×
Tsjad

Tsjad (verouderde vorm: Tsjaad, Arabies: تشاد‎, Tshād, [ˈtʃaːd]; Frans: Tchad, [tʃa(d)],(hulp·inligting)), amptelik die Republiek Tsjad (Arabies: جمهورية تشاد‎, Jumhūriyyat Tshād; Frans: République du Tchad; letterlik: "Republiek van die Tsjad"), is 'n landingeslote land in Sentraal-Afrika. Dit grens aan Libië in die noorde, Soedan in die ooste, die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die suide, Kameroen en Nigerië in die suidweste en Niger in die weste. Tsjad beslaan 'n oppervlakte van 1 284 000 km² en het 'n bevolking van 13 670 084 in 2015 gehad. Die hoofstad en grootste stad is N'Djamena, tot in November 1973 Fort Lamy genoem. Ander stede sluit in Sarh in die suide en Faya-Largeau in die noorde.

Republiek Tsjad
  • République du Tchad(Frans)
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité, Travail, Progrès (Frans)
الاتحاد، العمل، التقدم (Arabies)
(Afrikaans: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: La Tchadienne (Frans)
نشيد تشاد الوطني (Arabies)
(Afrikaans: "Die Tsjadiese lied")
Hoofstad N'Djamena

12°06′N16°2′O /12.100°N 16.033°O /12.100; 16.033

Grootste stad N'Djamena
Amptelike tale Arabies en Frans
Regering Militêre oorgangsraad
Mahamat Itno
Albert Pahimi Padacké
Onafhanklikheid
• van Frankryk
• Huidige grondwet

11 Augustus 1960
14 April 1996
Oppervlakte
- Totaal

- Water (%)

1 284 000 km2 (20ste)
496 000 myl2
1,9
Bevolking
- 2015-skatting
- 2009-sensus
- Digtheid

13 670 084 (73ste)
11 039 873
8,6 / km2 (212de)
22,3 / myl2
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$32,072 miljard (123ste)
$2 505 (150ste)

BBP (nominaal)
- Totaal
- Per capita
2019-skatting

$11,372 miljard (130ste)
$888 (151ste)

MOI (2017) 0,404 (186ste) –laag
Gini (2011) 43,3medium
Geldeenheid CFA-frank (XAF)
Tydsone
- Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .td
Skakelkode +235
Nasa-Satellietbeeld van Tsjad
Kaart van Tsjad

Die Republiek Tsjad is die noordelikste van die vier onafhanklike Afrikalande wat uit die vroeëre Frans-Ekwatoriale Afrika ontstaan het en het op 11 Augustus 1960 onafhanklik geword.

As gevolg van die land se afstand van die see en die grootliks woestynklimaat word die land soms die "dooie hart van Afrika" genoem. In die noorde sluit dit die Tibestigebergte (3 415 m) in, die grootste bergreeks in die Saharawoestyn. Die sentrale gedeelte van Tsjad vorm deel van die Sahel en die suide behoort tot die Soedangebied. Die land beslaan ook 'n deel van die Tsjadmeer wat as gevolg van dehidrasie krimp. Hierdie meer is op 'n hoogte van 281 m geleë, is net meer as 'n meter diep en word deur 'n moerasgebied omring. Tsjad se belangrikste waterweë is die Chari- (1 200 km) en die Logonerivier (970 km), wat albei na die Tsjadmeer vloei.

Tsjad is een van die armste lande wêreldwyd, hoewel in onlangse jare die ontginning van ruolie begin het. Die klein landbousektor word deur die toenemende droogte in die streek ernstig bedreig. Naas die twee amptelike tale Arabies en Frans word onder meer Fula en Hausa gebesig. Etniese groepe sluit in Sara, Arabiere, Fula en Hausa. Sowat 52% van die land se bevolking is Moslems, gevolg deur Christene.

