fbpx
Wikipedia

Tunisië

Tunisië (Arabies: تونس, Tūnis, ; Berber: ⵜⵓⵏⴻⵙ; Frans: Tunisie), amptelik die Republiek Tunisië (Arabies: الجمهورية التونسية, al-Jumhūrīya at-Tūnisīya, ; Berber: ⵜⴰⴳⴷⵓⴷⴰ ⵏ ⵜⵓⵏⴻⵙ), is 'n republiek geleë aan die kus van Noord-Afrika langs die Middellandse See in die Magreb-streek. Dit is die mees oostelike en ook die kleinste van die nasies langs die Atlasgebergte, en begrens Algerië aan die weste, en Libië aan die suide en ooste. Tunisië word as die enigste volledige demokrasie van die Arabiese wêreld beskou.[10]

Republiek Tunisië
  • الجمهورية التونسية  (Arabies)
Vlag Wapen
Nasionale leuse: حرية، كرامة، عدالة، نظام
Ḥurrīyah, Karāma, 'Adālah, Niẓām[1]
(Arabies vir: "Vryheid, waardigheid, geregtigheid en orde")
Volkslied: حماة الحمى
Humat al-Hima
(Arabies vir: "Verdedigers van die Vaderland")
Hoofstad Tunis

36°50′N 10°9′O / 36.833°N 10.150°O / 36.833; 10.150

Grootste stad Tunis
Amptelike tale Arabies[1]
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek[2][3]
Kais Saied
Vacant
Onafhanklikheid
Vorming
• Husainid-dinastie
• Onafhanklikheid
van Frankryk
• Republiek
• Rewolusiedag
• Huidige grondwet


15 Julie 1705

20 Maart 1956
25 Julie 1957
14 Januarie 2011
26 Januarie 2014[4]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
163 610 km2  (93ste)
63 170 myl2
5,0
Bevolking
 - 2019-skatting
 - Digtheid
 
11 722 038[5] (78ste)
71 / km2 (133ste)
183,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$155,845 miljard[6]
$13 093[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$39,610 miljard[6]
$3 328[6]

MOI (2018) 0,739[7] (91ste)  –  hoog
Gini (2015) 32,8[8] –  medium
Geldeenheid Dinar (TND)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .tn, تونس.[9]
Skakelkode +216

Veertig persent van die land bestaan uit die Saharawoestyn, met die res wat bestaan uit redelike vrugbare grond, wat maklik bereikbaar is vanaf die kus. Beide faktore het 'n prominente rol gespeel in antieke tye, eerste betreffende die Fenisiese stad van Kartago, en later as die provinsie van Afrika in die Romeinse Ryk, het dit bekend geword as die broodmandjie van die Romeinse Ryk. Daar word beweer dat die naam Tunis ontstaan het uit Berber, met die betekenis van óf 'n geografiese prominensie, óf "om te oornag".

Etimologie

Die naam "Tunisië" is afgelei van Tunis; 'n stedelike sentrum en die huidige hoofstad van Tunisië. Die huide vorm van die naam, met sy Latynse agtervoegsel -ia, het van die Franse Tunisie ontwikkel,[11] op sy beurt algemeen geassosieer met die Berberse wortel ⵜⵏⵙ, tns, letterlik "om neer te lê" of "oorkamp".[12] Dit word soms ook met die Poeniese godin Tanith (aka Tunit) geassosieer,[11][13] die antieke stad Tynes.[14][15]

Die Franse afgeleide Tunisie is in enkele Europese tale met geringe aanpassings aangeneem, met 'n kenmerkende naam om na die land te verwys. Ander tale het onbeïnvloed gebly, soos Russies Туни́с (Tunís) en Spaans Túnez. In hierdie gevalle word dieselfde naam vir beide land en stad gebruik, nes in Arabies تونس, en slegs deur konteks kan 'n mens die verskil sien.[11]

Voor Tunisië was die naam van die gebied Ifriqiya of Africa, wat die hedendaagse naam van die kontinent Afrika geword het.

Algemene gegewens

Tunisië lê in Noord-Afrika aan die oostelike rand van die Maghreb, waarvan dit met ’n oppervlakte van 163 610 km² die kleinste land is. Die land is tussen die olieryke buurlande van Algerië en Libië geleë en het 'n kusstrook van meer as 1 000 km lank.

Die belangrikste geografiese teenstellinge in die land is die tussen die vogtige, relatief bergagtige noorde, die semi-droë laagvlakte in die sentrale gebied en die droë Sahara in die suide. Die noordelike deel van Tunisië, die Tunisiese Dorsale of Chaîne Dorsale, word deur die oostelike uitlopers van die Atlasgebergte, die Noordelike- en die Hoë Tell bepaal.

