolking
(2008)
Bevolkingsdigtheid
Caicoseilande 589 km² 26 584 45,13/vk km
Turkseilande 24 km² 5 800 241,67/vk km

Krieket is die gewildste sportsoort van die Turks- en Caicoseilande en word as nasionale sport beskou. Die Turks- en Caicoseilande vorm nie deel van die Wes-Indiese Krieketraad nie en vervolgens kan krieketspelers van dié eilandnasie nie vir die Wes-Indiese nasionale krieketspan uitdraf nie. Ander gewilde sportsoorte sluit in hengel, seil en sokker.

  1. (en) . Sppdtci.com. Besoek op2 Mei 2020.
  2. (en) . Minority Rights Group International, 2007.
  3. (en) Kersell, John E. (1988). "Government administration in a very small microstate: Developing the Turks and Caicos Islands". Public Administration and Development. 8 (2): 169–181. doi:.
  4. (en) . Geographia.com. vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2017. Besoek op15 Maart 2020.
  5. (en) . Turksandcaicostourism.com. 24 Januarie 2013. vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020. Besoek op15 Maart 2020.
  6. (en) . Internasionale Krieketraad. Geargiveer vanaf op 23 Januarie 2013. Besoek op7 Oktober 2012.
Algemeen


Publikasie datum: Augustus 10, 2021

turks, caicoseilande, engels, turks, caicos, islands, argipel, atlantiese, oseaan, oorsese, gebied, verenigde, koninkryk, noord, amerika, eilande, bevolking, oppervlakte, eilande, bestaan, caicos, turkseilande, ooste, bahamas, noorde, hispaniola, haïti, domini. Die Turks en Caicoseilande Engels Turks and Caicos Islands is n argipel in die Atlantiese Oseaan en n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in Noord Amerika Die eilande het n bevolking van 31 458 en n oppervlakte van 616 3 km Die eilande bestaan uit die Caicos en die Turkseilande Die Turks en Caicoseilande le in die ooste van die Bahamas en in die noorde van Hispaniola Haiti en Dominikaanse Republiek Die hoofstad is Cockburn Town en die grootste stad is Providenciales Turks and Caicos Islands Turks en Caicoseilande Vlag WapenNasionale leuse Beautiful By Nature Engels vir Pragtig van Nature Volkslied God Save the Queen Engels vir God beskerm die koningin source source track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track track Nasionale lied This Land of Ours Engels vir Hierdie land van ons Hoofstad Cockburn Town 21 28 N 71 8 W 21 467 N 71 133 W 21 467 71 133Grootste stad ProvidencialesAmptelike tale EngelsRegering Monarg Goewerneur Adjunkgoewerneur Eerste Minister Verantwoordelike Britse ministera Parlementere afhanklikheid onder n grondwetlike monargie Elizabeth II Nigel Dakin Anya Williams Sharlene Cartwright Robinson Tariq AhmadOnafhanklikheid Stigting Vrede van Parys Wes Indiese Federasie Afsonderlike kolonie Huidige grondwet Britse oorsese gebied 3 September 1783 3 Januarie 1958 31 Mei 1962 15 Oktober 2012Oppervlakte Totaal Water 616 3 km2 185ste 238 myl2 feitlik geenBevolking 2012 sensus Digtheid 31 458 1 51 km2 132 1 myl2Geldeenheid Amerikaanse dollar a href ISO 4217 html title ISO 4217 USD a Tydsone Somertyd OST UTC 5 ODT UTC 4 Internet TLD tcSkakelkode 1 649a Vir al die Britse oorsese gebiede Nasa Satellietbeeld van die Turks en Caicoseilande Kaart van die Turks en Caicoseilande Die Turks en Caicoseilande is oor eeue heen deur inheemse Amerikaanse volke bewoon Die eilandgroep is in 1512 vir Europa ontdek 2 Gedurende die volgende eeue is die eilandgroep deur verskeie Europese magte opgeeis en die Britse Ryk het uiteindelik beheer oorgeneem Oor baie jare heen is die eilandgroep indirek vanaf Bermuda Bahamas en later Jamaika bestuur Toe die Bahamas in 1973 van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword het het die Turks en Caicoseilande hul eie goewerneur gekry en is sedertdien n Britse kolonie op sy eie reg Daar was al pogings om die Turks en Caicoseilande by Kanada in te lyf 3 Inhoud 1 Etimologie 2 Hoofeilande 3 Sport 4 Verwysings 5 Bronnelys 6 Eksterne skakelsEtimologie WysigDie Turks en Caicoseilande is na die inheemse Turk se petkaktus Melocactus intortus en die Lucayaanse term caya hico vir n eilandketting genoem 4 5 Hoofeilande WysigNaam Oppervlakte km Bevolking 2008 BevolkingsdigtheidCaicoseilande 589 km 26 584 45 13 vk kmTurkseilande 24 km 5 800 241 67 vk kmSport WysigKrieket is die gewildste sportsoort van die Turks en Caicoseilande en word as nasionale sport beskou 6 Die Turks en Caicoseilande vorm nie deel van die Wes Indiese Krieketraad nie en vervolgens kan krieketspelers van die eilandnasie nie vir die Wes Indiese nasionale krieketspan uitdraf nie Ander gewilde sportsoorte sluit in hengel seil en sokker Verwysings Wysig en Census Figures from Turks and Caicos Strategic Planning and Policy Department Website Sppdtci com Besoek op 2 Mei 2020 en World Directory of Minorities and Indigenous Peoples Turks and Caicos Islands Overview Minority Rights Group International 2007 en Kersell John E 1988 Government administration in a very small microstate Developing the Turks and Caicos Islands Public Administration and Development 8 2 169 181 doi 10 1002 pad 4230080206 en Turks and Caicos History Geographia com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2017 Besoek op 15 Maart 2020 en Turks and Caicos Turksandcaicostourism com 24 Januarie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020 Besoek op 15 Maart 2020 en ICC Members Turks and Caicos Islands Internasionale Krieketraad Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2013 Besoek op 7 Oktober 2012 Bronnelys WysigAlgemeen en Turks and Caicos Islands Encyclopaedia Britannica Besoek op 21 Februarie 2021 en Turks and Caicos Islands Central Intelligence Agency Besoek op 21 Februarie 2021 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Turks en Caicoseilande Verenigde Koninkryk LandeEngeland Skotland Wallis Noord IerlandOorsese gebiedeAnguilla Bermuda Brits Antarktiese Gebied Britse Indiese Oseaangebied Britse Maagde eilande Falkland eilande Gibraltar Kaaimanseilande Montserrat Pitcairneilande Sint Helena Ascension en Tristan da Cunha Suid Georgie en die Suidelike Sandwicheilande Turks en CaicoseilandeKroongebiedeEiland Man Guernsey JerseySowereine militere basisseAkrotiri en DhekelieOntsluit van https af wikipedia org w index php title Turks en Caicoseilande amp ol,