×
Tulium
69 erbiumtuliumytterbium
-

Tm

Md
Algemeen
Naam, simbool, getal tulium, Tm, 69
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Voorkoms
Atoommassa 168,93 (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f136s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 31, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 9.32 g/cm³
Smeltpunt 1818 K
(1545 °C)
Kookpunt 2223 K
(1950 °C)
Smeltingswarmte 16,8 kJ/mol
Verdampingswarmte 250 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 160 J/(mol·K)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal digspakking
Stukturbericht-kode A3
Oksidasietoestande 3
(matige basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1,25 (Skaal van Pauling)


Tulium is ’n chemiese element met die atoomgetal 69 en simbool Tm.

Die naam verwys na Thule, 'n naam vir Skandinawië. Dit is in 1879 deur die Sweedse chemikus Per Theodor Cleve ontdek. Hy het begin met erbia wat veralEr2O3 bevat, maar hy het daaruit twee onsuiwerhede geïsoleer. Die een was bruin wat hy holmia genoem het, die ander was groen en hy het dit thulia genoem. Dit was hoofsaaklik Ho2O3 enTm2O3. Tulium is 'n taamlik seldsame element waarvan in die aardkors net 0,52 mg per kilogram aangetref word. Dit kan uit monasiet verkry word, maar vorm slegs 0,007% daarvan.

Dit is 'n glansende silwergrys metaal wat sag en pletbaar is. Oplossing vanTm3+ is groen van kleur en hulle fluoresseer blou onder UV-lig. Hierdie eienskap word in die eurobanknote gebruik om vervalsing daarvan te beperk. Tulium word ook as dotering in YAG-lasers gebruik. Dit word gewoonlik as nie-giftig beskou en het geen bekende biologiese rol nie.

  1. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020.
  2. (in Engels). vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020.



Publikasie datum: September 03, 2021

tulium, erbium, tulium, ytterbium, periodieke, tabelalgemeennaam, simbool, getal, tulium, 69chemiese, reeks, lantaniedegroep, periode, blok, fvoorkomsatoommassa, molelektronkonfigurasie, 4f136s2elektrone, skil, 2fisiese, eienskappetoestand, vastestofdigtheid, . 69 erbium tulium ytterbium Tm Md Periodieke tabelAlgemeenNaam simbool getal tulium Tm 69Chemiese reeks lantaniedeGroep periode blok 3 6 fVoorkomsAtoommassa 168 93 1 g molElektronkonfigurasie Xe 4f136s2Elektrone per skil 2 8 18 31 8 2Fisiese eienskappeToestand vastestofDigtheid naby k t 9 32 g cm Smeltpunt 1818 K 1545 C Kookpunt 2223 K 1950 C Smeltingswarmte 16 8 kJ molVerdampingswarmte 250 kJ molWarmtekapasiteit 25 C 160 J mol K AtoomeienskappeKristalstruktuur heksagonaal digspakkingStukturbericht kode A3Oksidasietoestande 3 matige basiese oksied Elektronegatiwiteit 1 25 Skaal van Pauling Tulium is n chemiese element met die atoomgetal 69 en simbool Tm Die naam verwys na Thule n naam vir Skandinawie Dit is in 1879 deur die Sweedse chemikus Per Theodor Cleve ontdek Hy het begin met erbia wat veral Er2O3 bevat maar hy het daaruit twee onsuiwerhede geisoleer Die een was bruin wat hy holmia genoem het die ander was groen en hy het dit thulia genoem Dit was hoofsaaklik Ho2O3 en Tm2O3 Tulium is n taamlik seldsame element waarvan in die aardkors net 0 52 mg per kilogram aangetref word Dit kan uit monasiet verkry word maar vorm slegs 0 007 daarvan 1 Dit is n glansende silwergrys metaal wat sag en pletbaar is Oplossing van Tm3 is groen van kleur en hulle fluoresseer blou onder UV lig Hierdie eienskap word in die eurobanknote gebruik om vervalsing daarvan te beperk Tulium word ook as dotering in YAG lasers gebruik Dit word gewoonlik as nie giftig beskou en het geen bekende biologiese rol nie 2 Verwysings Wysig education jlab in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020 chemicool in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tulium Wikiwoordeboek het n inskrywing vir tulium H HeLi Be B C N O F NeNa Mg Al Si P S Cl ArK Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br KrRb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I XeCs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At RnFr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts OgAlkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekendOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tulium amp ol,