Die Noordelike Tell bestaan uit die Mogodberge aan die kus en die Kroumirieberge suid daarvan. Die reekse is 'n voortsetting van die Algerynse Tell-Atlasgebergte, met 'n hoogte van tussen 300 en 600 m en bestaan hoofsaaklik uit sandsteen. Die Hoë Tell, met Djabal Chambi (1 544 m; die hoogste berg in die land) en die Tebessaberge, vorm 'n voortsetting van die Algerynse Sahara-atlas en bestaan grotendeels uit sand- en kalksteen.

Tussen die Noordelike- en Hoë Tell lê die vrugbare vallei van die Medjerdarivier, die enigste standhoudende rivier in die land. Die ander riviere het net water nadat dit gereën het. Die berggebied word deur uitgestrekte vlaktes omring, wat in die suide die oorgang na die Sahara vorm en in die ooste tot aan die kus van die Middellandse See strek.

In die oostelike deel van die Chaîne Dorsale lê die Hoë Steppe. Dit is komvormige valleie, wat deur lae, boomlose heuwels omring word. Nog verder na die ooste strek die Lae Steppe hom uit, waarin droë riviere (wadi's) in 'n soutmeer uitmond. Die vlakte in die suide bestaan uit 'n laagte, die Nefzaoua, wat deur soutmere of die sogenaamde chotts gekenmerk word. Die grootste hiervan, Chot Dzjerid, lê 16 m onder seespieël en is altyd met 'n soutkors bedek.

Geskiedenis

Met die begin van dateerde geskiedenis, is Tunisië bewoon deur Berberstamme. Fenisiërs het reeds aan die begin van die 10de eeu v.C. die kus bewoon. In die 6de eeu v.C. het Kartago opgekom as 'n dominante fors in die gebied rondom die Middellandse See, maar is oorwin en verpletter deur Rome in die 2de eeu v.C., en die streek het as die broodmandjie van Rome gedien.

Die gebied was ook in die besit van die Vandale (5de eeu n.C.) en die Bisantynse Ryk (6de eeu). In die 7de eeu is dit verslaan deur Arabiese Moslems, wat Al Qayrawan gestig het. Daaropvolgende Islamitiese dinastieë het die gebied regeer, onderbreek deur Berberopstande. Die bewind van die Aghlabids (9de eeu) en die van die Zirids (van 972), Berbervolgeling van die Fatimiede, was veral voorspoedig.

Nadat die Zirids die Fatimiede in Kaïro in (1050) vertoorn het, het die laasgenoemde die Banu Hilal ingestuur om Tunisië te verwoes. Die kusgebiede is kortstondig deur die Normandiërs van Sisilië in die 12de eeu n.C beset. In 1159 is Tunisië verower deur die Almoravide van Marokko. Hulle is opgevolg deur die Berberse Hafsiede (ongeveer 1230–1574) en Tunisië het onder hulle bewind floreer.

In die laaste jare van die Hafsiede het Spanje baie van die stede aan die kus oorgeneem, maar is later weer teruggewen vir Islam deur die Ottomaanse Ryk onder die Turkse regeerders, die Beys, het Tunisië virtuele onafhanklikheid bekom. Die Hussein-dinastie van Beys, wat ontstaan het in 1705 het gehou tot in 1957. In die laat 16de eeu het die kusgebiede 'n vesting geword vir seerowers. Tunisië is 'n Franse protektoraat gemaak op 12 Mei 1881 en het daarna in 1956 onafhanklik geword.

Politiek

 
Kais Saied, die huidige president van Tunisië

Tunisië is 'n republiek met 'n baie sterk presidensiële stelsel.

Die voormalige president Zine El Abidine Ben Ali het vanaf 1987 tot 2011 die amp beklee toe hy van Habib Bourguiba ontslae geraak het, hy was weer op sy beurt die President vanaf Tunisië se onafhanklikheid van Frankryk in 1956. Die regerende party, die Demokratiese Grondwetlike Aksie (RCD), was die enigste wettige party vir 25 jaar – toe dit bekend was as die Sosialistiese Destouriese Party (PSD) – en dit domineer nog die politieke sfeer van die land.

Die President word verkies vir vyfjaar termyne — met geen werklike opposisie nie — en wys dan 'n eerste minister en kabinet aan, wat 'n rol speel in die uitvoering van beleid speel. Streek-goewerneurs en plaaslike administrateurs word ook aangewys deur die sentrale regering; meestal konsultatiewe burgemeesters en stadsraadlede word verkies.