Nywerheidsontwikkeling is gering en die land het nouliks enige delfstowwe. Die bevolking bestaan uit 'n groot aantal stamme wat verskeie tale en dialekte praat. Die belangrikste teenstelling lê egter in die verskil tussen die relatief dig bevolkte vrugbare suide (met 'n bevolking wat waarde heg aan hut tradisionele Afrika-waardes), en ’n gearabiseerde bevolking in die onvrugbare, yl bevolkte noorde van die land.

Tsjad kan volgens sy landskap in drie streke ingedeel word. Die vrugbaarste deel is die savannes in die suide, waar die meeste reën val. Ook die sentrale deel van die land word deur grasagtige vlaktes gekenmerk, maar in die noorde is daar uitsluitend sand van die Sahara. Tsjad is oor die algemeen 'n baie plat land.

  1. (fr) . INSEED. 22 Julie 2013. Geargiveer vanaf op 10 Oktober 2017. Besoek op15 Februarie 2016.
  2. (fr) (Report). INSEED. Julie 2014. p. 7. Archived from on 22 Desember 2015. . Besoek op 15 Februarie 2016.
  3. (fr) (Report). INSEED. Maart 2012. p. 7. Archived from on 14 September 2014. . Besoek op 15 Februarie 2016.
  4. (en) . Internasionale Monetêre Fonds. April 2019. Besoek op2 September 2019.
  5. (en) (PDF). United Nations Development Programme. 2018. (PDF) vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op2 September 2019.
  6. (en) . Wêreldbank. vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2020. Besoek op2 September 2019.
  7. (en) . CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op2 September 2019.
Algemeen

