×
Tropiese jaar

’n Tropiese jaar (ook bekend as ’n sonjaar) is die tyd wat die Son vat om terug te keer na dieselfde posisie in die siklus van seisoene soos van die Aarde af gesien, byvoorbeeld van lentenagewening tot lentenagewening of van somersonstilstand tot somersonstilstand. As gevolg van die aksiale presessie van die Aarde stem die seisoensiklus nie meer heeltemal ooreen met die Aarde se wentelbaan met betrekking tot die sterre (die sideriese jaar) nie.

Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.

Publikasie datum: September 27, 2021

tropiese, jaar, bekend, sonjaar, terug, keer, dieselfde, posisie, siklus, seisoene, soos, aarde, gesien, byvoorbeeld, lentenagewening, lentenagewening, somersonstilstand, somersonstilstand, gevolg, aksiale, presessie, aarde, stem, seisoensiklus, meer, heeltema. n Tropiese jaar ook bekend as n sonjaar is die tyd wat die Son vat om terug te keer na dieselfde posisie in die siklus van seisoene soos van die Aarde af gesien byvoorbeeld van lentenagewening tot lentenagewening of van somersonstilstand tot somersonstilstand As gevolg van die aksiale presessie van die Aarde stem die seisoensiklus nie meer heeltemal ooreen met die Aarde se wentelbaan met betrekking tot die sterre die sideriese jaar nie Verwysings Wysig Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tropiese jaar amp ol,