Daar is 'n enkele wetgewende liggaam, die Kamer van Adjunkte, met 182 setels, waarvan 20% gereserveer is vir die opposisie. Dit speel 'n toenemende rol as 'n arena vir debatvoering oor nasionale beleid, maar geen nuwe wetgewing het al ooit daaruit gekom nie en dit voer omtrent te alle tye wetgewing deur soos dit aangebied word deur die uitvoerende komitee, met slegs klein veranderings aangebring.

Die Regstelsel is grotendeels onafhanklik, maar gehoorsaam uitvoerende direksie, veral in politieke sake. Die weermag is professioneel en speel nie 'n rol in die politiek nie. Daar is tans ses wettige opposisie partye.

Geografie

Tunisië is in Noord-Afrika, tussen die Middellandse See in die noorde en die Saharawoestyn in die suide en tussen Algerië en Libië geleë. Groot dele van die land is halfwoestyn en woestyn. Daar is berge in die noorde. Die klimaat is gematigd en mediterreens in die noorde, met gematigde, reënerige winters en warm en droë somers.

Ekonomie

 
Tradisionele Tunisiese brood word gemaak

Tunisië het 'n diverse ekonomie, met belangrike landbou-, mynbou-, energie-, toerisme- en vervaardigingsektore. Regeringsbeheer van ekonomiese sake, terwyl nog baie streng, het minder geword oor die laaste dekade met toenemende privatisering, vereenvoudiging van belastingstrukture en 'n verstandige aanslag op skuld.

Ware groei het 'n gemiddeld van 5% getoon in die 1990's, en inflasie neem af. Groei in toerisme en toenemende handel is sleutelelemente in hierdie bestendige groei. Tunisië se samewerkende ooreenkoms met die Europese Unie (EU) het in werking getree op 1 Maart 1998, en is die eerste ooreenkoms van so aard wat in werking tree tussen die EU en 'n mediterreense land.

Onder die ooreenkoms sal Tunisië stelselmatig struikelblokke vir handel met die EU uit die weg ruim oor die volgende dekade. Verdere privatisering, verdere verligting van beperkende beleggingsbeleid om buitelandse belegging aan te moedig, en verbeteringe in die effektiwiteit van die regering is maar van die uitdagings wat die land die hoof sal moet bied. Handel tussen Tunisië en die EU is in 2008 vergemaklik nadat alle doeaneheffings op nywerheidsprodukte afgeskaf is. 'n Vryehandelsooreenkoms is tans in voorbereiding.

Demografie

 
'n Kerk in Tunis
 
Medina-toring Sousse

Hedendaagse Tunisiërs is afstammelinge van die inheemse Berbers en van talle beskawings wat die gebied binnegeval het, of na migreer het, en is geassimileer in die bevolking oor die millenia heen, soos die Fenisiërs.[16]

Opgetekende geskiedenis in Tunisië begin met die aankoms van die Feniciërs, wat Kartago en ander nedersettings van Noord-Afrika laat ontstaan het in die 8ste eeu v.C. Kartago het 'n groot seemag geword, en het in konflik met die Romeinse Ryk gekom, betreffende die beheer van die Middellandse See, totdat hulle verslaan en gevange geneem is deur die Romeine in 146 v.C.

Die Romeine het oor Noord-Afrika regeer, en hulself gevestig in die gebied, tot en met die 5de eeu toe die Romeinse Ryk tot 'n val gekom het en Tunisië binnegeval is deur Europese stamme, insluitende die Vandale. Die Islamitiese oorname in die 7de eeu het Tunisië en die samestelling van sy bevolking getransformeer, met opeenvolgende golwe van immigrasie van dwarsoor die Arabiese en Ottomaanse wêreld, insluitende noemenswaardige getalle van Spaanse Moore en Jode teen die einde van die 15de eeu.

Tunisië het 'n sentra van Arabiese kultuur en opvoeding geword en is geassimileer in die Turkse Ottomaanse Ryk in die 16de eeu. Dit was 'n Franse protektoraat vanaf 1881 tot en met onafhanklikheid in 1956, en behou goeie politieke, ekonomiese, en kulturele bande met Frankryk.

Amper alle Tunisiërs (98% van die bevolking) is Moslems. Daar was 'n Joodse gemeenskap op die suidelike eiland van Djerba vir 2000 jaar, en alhoewel die bevolking aansienlik verminder het, is daar 'n klein oorblywende Joodse bevolking in Tunis wat afstammeling is van dié wat vanuit Spanje gevlug het in die laat 15de eeu (Sefardiese Jode). Daar is geen inheemse Christelike bevolking nie. Klein nomadiese inheemse minderhede is amper geheel en al in die groter bevolking geassimileer.