Publikasie datum: September 26, 2021

tsjad, verouderde, vorm, tsjaad, arabies, تشاد, tshād, ˈtʃaːd, frans, tchad, tʃa, luister, hulp, inligting, amptelik, republiek, arabies, جمهورية, تشاد, jumhūriyyat, tshād, frans, république, tchad, letterlik, republiek, landingeslote, land, sentraal, afrika, . Tsjad verouderde vorm Tsjaad Arabies تشاد Tshad ˈtʃaːd Frans Tchad tʃa d luister hulp inligting amptelik die Republiek Tsjad Arabies جمهورية تشاد Jumhuriyyat Tshad Frans Republique du Tchad letterlik Republiek van die Tsjad is n landingeslote land in Sentraal Afrika Dit grens aan Libie in die noorde Soedan in die ooste die Sentraal Afrikaanse Republiek in die suide Kameroen en Nigerie in die suidweste en Niger in die weste Tsjad beslaan n oppervlakte van 1 284 000 km en het n bevolking van 13 670 084 in 2015 gehad Die hoofstad en grootste stad is N Djamena tot in November 1973 Fort Lamy genoem Ander stede sluit in Sarh in die suide en Faya Largeau in die noorde Republiek Tsjad Republique du Tchad Frans جمهورية تشاد Arabies Vlag WapenNasionale leuse Unite Travail Progres Frans الاتحاد العمل التقدم Arabies Afrikaans Eenheid Arbeid Vooruitgang Volkslied La Tchadienne Frans نشيد تشاد الوطني Arabies Afrikaans Die Tsjadiese lied source source Hoofstad N Djamena 12 06 N 16 2 O 12 100 N 16 033 O 12 100 16 033Grootste stad N DjamenaAmptelike tale Arabies en FransRegering President Eerste Minister Militere oorgangsraad Mahamat Itno Albert Pahimi PadackeOnafhanklikheid van Frankryk Huidige grondwet 11 Augustus 1960 14 April 1996Oppervlakte Totaal Water 1 284 000 1 km2 20ste 496 000 myl2 1 9Bevolking 2015 skatting 2009 sensus Digtheid 13 670 084 2 73ste 11 039 873 3 8 6 km2 212de 22 3 myl2BBP KKP Totaal Per capita 2019 skatting 32 072 miljard 4 123ste 2 505 4 150ste BBP nominaal Totaal Per capita 2019 skatting 11 372 miljard 4 130ste 888 4 151ste MOI 2017 0 404 5 186ste laagGini 2011 43 3 6 mediumGeldeenheid CFA frank a href ISO 4217 html title ISO 4217 XAF a Tydsone Somertyd WAT UTC 1 nie toegepas nie UTC 1 Internet TLD tdSkakelkode 235 Nasa Satellietbeeld van Tsjad Kaart van Tsjad Die Republiek Tsjad is die noordelikste van die vier onafhanklike Afrikalande wat uit die vroeere Frans Ekwatoriale Afrika ontstaan het en het op 11 Augustus 1960 onafhanklik geword As gevolg van die land se afstand van die see en die grootliks woestynklimaat word die land soms die dooie hart van Afrika genoem In die noorde sluit dit die Tibestigebergte 3 415 m in die grootste bergreeks in die Saharawoestyn Die sentrale gedeelte van Tsjad vorm deel van die Sahel en die suide behoort tot die Soedangebied Die land beslaan ook n deel van die Tsjadmeer wat as gevolg van dehidrasie krimp Hierdie meer is op n hoogte van 281 m gelee is net meer as n meter diep en word deur n moerasgebied omring Tsjad se belangrikste waterwee is die Chari 1 200 km en die Logonerivier 970 km wat albei na die Tsjadmeer vloei Tsjad is een van die armste lande wereldwyd hoewel in onlangse jare die ontginning van ruolie begin het Die klein landbousektor word deur die toenemende droogte in die streek ernstig bedreig Naas die twee amptelike tale Arabies en Frans word onder meer Fula en Hausa gebesig Etniese groepe sluit in Sara Arabiere Fula en Hausa Sowat 52 van die land se bevolking is Moslems gevolg deur Christene 7 Nywerheidsontwikkeling is gering en die land het nouliks enige delfstowwe Die bevolking bestaan uit n groot aantal stamme wat verskeie tale en dialekte praat Die belangrikste teenstelling le egter in die verskil tussen die relatief dig bevolkte vrugbare suide met n bevolking wat waarde heg aan hut tradisionele Afrika waardes en n gearabiseerde bevolking in die onvrugbare yl bevolkte noorde van die land Tsjad kan volgens sy landskap in drie streke ingedeel word Die vrugbaarste deel is die savannes in die suide waar die meeste reen val Ook die sentrale deel van die land word deur grasagtige vlaktes gekenmerk maar in die noorde is daar uitsluitend sand van die Sahara Tsjad is oor die algemeen n baie plat land Verwysings Wysig fr Le TCHAD en bref INSEED 22 Julie 2013 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2017 Besoek op 15 Februarie 2016 fr Projections demographiques 2009 2050 Tome 1 Niveau national Report INSEED Julie 2014 p 7 Archived from the original on 22 Desember 2015 https web archive org web 20151222154146 http www inseedtchad com IMG pdf projections demographiques nationales pdf Besoek op 15 Februarie 2016 fr DEUXIEME RECENSEMENT GENERAL DE LA POPULATION ET DE L HABITAT RGPH2 2009 RESULTATS GLOBAUX DEFINITIFS Report INSEED Maart 2012 p 7 Archived from the original on 14 September 2014 https web archive org web 20140914133904 http www inseedtchad com IMG pdf rapport resultats definitifs rapport pdf Besoek op 15 Februarie 2016 4 0 4 1 4 2 4 3 en Chad Internasionale Monetere Fonds April 2019 Besoek op 2 September 2019 en 2018 Human Development Report PDF United Nations Development Programme 2018 Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020 Besoek op 2 September 2019 en Gini Index Wereldbank Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2020 Besoek op 2 September 2019 en Chad CIA World Factbook Central Intelligence Agency Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020 Besoek op 2 September 2019 Bronnelys WysigAlgemeen en Chad Encyclopaedia Britannica Besoek op 11 Augustus 2020 en Chad Central Intelligence Agency Besoek op 11 Augustus 2020 Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjad en Toerisme inligting oor Tsjad op WikivoyageOntsluit van https af wikipedia org w index php title Tsjad amp ol,