×
Tritium
Eienskappe

Algemeen

Naam Tritium
Protone 1
Neutrone 2
Kernspin ½
Massa-oorskot +14949,8060 keV

Status

Status kunsmatig radioaktief
Halfleeftyd 12,323 j
Vervalvorm β-
Relatiewe voorkoms 'n Spoor in die atmosfeer.

Navigasie

10n 21H 32He
{\displaystyle \nwarrow } {\displaystyle \uparrow } {\displaystyle \nearrow }
{\displaystyle \leftarrow } 31H {\displaystyle \rightarrow } 42He
{\displaystyle \swarrow } {\displaystyle \downarrow } {\displaystyle \searrow }
Lys van isotope

Tritium of waterstof-3 is 'n isotoop van waterstof wat 3 nukleone bevat – 1 proton en 2 neutrone. Dit word ook soos volg geskryf: 31H of slegs 3H of T. Sy kern word 'n triton genoem.

Inhoud

Tritium kan in die atmosfeer kosmogeen vervaardig word en daar was voor 1945 'n uiters klein natuurlike aanwesigheid in die atmosfeer. Wat nou in die atmosfeer aangetref word is egter die produk van proewe met kernwapens wat in die atmosfeer gehou is of uitstoot uit kernreaktors.

Die kosmogene vorming is hoofsaaklik die gevolg van reaksie van stikstof en neutrone met hoë energie:

14 N + n 12 C + 3 H 4 , 3 M e V {\displaystyle ^{14}N+n\to \ ^{12}C+\ ^{3}H-4,3\ MeV}
14 N + n 3 4 H e + 3 H 11 , 5 M e V {\displaystyle ^{14}N+n\to 3\ ^{4}He+\ ^{3}H-11,5\ MeV}

Sedert die Verdrag vir 'n Verbod op Kerntoetse in 1963 het die konsentrasie tritium begin afneem.

Die totale aanwesigheid op aarde is nou sowat 3*1018 Bq (ongeveer 50 kg.) Elke kernreaktor stel ongeveer 1014 Bq per jaar vry. Kernreaktore waar kernsplyting plaasvind lewer tritium deur twee soorte prosesse.

  1. Reaksie van die gelewerde neutrone met ligte isotope soos deuterium, litium-6, berillium-9, boor-11 wat in die reaktor aanwesig is.
  2. Ternêrne splyting

Die meeste splyting van isotope soos uraan-235 is binêr: die kern splyt in twee ongelyke dele en 'n paar neutrone. Splyting kan soms ook drie dele oplewer en een daarvan kan tritium wees. Byvoorbeeld:

U 92 235 + 0 1 n th Xe 54 140 + 37 91 Rb + 1 3 H + 2 0 1 n + Q {\displaystyle {\ce {^{235}_{92}U\ +_{0}^{1}n_{th}\to _{54}^{140}Xe\ +_{37}^{91}Rb\ +_{1}^{3}H\ +2_{0}^{1}n\ +Q}}}
Isotoop Neutrone T per 104 splytings
Uraan-235 Termies (0,025 eV) 0,85 0,92
Plutonium-239 Termies 1,85 1,64
Plutonium-241 Termies 2,6
Uraan-235 Vinnig (1,0 MeV) 2,2
Uraan-238 Vinnig 1,4 2,3

Tritium word as 'n moontlike bron van brandstof vir kernfusie beskou. Die gewenste reaksie is:

2 H + 3 H 4 H e ( 3 , 5 M e V ) + n ( 14 , 1 M e V ) {\displaystyle ^{2}H+\ ^{3}H\to \ ^{4}He(3,5\ MeV)+n(14,1\ MeV)}
Verval

Tritium is radioaktief en vertoon betaverval.

3 H 3 H e + e {\displaystyle ^{3}H\to {^{3}He}+e^{-}}

Dit beteken dat dit elektrone vrystel. Hulle het 'n maksimum-energie van 18,54 keV wat die laagste waarde van alle betastralers verteenwoordig. Hierdie 'sagte' straling dring net 0,5 – 6 mm deur in lug en in water is dit net 6 μm. Daar word geen gammastraling vrygestel nie. Dit wil sê dat tritiumstraling maklik afgeskerm kan word. Tritium word net gevaarlik indien dit ingesluk of ingeasem word. Ongelukkig word tritium opgeneem in die biologiese kringlope omdat dit chemies net waterstof is.

Tritium is 'n groot probleem vir die Japanse Fukushima-Daiichi-kernaanleg wat deur 'n tsoenami getref is in Maart 2011. Daar is amper 'n miljoen ton radioaktief besoedelde water. Die meeste radionukliede is daaruit deur ioonuitwisseling verwyder, maar tritium kan nie uit die water gehaal word nie.

  1. Tritium: Fuel of Fusion ReactorsTetsuo Tanabe Springer, 2016, ISBN 4431564608, ISBN 9784431564607
  2. Safety in Tritium Handling TechnologyF. Mannone Commission of the European Communities Springer Science & Business Media, 1993, ISBN 0792325117, ISBN 9780792325116
  3. Physics for Radiation Protection: A HandbookJames E. Martin John Wiley & Sons, 2006, ISBN 3527406115, ISBN 9783527406111
  4. Safety in Tritium Handling TechnologyF. Mannone, Springer Science & Business Media, 2012, ISBN 9401119104, ISBN 9789401119108
  5. Beiser, Vince. . Wired. Besoek op23 September 2020.