Opvoeding

Kolleges en universiteite in Tunisië sluit in:

  • Die Internasionale Universiteit van Tunis
  • Die Université libre de Tunis
  • Die Universiteit van Lugvaart en Tegnologie, Tunisië

Verwysings

  1. 1,0 1,1 (en) (PDF). 26 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 Februarie 2014. Besoek op 10 Februarie 2014.
  2. (en) Frosini, Justin; Biagi, Francesco (2014). Political and Constitutional Transitions in North Africa: Actors and Factors. Routledge. p. 4. ISBN 978-1-317-59745-2.
  3. (en) Choudhry, Sujit; Stacey, Richard (2014). "Semi-presidential government in Tunisia and Egypt" (PDF). International Institute for Democracy and Electoral Assistance. (PDF) vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 30 Augustus 2016.AS1-onderhoud: meer as een naam: authors list (link)
  4. (en) "Tunisia assembly approves new constitution". Al Jazeera. 26 Januarie 2014. vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 1 September 2020.
  5. (en) . Nasionale Instituut van Statistiek-Tunisië. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2019. Besoek op 1 September 2020.
  6. 6,0 6,1 6,2 6,3 (en) "Tunisia". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op 1 September 2020.
  7. (en) "2019 Human Development Index Ranking". United Nations Development Programme. 2019. vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020. Besoek op 1 September 2020.
  8. (en) "Gini Index". Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2019. Besoek op 1 September 2020.
  9. (en) "Report on the Delegation of تونس". Internet Corporation for Assigned Names and Numbers. 2010. vanaf die oorspronklike op 29 November 2018. Besoek op 1 September 2020.
  10. (en) "Tethered by history". The Economist. 14 Augustus 2014. ISSN 0013-0613. vanaf die oorspronklike op 11 September 2019. Besoek op 1 September 2020.
  11. 11,0 11,1 11,2 (en) Room, Adrian (2006). Placenames of the World: Origins and Meanings of the Names for 6,600 Countries, Cities, Territories, Natural Features, and Historic Sites. McFarland. p. 385. ISBN 978-0-7864-2248-7.
  12. (en) Rossi, Peter M.; White, Wayne Edward (1980). Articles on the Middle East, 1947–1971: A Cumulation of the Bibliographies from the Middle East Journal. Pierian Press, Universiteit van Michigan. p. 132.
  13. (en) Taylor, Isaac (2008). Names and Their Histories: A Handbook of Historical Geography and Topographical Nomenclature. BiblioBazaar, LLC. p. 281. ISBN 978-0-559-29668-0.
  14. (en) Houtsma, Martijn Theodoor (1987). E.J. Brill's First Encyclopaedia of Islam, 1913–1936. Brill. p. 838. ISBN 978-90-04-08265-6.
  15. (en) Livy, John Yardley; Hoyos, Dexter (2006). Hannibal's War: Books Twenty-one to Thirty. Oxford University Press. p. 705. ISBN 978-0-19-283159-0. en ander wat verband hou met die woord "تؤنس" (anders as تونس) wat 'n werkwoord is en beteken om te sosialiseer en om vriendelik te wees.
  16. (en) "The NGM Study "Who were the Phoenicians" and the Return of the Phoenicians". vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 1 September 2020.

Bronnelys

Eksterne skakels

Regering

  • (ar) Amptelike webwerf van die Tunisiese Regering
  • (ar) Amptelike webwerf van die Tunisiese Kamer van Adjunkte

Nuus

  • (en) AllAfrica.com – Tunisië skakel na nuushooftrekke
  • (en) Tunisiese Media Aanlyn 9 Oktober 2008 op Wayback Machine inligting deur die regering
  • (en) Die Noord-Afrika Joernaal 7 September 2008 op Wayback Machine besigheidsnuus

Inligting oor Tunisië

Toerisme

  • (en) Toerisme-inligting oor Tunisië op Wikivoyage

Ander

  • Nawaat
  • Tunisiese aanlyn demonstrasie as 'n protes teen diktatorskap
  • Vir die liberasie van Politieke Gevangenes in Tunisië
  • TunisiaOnline
  • Die Tunisiese Wette 25 Desember 2005 op Wayback Machine vanuit Jurispedia
  • Tunisia Daily 27 November 2018 op Wayback Machine

Tunisië
tunisië, arabies, تونس, tūnis, luister, hulp, inligting, berber, ⵜⵓⵏⴻⵙ, frans, tunisie, amptelik, republiek, arabies, الجمهورية, التونسية, jumhūrīya, tūnisīya, luister, hulp, inligting, berber, ⵜⴰⴳⴷⵓⴷⴰ, ⵜⵓⵏⴻⵙ, republiek, geleë, noord, afrika, langs, middelland. Tunisie Arabies تونس Tunis luister hulp inligting Berber ⵜⵓⵏⴻⵙ Frans Tunisie amptelik die Republiek Tunisie Arabies الجمهورية التونسية al Jumhuriya at Tunisiya luister hulp inligting Berber ⵜⴰⴳⴷⵓⴷⴰ ⵏ ⵜⵓⵏⴻⵙ is n republiek gelee aan die kus van Noord Afrika langs die Middellandse See in die Magreb streek Dit is die mees oostelike en ook die kleinste van die nasies langs die Atlasgebergte en begrens Algerie aan die weste en Libie aan die suide en ooste Tunisie word as die enigste volledige demokrasie van die Arabiese wereld beskou 10 Republiek Tunisieالجمهورية التونسية Arabies Vlag WapenNasionale leuse حرية كرامة عدالة نظامḤurriyah Karama Adalah Niẓam 1 Arabies vir Vryheid waardigheid geregtigheid en orde Volkslied حماة الحمىHumat al Hima Arabies vir Verdedigers van die Vaderland source source track track Hoofstad Tunis 36 50 N 10 9 O 36 833 N 10 150 O 36 833 10 150Grootste stad TunisAmptelike tale Arabies 1 Regering President Eerste minister Unitere semi presidensielegrondwetlike republiek 2 3 Kais SaiedVacantOnafhanklikheid Vorming Husainid dinastie Onafhanklikheidvan Frankryk Republiek Rewolusiedag Huidige grondwet 15 Julie 170520 Maart 195625 Julie 195714 Januarie 201126 Januarie 2014 4 Oppervlakte Totaal Water 163 610 km2 93ste 63 170 myl25 0Bevolking 2019 skatting Digtheid 11 722 038 5 78ste 71 km2 133ste 183 9 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2020 skatting 155 845 miljard 6 13 093 6 BBP nominaal Totaal Per capita 2020 skatting 39 610 miljard 6 3 328 6 MOI 2018 0 739 7 91ste hoogGini 2015 32 8 8 mediumGeldeenheid Dinar a href ISO 4217 html title ISO 4217 TND a Tydsone Somertyd MET UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD tn تونس 9 Skakelkode 216Veertig persent van die land bestaan uit die Saharawoestyn met die res wat bestaan uit redelike vrugbare grond wat maklik bereikbaar is vanaf die kus Beide faktore het n prominente rol gespeel in antieke tye eerste betreffende die Fenisiese stad van Kartago en later as die provinsie van Afrika in die Romeinse Ryk het dit bekend geword as die broodmandjie van die Romeinse Ryk Daar word beweer dat die naam Tunis ontstaan het uit Berber met die betekenis van of n geografiese prominensie of om te oornag Inhoud 1 Etimologie 2 Algemene gegewens 3 Geskiedenis 4 Politiek 5 Geografie 6 Ekonomie 7 Demografie 8 Opvoeding 9 Verwysings 10 Bronnelys 11 Eksterne skakels 11 1 Regering 11 2 Nuus 11 3 Inligting oor Tunisie 11 4 Toerisme 11 5 AnderEtimologie WysigDie naam Tunisie is afgelei van Tunis n stedelike sentrum en die huidige hoofstad van Tunisie Die huide vorm van die naam met sy Latynse agtervoegsel ia het van die Franse Tunisie ontwikkel 11 op sy beurt algemeen geassosieer met die Berberse wortel ⵜⵏⵙ tns letterlik om neer te le of oorkamp 12 Dit word soms ook met die Poeniese godin Tanith aka Tunit geassosieer 11 13 die antieke stad Tynes 14 15 Die Franse afgeleide Tunisie is in enkele Europese tale met geringe aanpassings aangeneem met n kenmerkende naam om na die land te verwys Ander tale het onbeinvloed gebly soos Russies Tuni s Tunis en Spaans Tunez In hierdie gevalle word dieselfde naam vir beide land en stad gebruik nes in Arabies تونس en slegs deur konteks kan n mens die verskil sien 11 Voor Tunisie was die naam van die gebied Ifriqiya of Africa wat die hedendaagse naam van die kontinent Afrika geword het Algemene gegewens WysigTunisie le in Noord Afrika aan die oostelike rand van die Maghreb waarvan dit met n oppervlakte van 163 610 km die kleinste land is Die land is tussen die olieryke buurlande van Algerie en Libie gelee en het n kusstrook van meer as 1 000 km lank Die belangrikste geografiese teenstellinge in die land is die tussen die vogtige relatief bergagtige noorde die semi droe laagvlakte in die sentrale gebied en die droe Sahara in die suide Die noordelike deel van Tunisie die Tunisiese Dorsale of Chaine