Publikasie datum: September 04, 2021

tritium, eienskappe, algemeennaam, protone, neutrone, kernspin, massa, oorskot, 14949, 8060, statusstatus, kunsmatig, radioaktief, halfleeftyd, vervalvorm, relatiewe, voorkoms, spoor, atmosfeer, navigasie10, displaystyle, nwarrow, displaystyle, uparrow, displa. Eienskappe AlgemeenNaam Tritium Protone 1 Neutrone 2 Kernspin Massa oorskot 14949 8060 keV 1 StatusStatus kunsmatig radioaktief Halfleeftyd 12 323 j 2 Vervalvorm b 1 Relatiewe voorkoms n Spoor in die atmosfeer Navigasie10 n 21 H 32 He displaystyle nwarrow displaystyle uparrow displaystyle nearrow displaystyle leftarrow 31 H displaystyle rightarrow 42 He displaystyle swarrow displaystyle downarrow displaystyle searrow Lys van isotope Tritium of waterstof 3 is n isotoop van waterstof wat 3 nukleone bevat 1 proton en 2 neutrone Dit word ook soos volg geskryf 31 H of slegs 3H of T Sy kern word n triton genoem Inhoud 1 Aanwesigheid 2 Kernfusie 3 Verval 4 Fukushima 5 Kyk ook 6 VerwysingsAanwesigheid WysigTritium kan in die atmosfeer kosmogeen vervaardig word en daar was voor 1945 n uiters klein natuurlike aanwesigheid in die atmosfeer Wat nou in die atmosfeer aangetref word is egter die produk van proewe met kernwapens wat in die atmosfeer gehou is of uitstoot uit kernreaktors Die kosmogene vorming is hoofsaaklik die gevolg van reaksie van stikstof en neutrone met hoe energie 14 N n 12 C 3 H 4 3 M e V displaystyle 14 N n to 12 C 3 H 4 3 MeV 14 N n 3 4 H e 3 H 11 5 M e V displaystyle 14 N n to 3 4 He 3 H 11 5 MeV Sedert die Verdrag vir n Verbod op Kerntoetse in 1963 het die konsentrasie tritium begin afneem Die totale aanwesigheid op aarde is nou sowat 3 1018 Bq ongeveer 50 kg Elke kernreaktor stel ongeveer 1014 Bq per jaar vry 2 Kernreaktore waar kernsplyting plaasvind lewer tritium deur twee soorte prosesse 3 Reaksie van die gelewerde neutrone met ligte isotope soos deuterium litium 6 berillium 9 boor 11 wat in die reaktor aanwesig is Ternerne splyting Die meeste splyting van isotope soos uraan 235 is biner die kern splyt in twee ongelyke dele en n paar neutrone Splyting kan soms ook drie dele oplewer en een daarvan kan tritium wees Byvoorbeeld 4 U 92 235 0 1 n th Xe 54 140 37 91 Rb 1 3 H 2 0 1 n Q displaystyle ce 235 92 U 0 1 n th to 54 140 Xe 37 91 Rb 1 3 H 2 0 1 n Q Isotoop Neutrone T per 104 splytingsUraan 235 Termies 0 025 eV 0 85 0 92Plutonium 239 Termies 1 85 1 64Plutonium 241 Termies 2 6Uraan 235 Vinnig 1 0 MeV 2 2Uraan 238 Vinnig 1 4 2 3Kernfusie WysigTritium word as n moontlike bron van brandstof vir kernfusie beskou Die gewenste reaksie is 2 2 H 3 H 4 H e 3 5 M e V n 14 1 M e V displaystyle 2 H 3 H to 4 He 3 5 MeV n 14 1 MeV Verval Wysig Verval Tritium is radioaktief en vertoon betaverval 3 H 3 H e e displaystyle 3 H to 3 He e Dit beteken dat dit elektrone vrystel Hulle het n maksimum energie van 18 54 keV wat die laagste waarde van alle betastralers verteenwoordig Hierdie sagte straling dring net 0 5 6 mm deur in lug en in water is dit net 6 mm Daar word geen gammastraling vrygestel nie Dit wil se dat tritiumstraling maklik afgeskerm kan word 5 Tritium word net gevaarlik indien dit ingesluk of ingeasem word Ongelukkig word tritium opgeneem in die biologiese kringlope omdat dit chemies net waterstof is Fukushima WysigTritium is n groot probleem vir die Japanse Fukushima Daiichi kernaanleg wat deur n tsoenami getref is in Maart 2011 Daar is amper n miljoen ton radioaktief besoedelde water Die meeste radionukliede is daaruit deur ioonuitwisseling verwyder maar tritium kan nie uit die water gehaal word nie 6 Kyk ook WysigWaterstof Protium 11 H Deuterium 21 H Verwysings Wysig 1 0 1 1 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G Audi O Bersillon J Blachot A H Wapstra IUPAC 2 0 2 1 2 2 Tritium Fuel of Fusion Reactors Tetsuo Tanabe Springer 2016 ISBN 4431564608 ISBN 9784431564607 Safety in Tritium Handling Technology F Mannone Commission of the European Communities Springer Science amp Business Media 1993 ISBN 0792325117 ISBN 9780792325116 Physics for Radiation Protection A Handbook James E Martin John Wiley amp Sons 2006 ISBN 3527406115 ISBN 9783527406111 Safety in Tritium Handling Technology F Mannone Springer Science amp Business Media 2012 ISBN 9401119104 ISBN 9789401119108 Beiser Vince Fukushima s Other Big Problem A Million Tons of Radioactive Water Wired Besoek op 23 September 2020 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Tritium amp ol,