Dorsale word deur die oostelike uitlopers van die Atlasgebergte die Noordelike en die Hoe Tell bepaal Die Noordelike Tell bestaan uit die Mogodberge aan die kus en die Kroumirieberge suid daarvan Die reekse is n voortsetting van die Algerynse Tell Atlasgebergte met n hoogte van tussen 300 en 600 m en bestaan hoofsaaklik uit sandsteen Die Hoe Tell met Djabal Chambi 1 544 m die hoogste berg in die land en die Tebessaberge vorm n voortsetting van die Algerynse Sahara atlas en bestaan grotendeels uit sand en kalksteen Tussen die Noordelike en Hoe Tell le die vrugbare vallei van die Medjerdarivier die enigste standhoudende rivier in die land Die ander riviere het net water nadat dit gereen het Die berggebied word deur uitgestrekte vlaktes omring wat in die suide die oorgang na die Sahara vorm en in die ooste tot aan die kus van die Middellandse See strek In die oostelike deel van die Chaine Dorsale le die Hoe Steppe Dit is komvormige valleie wat deur lae boomlose heuwels omring word Nog verder na die ooste strek die Lae Steppe hom uit waarin droe riviere wadi s in n soutmeer uitmond Die vlakte in die suide bestaan uit n laagte die Nefzaoua wat deur soutmere of die sogenaamde chotts gekenmerk word Die grootste hiervan Chot Dzjerid le 16 m onder seespieel en is altyd met n soutkors bedek Geskiedenis WysigMet die begin van dateerde geskiedenis is Tunisie bewoon deur Berberstamme Fenisiers het reeds aan die begin van die 10de eeu v C die kus bewoon In die 6de eeu v C het Kartago opgekom as n dominante fors in die gebied rondom die Middellandse See maar is oorwin en verpletter deur Rome in die 2de eeu v C en die streek het as die broodmandjie van Rome gedien Die gebied was ook in die besit van die Vandale 5de eeu n C en die Bisantynse Ryk 6de eeu In die 7de eeu is dit verslaan deur Arabiese Moslems wat Al Qayrawan gestig het Daaropvolgende Islamitiese dinastiee het die gebied regeer onderbreek deur Berberopstande Die bewind van die Aghlabids 9de eeu en die van die Zirids van 972 Berbervolgeling van die Fatimiede was veral voorspoedig Nadat die Zirids die Fatimiede in Kairo in 1050 vertoorn het het die laasgenoemde die Banu Hilal ingestuur om Tunisie te verwoes Die kusgebiede is kortstondig deur die Normandiers van Sisilie in die 12de eeu n C beset In 1159 is Tunisie verower deur die Almoravide van Marokko Hulle is opgevolg deur die Berberse Hafsiede ongeveer 1230 1574 en Tunisie het onder hulle bewind floreer In die laaste jare van die Hafsiede het Spanje baie van die stede aan die kus oorgeneem maar is later weer teruggewen vir Islam deur die Ottomaanse Ryk onder die Turkse regeerders die Beys het Tunisie virtuele onafhanklikheid bekom Die Hussein dinastie van Beys wat ontstaan het in 1705 het gehou tot in 1957 In die laat 16de eeu het die kusgebiede n vesting geword vir seerowers Tunisie is n Franse protektoraat gemaak op 12 Mei 1881 en het daarna in 1956 onafhanklik geword Die ruines van Antoninus Pius se badhuis een van die indrukwekkende openbare geboue van Romeinse Kartago Tunisiese muntstukke Tunisiese vlag onder die Hafsiede ongeveer 1375 Vlag van die Franse protektoraat van Tunisie Vlag van Tunisie 1959 1999 Politiek Wysig Kais Saied die huidige president van Tunisie Tunisie is n republiek met n baie sterk presidensiele stelsel Die voormalige president Zine El Abidine Ben Ali het vanaf 1987 tot 2011 die amp beklee toe hy van Habib Bourguiba ontslae geraak het hy was weer op sy beurt die President vanaf Tunisie se onafhanklikheid van Frankryk in 1956 Die regerende party die Demokratiese Grondwetlike Aksie RCD was die enigste wettige party vir 25 jaar toe dit bekend was as die Sosialistiese Destouriese Party PSD en dit domineer nog die politieke sfeer van die land Die President word verkies vir vyfjaar termyne met geen werklike opposisie nie en wys dan n eerste minister en kabinet aan wat n rol speel in die uitvoering van beleid speel Streek goewerneurs en plaaslike administrateurs word ook aangewys deur die sentrale regering meestal konsultatiewe burgemeesters en stadsraadlede word verkies Daar is n enkele wetgewende liggaam die Kamer van Adjunkte met 182 setels waarvan 20 gereserveer is vir die opposisie Dit speel n toenemende rol as n arena vir debatvoering oor nasionale beleid maar geen nuwe wetgewing het al ooit daaruit gekom nie en dit voer omtrent te alle tye wetgewing deur soos dit aangebied word deur die uitvoerende komitee met slegs klein veranderings aangebring Die Regstelsel is grotendeels onafhanklik maar gehoorsaam uitvoerende direksie veral in politieke sake Die weermag is professioneel en speel nie n rol in die politiek nie Daar is tans ses wettige opposisie partye Geografie WysigTunisie is in Noord Afrika tussen die Middellandse See in die noorde en die Saharawoestyn in die suide en tussen Algerie en Libie gelee Groot dele van die land is halfwoestyn en woestyn Daar is berge in die noorde Die klimaat is gematigd en mediterreens in die noorde met gematigde reenerige winters en warm en droe somers Nasa Satellietbeeld van Tunisie Kaart van Tunisie Klimaatsones in Tunisie volgens die Koppen klimaatklassifikasie Kelibya Nabeul Tunis Uitsig op palmeraie van Tozeur Tunisie met n werker op die dadelpalm n Voel in TunisieEkonomie Wysig Tradisionele Tunisiese brood word gemaak Tunisie het n diverse ekonomie met belangrike landbou mynbou energie toerisme en vervaardigingsektore Regeringsbeheer van ekonomiese sake terwyl nog baie streng het minder geword oor die laaste dekade met toenemende privatisering vereenvoudiging van belastingstrukture en n verstandige aanslag op skuld Ware groei het n gemiddeld van 5 getoon in die 1990 s en inflasie neem af Groei in toerisme en toenemende handel is sleutelelemente in hierdie bestendige groei Tunisie se samewerkende ooreenkoms met die Europese Unie EU het in werking getree op 1 Maart 1998 en is die eerste ooreenkoms van so aard wat in werking tree tussen die EU en n mediterreense land Onder die ooreenkoms sal Tunisie stelselmatig struikelblokke vir handel met die EU uit die weg ruim oor die volgende dekade Verdere privatisering verdere verligting van beperkende beleggingsbeleid om buitelandse belegging aan te moedig en verbeteringe in die effektiwiteit van die regering is maar van die uitdagings wat die land die hoof sal moet bied Handel tussen Tunisie en die EU is in 2008 vergemaklik nadat alle doeaneheffings op nywerheidsprodukte afgeskaf is n Vryehandelsooreenkoms is tans in voorbereiding Demografie Wysig n Kerk in Tunis Medina toring Sousse Hedendaagse Tunisiers is afstammelinge van die inheemse Berbers en van talle beskawings wat die gebied binnegeval het of na migreer het en is geassimileer in die bevolking oor die millenia heen soos die Fenisiers 16 Opgetekende geskiedenis in Tunisie begin met die aankoms van die Feniciers wat Kartago en ander nedersettings van Noord Afrika laat ontstaan het in die 8ste eeu v C Kartago het n groot seemag geword en het in konflik met die Romeinse Ryk gekom betreffende die beheer van die Middellandse See totdat hulle verslaan en gevange geneem is deur die Romeine in 146 v C Die Romeine het oor Noord Afrika regeer en hulself gevestig in die gebied tot en met die 5de eeu toe die Romeinse Ryk tot n val gekom het en Tunisie binnegeval is deur Europese stamme insluitende die Vandale Die Islamitiese oorname in die 7de eeu het Tunisie en die samestelling van sy bevolking getransformeer met opeenvolgende golwe van immigrasie van dwarsoor die Arabiese en Ottomaanse wereld insluitende noemenswaardige getalle van Spaanse Moore en Jode teen die einde van die 15de eeu Tunisie het n sentra van Arabiese kultuur en opvoeding geword en is geassimileer in die Turkse Ottomaanse Ryk in die 16de eeu Dit was n Franse protektoraat vanaf 1881 tot en met onafhanklikheid in 1956 en behou goeie politieke ekonomiese en kulturele bande met Frankryk Amper alle Tunisiers 98 van die bevolking is Moslems Daar was n Joodse gemeenskap op die suidelike eiland van Djerba vir 2000 jaar en alhoewel die bevolking aansienlik verminder het is daar n klein oorblywende Joodse bevolking in Tunis wat afstammeling is van die wat vanuit Spanje gevlug het in die laat 15de eeu Sefardiese Jode Daar is geen inheemse Christelike bevolking nie Klein nomadiese inheemse minderhede is amper geheel en al in die groter bevolking geassimileer Opvoeding WysigKolleges en universiteite in Tunisie sluit in Die Internasionale Universiteit van Tunis Die Universite libre de Tunis Die Universiteit van Lugvaart en Tegnologie TunisieVerwysings Wysig 1 0 1 1 en Tunisia Constitution Article 4 PDF 26 Januarie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike PDF op 9 Februarie 2014 Besoek op 10 Februarie 2014 en Frosini Justin Biagi Francesco 2014 Political and Constitutional Transitions in North Africa Actors and Factors Routledge p 4 ISBN 978 1 317 59745 2 en Choudhry Sujit Stacey Richard 2014 Semi presidential government in Tunisia and Egypt PDF International Institute for Democracy and Electoral Assistance Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020 Besoek op 30 Augustus 2016 AS1 onderhoud meer as een naam authors list link en Tunisia assembly approves new constitution Al Jazeera 26 Januarie 2014 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020 Besoek op 1 September 2020 en National Institute of Statistics Tunisia Nasionale Instituut van Statistiek Tunisie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2019 Besoek op 1 September 2020 6 0 6 1 6 2 6 3 en Tunisia Internasionale Monetere Fonds Oktober 2019 Besoek op 1 September 2020 en 2019 Human Development Index Ranking United Nations Development Programme 2019 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2020 Besoek op 1 September 2020 en Gini Index Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2019 Besoek op 1 September 2020 en Report on the Delegation of تونس Internet Corporation for Assigned Names and Numbers 2010 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2018 Besoek op 1 September 2020 en Tethered by history The Economist 14 Augustus 2014 ISSN 0013 0613 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2019 Besoek op 1 September 2020 11 0 11 1 11 2 en Room Adrian 2006 Placenames of the World Origins and Meanings of the Names for 6 600 Countries Cities Territories Natural Features and Historic Sites McFarland p 385 ISBN 978 0 7864 2248 7 en Rossi Peter M White Wayne Edward 1980 Articles on the Middle East 1947 1971 A Cumulation of the Bibliographies from the Middle East Journal Pierian Press Universiteit van Michigan p 132 en Taylor Isaac 2008 Names and Their Histories A Handbook of Historical Geography and Topographical Nomenclature BiblioBazaar LLC p 281 ISBN 978 0 559 29668 0 en Houtsma Martijn Theodoor 1987 E J Brill s First Encyclopaedia of Islam 1913 1936 Brill p 838 ISBN 978 90 04 08265 6 en Livy John Yardley Hoyos Dexter 2006 Hannibal s War Books Twenty one to Thirty Oxford University Press p 705 ISBN 978 0 19 283159 0 en ander wat verband hou met die woord تؤنس anders as تونس wat n werkwoord is en beteken om te sosialiseer en om vriendelik te wees en The NGM Study Who were the Phoenicians and the Return of the Phoenicians Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020 Besoek op 1 September 2020 Bronnelys WysigWereldspektrum 1982 ISBN 0 908409 68 0 volume 168 169Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tunisie Regering Wysig ar Amptelike webwerf van die Tunisiese Regering ar Amptelike webwerf van die Tunisiese Kamer van AdjunkteNuus Wysig en AllAfrica com Tunisie skakel na nuushooftrekke en Tunisiese Media Aanlyn Geargiveer 9 Oktober 2008 op Wayback Machine inligting deur die regering en Die Noord Afrika Joernaal Geargiveer 7 September 2008 op Wayback Machine besigheidsnuusInligting oor Tunisie Wysig en Tunisia country profile BBC 14 Januarie 2018 Besoek op 1 September 2020 en Tunisia CIA World Factbook Central Intelligence Agency Besoek op 1 September 2020 en Tunisia Encyclopaedia Britannica Besoek op 1 September 2020 Toerisme Wysig en Toerisme inligting oor Tunisie op WikivoyageAnder Wysig Nawaat Tunisiese aanlyn demonstrasie as n protes teen diktatorskap Vir die liberasie van Politieke Gevangenes in Tunisie TunisiaOnline Die Tunisiese Wette Geargiveer 25 Desember 2005 op Wayback Machine vanuit Jurispedia Tunisia DailyGeargiveer 27 November 2018 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tunisie amp oldid 2430346,